ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2013

Nuwe wending in koerantbedryf

Die ontwikkeling op tegnologiese gebied het die gedrukte media met ’n donderslag getref. Die liggelowiges het met ’n frons neergesien op die koms van Die Vryburger as e-koerant. Doemprofete het…

Die Boere beleg van die Voortrekkermonument

Op Saterdag 30 Maart 2013 het die boere die Voortrekkermonument oorgeneem vir die jaarlikse Goliat van Gat fees wat tydens hierdie geleentheid onder die naam Goliat van feeste deur gegaan…

Gorilla van New York is dood

’n Gorilla met die vreemde naam van Pattycake, ’n besonder sagmoedige gorilla, is dood. Die dier wat 40 jaar gelede in New York se Central Park-dieretuin gebore is, se dood…

Twee swartes swaar gestraf

Inwoners van Vereeniging en De Deur het geslaak van verligting nadat twee swart mans wat mense aangeval, ontvoer en verkrag het, gesamentlik tot 880 jaar tronkstraf gevonnis is. Boitumelo Galubetse…

GHA vier koms van Jan van Riebeeck

Die Genootskap vir die handhawing van Afrikaans reël vanjaar saam met die Afrikaner Kultuurbond die koms van Jan van Riebeeck na die Kaap de ZGoede Hoop. Meer besonderhede is elders…

Van Riebeeckdag vieringe 6 April 2013

Op Saterdag 6 April 2013 vind die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) se jaarlikse van Riebeeckdag vieringe, in samewerking met die Afrikaner Kultuurbond (AKB), plaas. Die geleentheid word…

Kaptein sou pa word

Kaptein Jakes van Rensburg van die Spesiale Magte Regiment was ’n verwagtende vader wat oor nege weke pa sou word. Hy is verlede Saterdag in die Krugerwildtuin dood na die…

Ek sien dit so!

Wanneer sê ons iemand sterf en wanneer sê ons iemand vrek? ‘n Baie kras vraag hierdie, dit besef ek. As mens mooi daaroor dink word daar nogal baie verwys na…

Boer sterf na twee maande weens terroriste aanval

Mnr. Gert van Wyk, ’n boer van Bapsfontein het op 28 Januarie ’n plaasaanval oorleef. Sy plaasbestuurder, mnr. Fouche, is tydens die terroriste aanval doodgeskiet. Mnr. Van Wyk het na…

Eerlikheid

Eerlikheid?

Jerusalem Artisjokke. (Helianthus tuberosus)..

Hierdie artisjokke is sekerlik nie van die bekendste groente nie. Miskien ken van die ouer mense dit. Die knol van die plant word soos ’n groente gaargemaak en geëet. Die…

Brandstof word nog duurder

Woensdag, 3 April 2013 verhoog die prys van petrol weer met ’n vêrdere 12 sent per liter. Brandstof is tans die duurste wat dit nog ooit was in Suid-Afrika. Kenners…

Nog vyf weermag soldate sterf

‘n Volledige ondersoek gaan gedoen word om redes te vind waarom ’n helikopter neergestort het in die Krugerwildtuin. Vyf lede van die Suid-Afrikaanse Weermag was in die helikopter tydens die…

Die President praat oor verkragting

Die afgelope naweek het president Zuma vertel hoe daar voorheen met verkragters gewerk is. Hy het ’n toespraak gehou tydens ’n Zoeloe byeenkoms in Natal. Hy het gesê dat aanvalle…

Mandela nie te wel nie

Berigte is ontvang dat die oud-president van die ANC se gesondheid nie so goed is as wat voorgegee word nie. Hy sukkel met ’n ernstige longkwaal wat gedurig infeksie veroorsaak,…

Drie eeue oue olifanttand gesteel

In Parys, Frankryk is ’n jong man gevange geneem nadat hy ’n olifanttand gesteel het in ’n museum deur dit met ’n kettingsaag af te saag. Die klank van die…

Stormwinde in die Kaap

Kaapstad en omgewing se sterk windstorms is ’n bedreiging vir die konstruksiewerk aan die hoogste gebou in die moederstad. ‘n Aantal ooggetuies het berig dat die steierwerk teen die Portside-gebou…

Bioloë gaan oer-vis probeer opspoor

Franse en Suid-Afrikaanse bioloë gaan probeer om die selakant op te spoor in ondersese grotte in die Indiese Oseaan. Die Gombessa-ekspedisie, wat vernoem is na Frankryk se term vir die…

Terroriste skiet voormalige rugbyspeler

Mnr. Johan Kemp, ’n voormalige Leeu-rugbyspeler is in sy huis in Fontainebleau, Randburg, doodgeskiet. Volgens ’n polisiewoordvoerder het drie inbrekers Kemp vroegoggend in sy slaapkamer oorval en hom drie skote…

McBride vrygespreek

Die voormalige Oos-Randse-metropolisiehoof, Robert McBride, is verlede Donderdag in die Pretoria Hooggeregshof vrygespreek op klagtes van dronkbestuur en poging tot regsverydeling waarvoor hy vroeër tot vyf jaar tronkstraf gevonnis is….

Oscar se borgvoorwaardes verander

Oscar Pistorius se aansoek om wysiging van sy borgvoorwaardes was suksesvol. Twee voorwaardes is in die Pretoriase hooggeregshof ter syde gestel. Die een voorwaarde rakende sy teenwoordigheid by sy huis…

Motor rubriek – Volkswagen Amarok – 4 April 2013

Die bakkiereeks in Suid-Afrika bestaan uit ’n wye verskeidenheid van modelle. Die nuutste toevoeging tot die reeks is die Volkswagen Amarok dubbelkajuit outomaties. Aanvanklik het die Amarok nie ’n outomatiese…

rolex replicas for sale