ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2013

President ken nie die Afrika-kultuur

Pres. Francois Hollande van Frankryk het ’n kameel as geskenk ontvang vir sy aandeel om Mali te bevry van Al-Kaida. Die Franse president het goedertrou die kameel voorlopig in die…

Amptenaar verneder 87 jarige blanke

’n Blanke dame, mev. Ria van Straaten (87) is erg verneder toe sy haar maandelikse pensioen gaan haal het by die kantoor waar uitbetalings gedoen word in Newcastle. Die beampte…

Twee vrygespreek van moord

Die twee verdagtes is albei vrygespreek van moord op die melkboer, mnr. David Hall. Die hoofrede is blykbaar omdat die staat se getuienis nie voldoende was om die twee swartes…

Vrou by restaurant met onbekende middel ingespuit.

’n Vrou van Bloemfontein het ’n nare ervaring beleef toe sy deur ’n onbekende persoon met ’n onbekende middel ingespuit is by ’n restaurant . Die onderwyseres wat verkies om…

Winkelsentrums word gevaarliker

Netcare 911 se woordvoerder, Santie Steinman, berig dat ses mense baie ernstig beseer is tydens ’n ontploffing by die Spartan-winkelsentrum in Kempton Park. Twee mense moes dringend per helikopter vervoer…

Sashtog!

Die arme, arme Sue van Der Merwe! Die Vryburger berig in die week hoe die arme vrou aangeval is deur twee van haar beste maatjies! Johan lewer kommentaar op die…

Is ons harte stomp?

“Want die hart van hierdie volk het stomp geword en met die ore het hul beswaarlik gehoor; en hul oë het hulle toegesluit, sodat hulle nie miskien met die oë…

Hofstryd oor Mandela se besittings

Nelson Mandela se kinders wend hulle nou tot die hof om ontslae te raak van advokaat George Bizos en ander persone wat tans as direkteure van sy maatskappye is, te…

Maatskappye veg teen Google

’n Hele aantal bekende maatskappye, onder meer Microsoft, het glo versoek om Google te ondersoek oor sy beweerde onbillike praktyk in die gesofistikeerde slimfoon-bedryf. ’n Oorkoepelende struktuur, FairSearch, wat bestaan…

Augrabies-waterval gaan krag opwek

’n Hidro-elektriese kragstasie gaan by die Augrabies-waterval opgerig word. Die kragstasie word so opgestel dat daar byna niks sigbaar sal wees vir toeriste nie. Só sê Niel Theron, direkteur van…

Zuma versus Rapport

Pres. Jacob Zuma het ’n lastereis van R5miljoen teen Rapport aanhangig gemaak. Die lastereis is met koste van die hand gewys nadat die president versuim het om gehoor te gee…

Volstruisboere kry nog ’n terugslag

Die swaar geteisterde volstruisboere van Oudtshoorn in die Klein-Karoo word weereens beproef nadat voëlgriep op een van die plase aangetref is. Die H5N2-virus (voëlgriep) het die gebied nou ekonomies so…

Vakbonde verloor steun

Die neiging onder mense in Suid-Afrika om swaar te leun op vakbonde, is besig om te verander. Die vertroue in die stelsel wat sy oorsprong uit die kommunisme geërf het,…

Nuus wat saakmaak

Lesers kan in hierdie uitgawe weer kennis neem van die onreg teenoor mnr. Clive Derby-Lewis wat nie vrygelaat gaan word op parool nie. Die siening is dat hy nie verskoning…

Nuusflitse

• Drie mans is in die Pietersburg hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op die Cope-LP, Jack Tolo. • Die gevalle Amerikaanse fietsryer, Lance Armstrong, beplan om sy…

Motornywerheid nog ‘n Eskom?

Daar word ernstige vrae gevra of die Departement van Handel en Nywerheid hulle huiswerk behoorlik gedoen het met hulle aansporingskemas vir die motornywerheid nadat dit aan die lig gekom het…

Vir die huisvrou – Ingelegde uie

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week sluit ons af met voedselpreservering, op ‘n pikante tranerige noot! Ingelegde uitjies is heerlik om as…

Kindermishandeling tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Die imperialistiese Brittanje kon goed oorlog maak teen vrouens en kinders. ‘n Voorbeeld hiervan is die feit dat sowat 300 kinders, tussen agt en sestien jaar oud saam met die…

Vervaardiging en uitvoere moet verhoog

Die ANC-regime se minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies, het sy Nywerheidsbeleid Aksieplan bekend gemaak wat ten doel het om 2013-2016 tydperk se produksie te verhoog deur buitelandse beleggings…

RSA “vlug” uit Midde-Afrika

Al die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Sentraal-Afrika Republiek ontplooi was, is nou onttrek volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se woordvoerder. Al die SANW personeel wat nog in die…

Selektiewe Menseregte

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, se eregas by die 2013 Hannover Messe was die Russiese premier, Wladimir Puten. Dit is vanjaar die amptelike Duitse-Russiese handelsjaar en die twee lande will…

Boer red dame na slangbyt

Mnr. Dieter Hoffman (41), voorheen van Verwoerdburg, het ’n vrou teengif ingespuit nadat sy deur ’n swartmamba gebyt is. Hoffman staan in die Pandamatenga-distrik van Botswana bekend as die slangman…

Man skiet 13 mense

Belgrado – ‘n Man het 13 mense, waarvan een ’n kleuter is, in Serwië doodgeskiet. Die man in sy sestiger jare, het van een huis na die ander huis geloop…

Veiligheidsgordels moet gebruik word

Ben Martins, Minister van Vervoer sê nuwe veldtogte gaan van stapel gestuur word. Die doel is om seker te maak dat almal in ’n voertuig wel gebruik maak van ’n…

Clive gaan verskoning aanbied

Die veroordeelde Clive Derby-Lewis wil blykbaar verskoning vra vir sy rol in die sluipmoord op die SAKP se hoofsekretaris, Chris Hani, word berig in die New Age koerant . Volgens…

Ek sien dit so!

Vandag wil ek hê dat ons 361 jaar teruggaan na 6 April 1652, die werklike begin van ons kleurryke geskiedenis in hierdie pragtige land, ons pragtige Suid-Afrika. Laat ons vandag…

Bedreigde wild gaan beter beskerm word

Geskiedenis is die Noord-Kaapse en Vrystaat se wildbedryf gemaak. Twee groot wild- en jagreservate is in ’n nuwe multimiljoen Rands vennootskap bymekaar gebring om bedreigde wildsoorte vir kommersiële doeleindes te…

Suid-Afrika sou kon ingryp in SAR

Vier Gripen vegvliegtuie was waargeneem op die Ndola-lughawe van Zambië en waarnemers meen die Weermag was op die oog af gereed om met ’n tweede ingryping in die Sentraal Afrika…

Cosatu – vyand Nommer een

Cosatu is die land se grootste vyandten opsigte van die benutting van geleenthede vir ekonomiese ontwikkeling en werkskepping, sê dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer by PricewaterhouseCoopers. Volgens hom is dit…

Jonathan Jansen ontken berigte

Prof. Jonathan Jansen sê hy het nooit gesê hy wens Nelson Mandela wil nou sterf nie. Hy sê dít is ‘n wanvoorstelling van wat hy gesê het. Die Volksblad het…

Die Ystervrou van Brittanje is oorlede

Barones Margaret Thatcher, voormalige premier van Brittanje, het in haar slaap stil heengegaan. Sy was 87 jaar oud. Sy is in haar slaap dood weens ‘n beroerte, het haar kinders,…

Nuwe skelmstreek: wees gewaarsku

Oranje Sake Instituut waarsku verbruikers teen die nuwe slenter wat skelms gebruik om mense se inligting te bekom. Die jongste streek van skelms is dat mense wat rekenaars by die…

Seun red boetie uit brandende huis

’n Jong seun van 12 jaar het sy jonger boetie se lewe gered. Keanan Landman het sy jonger boetie Danté (5) aan die arm gevat en saam met hom gevlug…

Wit ANC-LP oorleef aanval

Sue van der Merwe, ANC-LP is aangerand toe diewe haar in haar huis in Kaapstad besoek het. Twee mans het haar glo gewurg tot sy haar bewussyn verloor het. Die…

Rebelle se segetog teen RSA soldate

’n Spesiale medewerker het aan Die Vryburger uit Sentraal Afrika berig dat die rebelle se oorwinning oor die Suid-Afrikaanse soldate veelseggend is. Die verslaggewer berig dat die ongevalle aan rebelle…

Gewone Artisjoke of ook genoem “Globe Artichokes”

Bogenoemde is mos die soort artisjokke wat ons ken. Het u geweet dat die artisjokke ’n ligte pers poeierkwasblom maak op die bopunt van die eetbare artisjokblom. Die artisjokblom word…

Die onreg teen Clive Derby-Lewis duur voort

‘n Aansoek om mediese parool vir die veroordeelde mnr. Clive Derby-Lewis is geweier. ’n Sogenaamde mediese adviesraad het blykbaar besluit om nie toestemming te gee dat die 77-jarige Derby-Lewis weens…

Welsyn kinders ly honger

Nawongo, die sambreel organisasie van welsynsorganisasies in die Vrystaat, het gedurende die afgelope aantal jare ’n reeks hofsake gewen teen die LUR van Welsynsdienste. Na raming is meer as R9…

Luis-stasie?

Die eerste twee letters van “police station” het afgeval van die Midrand polisiekantoor se gebou. Dit het tot gevolg dat daar nou net lice station op die gebou geskryf staan….

Drie groot Metrorade wankelend

Johannesburg, wat die grootste metroraad het, is wankelend en kan ernstige probleme oplewer as daar nie vinnig verbeterde bestuur toegepas word nie. Pretoria is ewe kommerwekkend. Groot salarisse en weinige…

Terroriste skiet man in sy slaapkamer

Vyf terroriste het gedurende die nag die diefwering voor ’n venster verwyder, die huis binne gegaan, die slapende egpaar deur die bene geskiet, daarna die ander kamer ingegaan en mnr….

Terroriste skiet man in restaurant

’n Groepie jongmense het die Oppi Plaas restaurant by Rustenburg besoek om ’n lafenis te geniet. Mnr. Quintin Brits (31) het op ’n stadium verskoning gemaak om badkamer toe te…

Suid-Afrika is dwelmhandelaar se paradys

Suid-Afrika se Inkomstediens het bekend gemaak dat sowat 90 kg dwelms met ‘n straatwaarde van R27 miljoen gedurende Maart by doeanepunte onderskep is. Meer as 20 klopjagte is uitgevoer in…

Renosterstropers steel 66 horings

’n Klomp diewe het 66 renoster¬horings gesteel van ’n boer in Roedtan. Mnr. Johan van Zyl het met toestemming van die Departement van Omgewingsake sy renosters onthoring om daarmee die…

Motor rubriek – Mercedes Benz SL65 AMG – 11 April 2013

Die nuutste toevoeging tot die Mercedes Benz reeks, is die Mercedes Benz SL 65 AMG. Die SL reeks is ’n ou bekende aan die motor liefhebber. Die eerste model is…

NG Kerk se standpunt

Die NG Kerk is nie ’n volkskerk nie. Dit is die kerk van die Here Jesus Christus waar alle mense welkom is, aldus dr. Kobus Gerber, algemene sekretaris van die…

Landbouers: Maak die rug styf!

Gedurende die opstande in die Wes-Kaap deur plaaswerkers wat deur vakbonde daartoe gedruk is, het nuwe eise ontstaan ten opsigte van lone. Alhoewel die minimum loon aansienlik laer is as…

Pretoria: Ou straatnaamborde word verwyder

Die ou straatnaam borde in Pretoria word nou finaal verwyder aangesien die burgemeester, Kgosientso Ramokgopa, meen die inwoners van Pretoria het genoeg tyd gehad om die nuwe name te leer…

Suid-Afrika se kraanwater die beste

Suid-Afrika is een van 12 lande wat veilige en gesonde kraanwater het om te drink. Dit is die bevinding van die Instituut vir Afvalbestuur in Suider-Afrika (IWMSA). Suid-Afrika is glo…

Polisiebeamptes sonder rybewyse

Faith Mazibuko, die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Sentraal Transvaal sê dat meer as 40% van die polisiebeamptes in dié provinsie het nie ’n rybewys nie. Dit beteken dat sowat 11,600…

rolex replicas for sale