ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2013

Skolier met skêr aangeval

’n Swart leerling word van poging tot moord aangekla nadat sy ’n ander skolier met ’n skêr aangeval het. Die voorval het plaasgevind by die Hoërskool Dr, Malan in Meyerton….

Oranjekas het ‘n belangrike rol te vervul

In ‘n onderhoud met Oranjekas se besturende direkteur, Dolf Buitendach, het hy daarop gewys dat ‘n koöperatiewe instelling soos Oranjakas ‘n belangrike rol te vervul het in sy unieke band…

Korea – agtergrond

Wat sit en is agter berigte van die afgelope paar weke waarin daar allerhande oorlogspraatjies is? Die New York Times berig dat die leier van Noord-Korea, Kim Yung-un sy mense…

Netcare hospitaalwerkers staak

Letterlik honderde werkers van die Netcare-hospitale het regoor die land begin staak. Die staking is veroorsaak omdat die vakbond Nehawu 15% verhoging vir sy werkers geëis het. Netcare het 5%…

Mooi voorbeeld van Ruwe Suid-Afrika

Die tweede dag van die Suid-Afrikaanse swem kampioenskappe in Port Elizabeth moes gekanselleer word weens die swak toestand van ‘n swembad se water. Swemmers moes in grasgroen swembadwater probeer om…

Londen verskerp veiligheidsmaatreëls

Veiligheidsmaatreëls word in Londen opgeskerp vir die marathon wat die komende naweek aldaar gehou word. Dit volg nadat drie mense gedood is tydens die Boston-maraton in die VSA. Meer as…

Sorg dat jy getel word!

Tans is die VVK besig met ’n opname wat in belang is van elke Boere-Afrikaner wat eiendom besit, of wat ’n aandeelhouer is van ’n instansie wat vaste eiendom besit….

Politieke aanstellings in SAPD werk nie

Die aanstelling van nasionale polisiehoofde vanuit ’n politieke hoek moet beëindig word. Dit is die mening van die politieke ontleder, prof. Adam Habib. Prof. Habib, aangewese rektor van die Witwatersrand…

Blinde toe nie blind

In Johannesburg is ’n jong dame deur ‘n “blinde” vrou en twee medepligtiges beroof. Die medepligtiges het die 25-jarige vrou in die middestad gevra om hul blinde vriendin te help…

Boeremag: Hofdag 1176

Saak begin met getuienis van Marius Dippenaar van Korrektiewe dienste. Hy het nog nie die dokumente opgespoor nie en sal 2 weke nog nodig he om dit op te spoor….

Vakbondskade aan mynbedryf

Die mynbedryf in S.A. sal nog lank die gevolge voel van die afgelope jaar se militante vankbondoptredes, weens produksieverlies en ander newe-effekte. Die verlies aan produksie wat die myne ervaar…

Polisiebeamptes al weer in die sop

Senior polisie het blykbaar beslag gelê op die selfone van ander polisiebeamptes wat aan die Oscar Pistorius-moordsaak werk. Dít blyk dat beamptes foto’s van Oscar geneem het nadat hy reeds…

Die Pakistan Taliban nie betrokke by Boston

Miranshah – Die erg omstrede Taliban van Pakistan, ontken dat hy betrokke is by die bomontploffings in Boston. Dit is bekend dat die Taliban verantwoordelikheid aanvaar het vir die Times…

Twee selfmoord gevalle in Bloemfontein

Hoërskool Bloemfontein se leerlinge en onderwysers is in rou nadat een van sy top leerlinge homself in ’n pakhuis by sy ouerhuis in Roodewal gehang het. Manuel da Ressurreicao (17),…

Zuma stel nuwe regter aan

Adv. Mbuyiseli Madlanga SC is deur pres. Jacob Zuma as regter in die konstitusionele hof aangestel. Hy sal op 1Augustus in die nuwe pos begin. Die vakature het ontstaan met…

Die Goud van die toekoms

Lithium is een van die metale wat besig is om sterk na vore te kom en as ‘n kosbare grondstof in die huidige tegnologiese eeu. Litium is een van die…

Geweld by Boston-maraton eis lewens

Boston, VSA – ’n Geweldige slag is gehoor toe ’n bom ontplof tydens die Boston maraton naby die Copley-plein stadion. Die ontploffing het sowat 20 meter van die eindstreep plaasgevind….

Afrigter sterf in fratsongeluk

’n Olifant se leermeester en afrigter van Elephant Sanctuary naby Hartbeespoortdam is in ’n fratsongeluk doodgetrap. ’n Woordvoerder van Elephant Sanctuary, mnr. Saunders het gesê dit het gebeur terwyl die…

Klag gelê teen Sirkusbase

Die Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het strafregtelike klagte van dieremishandeling teen die Brian Boswell-sirkus en sy olifant se hanteerder aanhangig gemaak. Die klag spruit uit ’n voorval nadat ’n lid van die…

Man met knopkierie doodgeslaan

’n Ma van Johannesburg het Pretoria toe gegaan om vas te stel waarom haar seun nie sy foon antwoord nie. Drie dae na die moord op haar seun kom sy…

Ewe skielik skatryk SA

Die bankrot Zimbabwe gaan deur Suid-Afrika met meer as R900 miljoen bygestaan word in ’n lening om die land se begroting ’n hupstoot te gee. Kenners meen Zimbabwe is so…

Ek sien dit so!

Neelsie het iets op die hart; Neelsie het altyd iets op die hart maar hy verkies om dit nie alles op een slag neer te laat plons op die gawe…

Olifant verniel voertuig

’n Olifant in die Krugerwildtuin het die voertuig van ’n Poolse toeris erg beskadig en die insittendes ernstig beseer in die noorde van die Krugerwildtuin. Die olifant het die Hyundai-motor…

ONOK reik uit na die volk

Die Oranje Nywerheids Ontwikkelings Kooperasie wil help om volkseie strukture uit te bou. In ’n skrywe aan die voorsitter van die Majuba Trust versoek ONOK dat gunstige oorweging geskenk sal…

Vir die huisvrou

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie maand gaan ons kyk wat ons alles met vis kan optoor. Vis is baie veelsydig, mens kan…

Sinnelose skildery om naam te maak

’n Uiters omstrede skildery is vertoon waarin pres. Jacob Zuma en oudpres. Nelson Mandela as wit mense uitgebeeld word, maar voor die opening van die kunsuitstalling is dit verwyder. Die…

Regters in geveg met regering oor aanstellings

Die regering probeer sy invloed uitoefen om regters aan te stel wat verkieslik nie blankes is nie om sodoende die sogenaamde transformasie van die regbank te bevorder. Dit het daartoe…

Kettingwinkels die skuldiges

Die mees bekende supermarkte soos Shoprite, Pick n Pay, Woolworths, Fruit and Veg City en Spar is die vabonde wat vleis produkte verkoop waar die vleis nie korrek geëtiketteer word…

Doodgeskiet by sy kafee

Die alombekende kafee eienaar in Belfast, mnr. Wilky Walkinshaw is verlede Donderdagaand voor sy kafee doodgeskiet. Mnr. Walkinshaw is kort ná 8 uur die aand saam met sy vrou uit…

Vrou veg teen oormag

Mev. Meisie Brits, ’n 65 jarige dame van Bloemfontein sê dat vier swartes haar aangeval het en met ’n groot snoeiskêr wat hulle in haar huis gevind het, haar arm…

Motor rubriek – Volvo V40 Cross Country

Die nuwe Volvo V40 Cross Country is aan die motor publiek bekendgestel tydens ’n internasionale motor byeenkoms in Swede wat onlangs plaasgevind het. Die rede hoekom die voertuig daar bekendgestel…

Fees verrigtinge in Bloemfontein

Die Dankbaar Geloftefeeskomitee van Bloemfontein is verantwoordelik om die feesvieringe te reël rondom die herdenking van die 100 jarige bestaan van die Vrouemonument. Dié Komitee is sedert die negentigerjare verantwoordelik…

SA se Kinderwelsyn is besteel

‘n Nie-blanke vrou het vermoedelik R3,8 miljoen van Kinderwelsyn SA gesteel en het in Kimberley in die hof verskyn. Die 57-jarige vrou het blykbaar volgens die Valke, van 2009 tot…

Oorlog kan verwag word in Korea

Die moontlikheid van ’n volskaalse oorlog in Korea word ’n al groter moontlikheid en die kanse word nou geraam op 70% tot 80%. Só het ’n Chinese deskundige oor Korea,…

Regter se siening ongrondwetlik

Regter Cynthia Pretorius se standpunt dat Engels as die enigste hoftaal oorweeg moet word, is “ondeurdag, onverantwoordelik en ongrondwetlik”. Dit is die uitspraak wat gemaak is deur die Vereniging van…

Boere paraat en fnuik boewe

Die paraatheid van boere in die Mafeking omgewing het daartoe gelei dat ses swartes blitsvinnig gevang is in twee afsonderlike voorvalle. Verlede week is twee swartes vasgetrek op ’n plaas…

Bloemfontein se nuutste restaurant

Bloemfontein gaan eersdaags spog met ’n restaurant, bo-op ’n koppie geleë, binne in ’n BOEING 737 se 35 ton romp. Dié volledige Boeing gaan binnekort ’n eksklusiewe eet- en skemerkelk-restaurant…

Die tollenaars is op jou!

Die e-tol in Sentraal Transvaal skop binne die volgende twee maande af. Die feit het ’n skokgolf deur die provinsie veroorsaak nadat Sanral dit bekend gemaak het. Die aktivering word…

Eerlike Noorweegse tieners

Oslo – Twee Noorweegse tieners het sowat R730,000 in ’n tas gevind op ’n passasierstrein tussen Oslo en ’n dorp suid daarvandaan. ’n Redelik bejaarde passasier het die tas op…

Pragtige Maanblom .. Brugmansia

Hierdie Maanblom is familie van die Solanceae spesies. Hul dra groot, welriekende trompetvormige blomme. . Die blomme word ook “angle’s trumpets” genoem. Die Maanblom klassifiseer onder struike of klein bome….

Vryheid deur Etienne le Roux

Die boek “Vryheid” is beskikbaar @ R120-00 en kan bestel word by die VVK kantoor. Hier is enkele gedagtes wat in die boek uiteengesit word. Wyle mnr. Etienne le Roux…

BAV Kennisgewing

’n Boere-Afrikaner Volksraad vergadering word eersdaags gehou in Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap Die program sien soos volg daar uit Volksraad lede besoek Program: Vrydagaand, 26 April 2013 17:00 Aankoms op…

BA Volksraad verslag soos op 12 April 2013

SOOS OP 12 APRIL 2013 Soos reeds bekend, het die Volksraad op 3 Desember ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) teen die S.A. President en lede van sy kabinet…

BCVO se reëlings vir eindeksamens

In ’n Inligtingsddokument een skole en ouers van leerlinge, word die jongste reëlings in verband met eksamens van BCVO Hoërskool leerlinge verduidelik Die Vryburger plaas die volledige dokument ter wille…

Terroriste skiet man in slaapkamer

Mnr. Herman Potgieter (78) naby Pinetown in Natal, is gister deur vier terroriste in sy slaapkamer doodgeskiet. Mnr. Potgieter woon alleen nadat sy vrou hom entlike jare gelede ontval het….

ANC se diskriminasie beleid vêrder uitgebrei

In die toekoms sal die Pretoria munisipaliteit nét swart vroue in poste aanstel waar ongeskoolde werk verrig word. Die opdrag is gegee deur Zukiswa Ntsikeni, die strategiese uitvoerende direkteur van…

Solidariteit en die ANC

Die onderstaande berig het in 2008 in die media verskyn Die Vryburger maak verskoning vir die taal maar wil lesers hiermee eerstehand op hoogte van sake hou. Die inhoud van…

Zuma sê dis apartheid se skuld

Zuma sê dit is onmoontlik om in slegs 20 jaar algehele verandering te bewerkstellig in die land. Die skade wat deur apartheid veroorsaak is, sal nog baie lank in die…

Bankrot Weermag tref noodmaatreëls

Die lugmag se jare lange trots, die Silwer Valke, is die jongste slagoffer van die nypende tekorte in die SANW. Die Silwer Valke se jaarprogram is drasties ingekort weens die…

Die wreedheid van Afrika

’n Witrenoster ma en kalf is verlede Vrydag in die Krugerwildtuin in die omgewing van die Satara-ruskamp afgemaai. Die koei het meer as 500 meter gevlug nadat haar kalfie deur…

rolex replicas for sale