ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2013

Vir die huisvrou – Viskoekies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n heerlike variasie van die gewone geblikte sardientjies of salm. Wat hierdie resep so…

Radio Pretoria op pad na hofsaal

Radio Pretoria se Hoofuitvoerende beampte, Willie Spies, het by die multikulturele Suid-Afrikaanse burgerlike organisasie,Afriforum , R100,000 gekry om die hofsaak te help finansier wat handel oor die onwettige herleistasies wat…

Waardig en statig

Dit is wel die jaar 2013 en beslis nie die jaar 1652 nie. Hierdie pragtige Duitse seilskip is die grootste in die wereld en is gebou in 1919. Die 92-jarige…

Suid-Afrika word oorstroom

In ’n onlangse verslag deur ’n Internasionale organisasie wat namens die VN opnames maak van tendense in die wereld, is Suid-Afrika uitgesonder as een van die lande wat tans die…

Lugmag kwotas rampspoedig

Die internasionale militêre dinkskrum “Strategypage” het in ’n verslag gesê die Lugmag se beleid waarmee regstellende aksie onder sy lug- en tegniese bemannings teweeg gebring moet word, gaan op die…

Sentraal Afrika State pleit by Zuma

Leiers van die Ekonomiese Gemeenskap van Sentraal-Afrikaanse State (Eccas) het glo by Jacob Zuma gepleit om weer troepe te stuur na die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR). Die pleidooi is klaarblyklik gelewer…

Polisie beledig parlementslid

‘n Parlementslid ,Thandile Babalwa Sunduza, het klagtes teen die Johannesburgse metropolisie gelê. Na bewering het van die polisiebeamptes teen haar motor gebots en haar beledig. Sunduza, het later gesê sy…

Die wonder van die natuur.

Hier in die bosveld waar ons woonagtig is, is ‘n hele aantal voëlspesies.Daar is alreeds 37 verskillende spesies geidentifiseer. Onder andere is hier verskeie Suikerbekkies en ek en my vrou…

Omstredenheid rondom nuwe aanstelling

Berigte doen die rondte dat pres. Jacob Zuma ’n landdros met hangende klagte teen hom as die nuwe Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV) wil aanstel. Indien Zuma dit wel…

Boere verminder plaaswerkers

In die afgelope maand is talle plaaswerkers afgelê weens die verhoogde minimum salaris wat vroeër vanjaar vasgelê is. Sowat 60 boere is gedurende die afgelope maand deur die Landbou-werkgewers-organisasie (LWO)…

Twee ministers bitterbek met mekaar

’n Engelse Sondagkoerant berig dat die Minister van Waterwese, Edna Molewa en Minister Lindiwe Sisulu van Staatsdiens en Administrasie nou baie vies is vir mekaar en mekaar nie wil groet…

Nog Tol-paaie kom

Die ANC regering gaan deur middel van Sanral nóg vyf of ses tolpaaie op Suid-Afrikaanse hoof roetes, soos die N12 tussen Johannesburg en Kimberley bou. Die regering is so behep…

Vrou spring na haar dood

’n Aantal erg geskokte mense moes aanskou hoe ’n vrou van die sewende verdieping van die hospitaal na haar dood spring in Bloemfontein Sanli Botha (46) van Bloemfontein het voor…

Kepler: beter as planeet Mars

Washington – Deur middel van meer moderne teleskope het sterrekundiges gesê hulle het vanaf Nasa se toerusting twee planete gevind wat bykans identies aan die aarde is. Twee van die…

Nog ’n afwaartse stap deur Suid-Afrika

Die ANC regering het vir die land ’n nuwe poolskip aangeskaf teen R1,4miljard. Die luukse vaartuig is gebou as ’n drywende laboratorium. ’n Aantal vooraanstaande wetenskaplikes beweer noudat die skip…

Polisiebeamptes twee jaar by huis

Ao. Jannie Odendaaal en konstabel Twala is die twee polisiebeamptes wat in 2010 met Winnie Mandela en haar lyfwagte in ’n woordewisseling betrokke was, sit nou meer as twee jaar…

Danseres eis R300,000 van polisie

’n Voormalige dansinstrukteur dagvaar die Minister van Polisie, ’n polisiekolonel en die direkteur van Openbare Vervolging (DOV) vir R300,000 nadat haar waardigheid deur ’n beweerde onregmatige arrestasie en aanhouding geskend…

Oud-atleet fnuik die diewe

Anton du Toit (38) ’n sakeman en voormalige atleet, het wakker geword en gehoor toe diewe sy bakkie wou steel, en inderhaas na buite gegaan. Hy het sy vrou, Heloise,…

Groen, vuil water oorsaak vir siek swemmers

Port Elizabeth: Die welbekende swemmer Roland Schoeman kon sy stempel afgedruk op die Suid-Afrikaanse swem kampioenskap in Port Elizabeth te midde van die geweldige oorinfeksie wat veroorsaak is deur die…

Suid-Afrikaner is 27 uur in water

Brett Archibald (50) ’n branderplankryer moes meer as 27 uur in die see water trap en dryf voordat hulp opgedaag het. Gedurende die tyd moes hy die jellievisse se gesteek…

Motor rubriek – Volkswagen Golf 1,4 TSI

Daar is met groot verwagting uitgesien na die bekendstelling van die nuwe Golf 7 reeks. Sy voorganger het ’n kortstondige lewe gehad terwyl die 7 reeks na verwagting ’n ses…

Miljoene ton olie by Ogies gevind

African Exploration (AE) is die staat se mynboumaatskappy wat miljoene ton olie-slyk buite die ondergrondse olie bergplek in ou mynskagte by Ogies in Oos-Transvaal gevind het. Boorwerk is gedoen in…

Derduisende polisiebeamptes geskors

Meer as 10,000 polisiebeamptes het skorsing ondergaan in die tydperk April 2012 tot Februarie 2013. Die groot aantal beamptes se skorsing het die staat vir die betrokke tydperk meer as…

Uitspraak oor Minerale Regte kan verkeerde sein uitstuur

TLU SA het sy diepe kommer uitgespreek na die Grondwetlike Hof se uitspraak oor die minerale regte. Ongeag die woordspeling waarvan die Grondwetlike Hof oënskynlik gebruik gemaak het oor of…

China grootste kweekhuisgas kweker

Die kweekhuis-effek wat tans deur China, die tweede grootste wêreldekonomie, in die atmosfeer vrygelaat word is meer as die van die VSA en Indië, die eerste en derde grootste ekonomië…

Wie moet die SAPD bewaak!

Wie moet die SAPD se stasies, kluise beamptes bewaak om te keer dat hulle beroof en besteel en verneuk word, is maar enkele vrae wat nou deur jan-publiek gevra word….

Word misleiding ’n ANC kenmerk?

Die weiering deur die Departement van Openbare Werke om nie die voorlopige verslag oor sy ondersoek na die Zumaville-projek bekend te maak nie is ’n nuwe probleem vir talle opposisie…

Zuma: Verkwistend die Grondwet oortree

Pres. Jacob Zuma het waarskynlik die land se Grondwet oortree met die stuur van troepe na die Sentraal Afrika Republiek gedurende Januarie vanjaar. Wat egter onbetwisbaar is, is dat hy…

ANC en Landbou minster erg ontstel

’n Verslag van die Parlementêre Navorsingsafdeling minister Tina Joemat-Pettersson, die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, is vir die ANC totaal onaanvaarbaar. Die ANC is uiters ontevrede oor die verslag…

Wes-Kaap boere dankbaar vir die reën

Mag die koringboere ’n baie goeie seisoen ervaar in die Swartland en die Suid-Kaap,” sê mnr. Andries Theron, voorsitter van Graan SA. Voorspellings van stormweer wat die Wes-Kaap gaan tref,…

Orania rugbyspan gereed

Orania het nou weer ’n rugbyspan. Die gebied is ’n baken waar blankes alles self doen. Die dorp se mense is ywerig in alles wat gedoen moet word, en wil…

Arno Jordaan in motorongeluk beseer

Die bekende sanger, Arno Jordaan, het x-strale in die hospitaal laat neem na hy in ’n motorongeluk was. Hy het nie ernstige beserings opgedoen nie maar het seker gemaak dat…

Ry jy saam?

In Nederlandse is ’n groep genaamd “Mars One”, wat planne het om ‘n kolonie op Mars te vestig. Hulle sal eersdaags die aansoekproses open vir mense wat dié reis wil…

Barones Margaret te ruste gelê

Van oor die ganse wereld het politici, bekendes, vriende en familie ‘n seremoniële begrafnis vir Barones Margaret Thatcher bygewoon. Die voormalige premier van Brittanje se roudiens is vanuit die St….

Dagboek leiers

Die Redakteur Die Vryburger 17 April 2013 Meneer Ek het die bedenklike voorreg gehad om die GHA se dagboek met tema Volksleiers te siene gekry. Daar is ’n hele klomp…

Departement en Skole ignoreer wetgewing

Minstens 84 skole in die land het geen wiskunde vir graad 10, 11 en 12 aangebied gedurende 2012 nie. Die skokkende feit is bekend gemaak deur Suid-Afrika se Instituut vir…

Amper word “dooie” vrou skatryk

‘n Vrou van Kaapstad, Hannelie Nel is vier jaar tronkstraf gevonnis nadat sy haar dood vervals het. Dit sou haar ’n lewensversekeringspolis van R3,6 miljoen in die sak kon bring….

Is SA Rooi Kruis in ’n krisis?

Die Suid-Afrikaanse Rooi Kruis sal eersdaags in die hof wees nadat werkers ’n aansoek ingedien het by die Hooggeregshof in Pretoria om die organisasie bankrot te verklaar. Dit het gebeur…

Terroriste vermoor jongman

In Bethal, Oos-Transvaal was ’n jong man, Adriaan Stander, (33) blykbaar besig om gras by die huis te sny toe hy deur terroriste oorval en vermoor is. Die lewelose liggaam…

Malema kry nog ’n klap

Die Pretoriase Hooggeregshof het gelas dat ’n voorlopige hofbevel soos wat op 5 Maart ingedien is teen Julius Malema, nou verander is na ’n permanente hofbevel. Dié hofbevel gee aan…

Honde takel dame in straat

’n Jong vrou, Sonja Coetzer (25) wat in Brandfort die straat gestap het, is deur drie honde aangeval en erg beseer. Tydens die aanval het sy tevergeefs aan ander mense…

Met hartseer

Dit is met hartseer dat volksgenote moes kennis neem van twee jongmense wat in afsonderlike gevalle besluit het om ’n einde aan hulle lewe te maak. Albei woonagtig in Bloemfontein….

Nuusflitse

• Elmari Barnard kan nie haar baba registreer nie omdat sy volgens die Departement van Binnelandse sake getroud is, hoewel sy reeds tien jaar gelede geskei is. • Foutiewe lugsakke…

Boston bomme is ontleed

Amerikaanse wapen ontleders het bevind dat die twee bomme wat 15 sekondes ná mekaar ontplof het tydens die Boston-maraton, wat die lewe van drie mense geëis het en meer as…

ANC: skaam of bang?

Die Zuma-regering het skielik ’n gordyn getrek om die hele fiasko in die Sentraal Afrika Republiek toe ’n klompie rebelle die SANW op hulle baadjie gegee het. Die skielike geheimhouding…

GHA dagboek

Die Redakteur Die Vryburger Ek blaai noudiedag deur die dagboek wat deur die GHA uitgegee word en merk die gesigte en name van diegene wie hulle met Afrikaner leiers identifiseer….

Kop Pie-Raas

Dit is baie interessant dat die jong mallerige Noord Koriaanse leiertjie al te rustig voortgaan om sy militêre mag op te bou. Ek vermoed hy het die regte naam om…

Die enige regverdige God straf boosheid!

“Gee hulle na hul dade en na die boosheid van hul handelinge; gee hulle na die werk van hul hande; vergeld hulle na hul dade. Omdat hulle nie let op…

Skrik en angs op vliegtuig

Mnr. Abrie Kruger van Kaapstad het ’n angsvolle vlug meegemaak toe hy ontdek dat daar ’n “brief” in die vliegtuig se toilet is wat woorde bevat soos “Istanboel”, “bom” en…

So val kultuurerfenis uitmekaar

In Krugersdorp staan die statige Paul Kruger-saal waarop enige volksgenoot trots kan wees. Nou het daardie selfde statige gebou verander in ’n hool waar plakkers woon en alles verniel en…

rolex replicas for sale