ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2013

Motor rubriek – ISUZU KB

In Suid-Afrika is die bakkie-mark baie gewild want Suid-Afrikaners is tradisioneel natuurliefhebbers. Daar is ’n wye reeks bakkies beskikbaar en daaruit kan gekies en gekeur word. Die heel nuutste op…

Drie boewe verloor teen oud-kolonel

’n Afgetrede vlieënier en oud-kolonel van die Lugmag, wat verkies om anoniem te bly, het ’n geveg aangesit teen drie skurke wat sy huis beroof het. Die 73 jarige oud-kolonel…

26 April 2013 Boeremagsaak: Hofdag 1182

Philippus Johannes Rudolph (Flip) Nel, kolonel in die Misdaad Intelligensie en bevelvoerder van die teen-dwelmeenheid, het vandag in die Boeremagsaak getuig. Hy het in 1981 in die polisie aangesluit. Sedert…

Soursop vrug van Annona muricata oftewel die suursakboom

Hierdie Soursop (Annona muricata) is ’n breëblaar, blommende, immergroen boom en is nie bekend by ons in Suid-Afrika nie. Dit is ’n tropiese plant. Hy kom van Mexico, Kuba, Sentraal…

Obama kry ’n behoorlike drag slae

Die Amerikaanse president, Barack Obama het ’n liederlike drag slae op die lyf geloop met die stemming oor die beoogde Wet op wapen-beheer wat hy wou instel. Kenners meen Obama…

Witbank is nou swartbank

Witbank, in die Oos-Transvaal word deur ’n Internasionale navorsingspan aangewys as die plek met die mees besoedelde lug ter wereld. Die lug is sodanig besoedel dat die instrumente van die…

Steun ANC Vroueliga apartheid?

Die ANC-vroueliga het hul steun gegee aan Angie Motshekga, die Minister van Basiese Onderwys. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) haar bedanking geëis het. Een van die redes…

Ondersee kabels herstel

Seacom, die eienaars van die ondersee se kabels wat sekere Afrika state met Europa en Asiê met internet verbind, het bekend gemaak dat die kablels weer ten volle herstel is….

Opposisiepartye teen muilbandwet

Dwarsoor die wêreld word ‘n vrye pers as teken van ‘n demokrasie gesien. Die vraag is dus of Suid-Afrika se wêreldberoemde demokrasie steeds as sulks gehuldig kan word indien die…

Regering finansier landboustaking

In ’n hewige debat in die Parlement het dit aan die lig gekom dat die ANC/SAKP regering direk betrokke was by die landbou staking in die Wes-Kaap. Enkele weke voor…

Voorvaders het seker gelieg?

‘n Sogenaamde tradisionele dokter is in Oos-Londen in hegtenis geneem nadat hy ‘n voormalige onderwyser met meer as R1 miljoen pensioengeld bedrieg het. Die Valke het op hom toegeslaan. Die…

Irene hardloop soos ’n kampioen

Irene van Niekerk (15) het op 18 maande byna haar voete verloor toe sy in kookwater beland het. Dit het daartoe gelei dat die die meeste van haar tone ernstig…

BP belê groot in S.A.

Die olie en gas reus, Brittish Petroleum (BP), met sy hoofkantoor in London, het aangekondig dat hulle ongeveer R4,7-miljard in Suid-Afrika en R800-miljoen in Mosambiek gaan investeer. BP se uitvoerende…

Pornografie goedgekeur

Die uitsaairegte is aan TopTV toegeken deur OKOSA om drie pornografiese kanale te gebruik. OKOSA het bekend gemaak dat daar geen wet in Suid-Afrika is wat pornografiese uitsendings verbied nie….

Cosatu blameer apartheid

Sdumo Dlamini, die president van Cosatu, sê strukturele tekortkominge in die onderwysstelsel moet dringend opgelos word. Hy het aan joernaliste tydens ‘n Sadtu-protes in Pretoria dié vakverbond ondersteun. Cosatu wil…

Dit is tyd vir ‘n toekoms visie

Die naïewe terug hunkering na die belofte van ‘n reënboognasie deur die neo-verkramptes is verbasend. Mens sou dink dat die realiteite oor die afgelope bykans 20 jaar hierdie miete en…

In die sweet van jou aangesig…

Amerikaanse navorsers is eenstemmig dat die beroepsrigting van aktuaris die heel beste is om te volg. Wat in ag geneem is, is onder meer ’n mens die werksomgewing, fisieke uitdagings,…

Nuwe planne nodig met ruimterommel

Navorsers en wetenskaplikes het uiteindelik tot die besef gekom dat ruimtevaart ekspedisies in gevaar kom as die ruimte nie skoon gehou word van mensgemaakte rommel nie. As daar nie nou…

Onderwys staking van enige waarde?

Hoofsaaklik swart onderwysers wat lede is van die vakbond Sadtu het Woensdagoggend in Marabastad begin saamkom om ’n opmars na die Uniegebou te begin. Dit vorm deel van Sadtu se…

Hospitaal se krisis vergroot

Nie minder as sewe spesialiste het in drie weke by die Charlotte Maxeke- akademiese hospitaal in Johannesburg bedank. Die bedankings volg nadat onderhandelinge vir beter vergoeding finaal misluk het. Berigte…

Christenwees is nie maklik nie.

“Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en my volg” – Mat 16:24 Gelowiges word nêrens in…

Sigbare polisiëring!

Die reënboogpolisie is deesdae so gereeld in die koerant dat Die Vryburger se tuisblad hierdie week op ‘n stadium gelyk het na die polisiediens se amptelike maandblad. Ons hoor gereeld…

Wettige diefstal?

‘n Ou grappie lui dat diefstal onwettig is, omdat die regering kompetisie haat. In Suid-Afrika blyk dit nie ‘n grap te wees nie, maar die harde werklikheid. Neem die tolstelsel…

Baba vir aanneming geadverteer

Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het blykbaar beamptes aangestel om monitering van webwerwe met geklassifiseerde advertensies te doen. Dit het glo nodig geword nadat ’n swart vrou wat swanger is,…

Kuberkraker saai paniek

‘n Kuberkraker het op Twitter van die Associated Press (AP) amok gemaak met ’n vals berig dat Barack Obama in ontploffings by die Withuis beseer is. AP het enkele minute…

Winkelsentrums word gevaar sones

Twee van drie verdagtes is by ‘n winkelsentrum in Bedfordview, Johannesburg in hegtenis geneem. Hulle is betrap met plofstof in hulle besit, het die polisie gesê. Twee van die verdagtes…

Liefling perd gaan rus

Die immergewilde saalperd Braveheart Warrior, wat oor etlike jare ses Suid-Afrikaanse grootkampioen vyfgangtitels ingepalm het op die Nasionale Saalperdkampioenskappe in Bloemfontein gaan vanjaar finaal uittree. ’n Swierige seremonie vir die…

Hospitaal pasiënte ly honger

Die Menseregtekommissie (MRK) moes inderhaas inspring om hulle te vergewis van die nood in Vrystaatse hospitale. Die tekort aan geld het daartoe gelei dat menige pasiënte nie kos kry nie…

Nuusflitse

• Regter Bill Prinsloo het in die Pretoriase hooggeregshof beveel dat Pretoria se ou straatname weer op straatnaamborde aangebring moet word. Dit sal die munisipaliteit sowat R3 miljoen kos om…

Skoner brandstof vir RSA

Die twee groot oliereuse, BP en Shell, het kragte saamgegooi om van hul brandstof raffinaderye in die land op te gradeer sodat voldoen word aan die skoon brandstof 2-standaard (CF2)…

Enigste oorlewende van Steenkamp gesin erf miljoene

Don Steenkamp, die enigste oorlewende van die vermoorde Steenkamp familie, is ook die enigste erfgenaam van sy ouers se bates. Die gesin is glo deur ’n minderjarige vermoor. Die boedel…

Help om die geskiedenis op te teken

Tot hede het nie minder as dertien mense omgekom in die volksmoord wat voortduur nie, Wat egter kommer wek is die moontlikheid dat meer moorde plaasgevind het waarvan Die Vryburger…

Korrupte polisie vasgetrek

Twee polisiebeamptes van Wes-Transvaal is in verband met korrupsie en diefstal in hegtenis geneem. Die twee het na bewering twee winkels binnegegaan en geld van die eienaars geëis. Hulle het…

Vier sterf in helikopter ongeluk

Vier mense is dood nadat ‘n helikopter tussen Nelspruit en Lydenburg in Oos-Transvaal neergestort het, het paramedici bekend gemaak. ‘n Woordvoerder van Netcare911, Santi Steinmann, sê die vier mense was…

Neem Texas ‘n verdere stap tot sesessie?

Waarnemers meen dat Texas ‘n verdere stap in die rigting van sesessie geneem het met die Goewerneur se aankondiging dat hulle self hulle goud wil berg. Die Goewerneur van Texas,…

Twee deur trein raak gery

Een man is dood en ‘n ander een beseer toe ‘n trein beide in Durban getref het, het paramedici gesê. ’n Woordvoerder van ER24 sê die twee mans het langs…

“Fat Cat Malema” skildery verbied

’n Skooldogter van Bloemfontein, Alta Bonnet (17), het ’n goeie kunswerk beskikbaar gehad van Julius Malema wat as ’n fat cat op ’n soustrein uitgebeeld word. Dié kunswerk is egter…

Raad op Gesondheidsberoepe ernstig bevraagteken

Eerwaarde Andrew George is met ernstige beserings in ’n hospitaal opgeneem nadat ’n voertuig hom in 2008 van sy motorfiets gestamp het. Hy het ’n saak begin teen die geneesheer…

Seun dood in opleidingskamp

Die jong Raymond Buys (15) is blykbaar elke aand aan sy bed vasgemaak met ‘n ketting en ‘n slot bloot omdat hy by meer as een geleentheid probeer het om…

Terroriste in Kanada betrap

Twee buitelanders wat Ai-Kaïda verbintenisse het, is in Kanada in hegtenis geneem. Die twee is gevange geneem in verband met ‘n beweerde komplot om ‘n passasierstrein in Toronto te ontspoor….

Foutbal!

Swem: Ek het altyd gedink dat swem een van die skoonste sportsoorte in die wêreld is. Dis beslis nie meer waar vir Suid-Afrika nie. Verlede week was die swem kampioenskappe…

Eskom se skamele 8% verhoging “onregverdig”

Volgens Malusi Gigaba was die tariefverhoging van 8% wat Nersa aan Eskom toegestaan het onregverdig. Hy sê dat die aangeleentheid tans ondersoek word. Gigaba is die minister van Openbare Ondernemings…

“Kragonderbrekings” waarsku Eskom

Die sukkelende kragvoorsiener, Eskom, sê dat hy gereed is om kragonderbrekings toe te pas in die wintermaande wat nou aanbreek. Volgens Eskom se H.U.B., Brian Dames, sal Eskom nie huiwer…

Stakings in vervoerbedryf is vernietigend

Al hoe meer vakbonde steun die vervoerstaking en van die langafstand busdienste gaan ook van Woensdag af staak. Die vakbond Satawu het bevestig dat die staking deur busbestuurders sal duur…

Baie ryk mense in SA

Terwyl miljoene in die land onder die broodlyn leef is daar sowat 80,000 mense wat maandeliks meer as R100,000 verdien Die gegewens is beskikbaar gestel deur Ramsay Media Research Solutions…

ANC wette gaan media berigte inperk

Die Nasionale Vergadering (NV) sal waarskynlik nog hierdie week stem oor die sogenaamde “muilbandwet” om die media te beperk met hulle beriggewing. Die ANC het ook hul gretigheid om die…

Ek sien dit so!

Hierdie antwoord van ‘n goeie Boere-Afrikanervriend van Neelsie, moes geplaas word. Die vraag was waarheen sou jy trek as jy nou die land kan verlaat. “As ek moet kies…ek bly…

Rijksmuseum heropen.

Amsterdam se Rijksmuseum, tuiste van die wêreld se grootste versameling van Rembrandt se skilderye het na ‘n dekade weer heropen. Dit was ook die laaste amptelike optrede van Koningin Beatrix…

Orchis italica of The Naked Man Orchid … raar maar waar

Hierdie naam pas nogal baie mooi by die blom van die Orchis italica. Dit is familie van Orchidaceae en word in Europa aangetref, in lande soos Portugal, Spanje, Italië, Griekeland,…

Ondersoek: Afrikaans as huistaal

Meer swart, bruin en Indiese mense praat Afrikaans as huistaal as wat wit Suid-Afrikaners Afrikaans as huistaal besig. Dit is die bevinding van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV). ‘n…

rolex replicas for sale