Baie miljoene Rand se trekkers en plaaswerktuie wat glo vir nuwe opkomende swart boere bedoel is, staan nou al maande lank op Vrede in die Vrystaat en stof opgaar.
Blykbaar gebeur dieselfde ook in ander provinsies en belanghebbendes in die landbousektor sê dit vertraag die grondhervormingsproses.
Selfs n ANC-LP. Salam Abram, het dit bestempel as “pure malligheid.”
Waarnemers uit die Vrystaat het aan Die vryburger gese die skenkings van duur trekkers en werktuie aan sogenaamde opkomende boere is n nuwe foefie om stemme te werf vir die 2014 verkiesing. Volgens die segsman sal die geskenke seremonieel oorhandig word aan die swart opkomende boere op n tydstip wat die regerende party die beste sal pas.
Dieselfde het gebeur by die landbou kollege op Glen. Ek dink as mens moet gaan sit en al die ANC regering se sondes opskryf, sal dit die hele Voortrekker Monument vul. En jy sal moet vinnig skryf anders kom jy nooit by die jongste gevalle uit nie.
Kan jy dit ooit ‘n “regering” noem???? Belaglike nonsens man!!!!
Die bojane is in die mielielande…
Die sielswart drek wil alles verniet kry.
HIER SUKKEL EK SO AS JONGBOER MAAR NET HIER ANDERKANT IN DIE VRYSTAAT STAAN TREKKERS EN IMPLEMENTE WAT EK KAN GEBRUIK OM MY GRONDE TE BEWERK
DIT IS REGTIG IETS OM OOR TE HUIL