Nederland is trots op hulle nuwe koning en koningin


Op waardige wyse het koningin Beatrix van Nederland geabdikeer om plek te maak vir haar seun
Op waardige wyse het die egpaar die verantwoordelikheid van die Nederlandse koningshuis aanvaar