Luis-stasie?


Die eerste twee letters van “police station” het afgeval van die Midrand polisiekantoor se gebou.

Dit het tot gevolg dat daar nou net lice station op die gebou geskryf staan.

Die eienaardigheid het tot gevolg dat daar op “facebook” ’n aantal skerp opmerkings gemaak is.

Een daarvan lui: “Dit verklaar so baie dinge”.