’n Opname dui daarop dat meer as 22,000 staatsamptenare tegoor Suid-Afrika reeds aangekla is vir wangedrag wat ook verband hou met korrupte aktiwiteite.
Die klagtes het daartoe gelei dat sowat R300 miljoen van oortreders verhaal is nadat hulle aangekla is.
Die verslag het ook aan die lig gebring dat daar te veel werkers is wat onbeskof is teenoor die publiek en dikwels onbekwaam is vir die werk wat gedoen moet word.
’n Woordvoerder va Oranje Sake Instituut het aan Die Vryburger gesê dat alhoewel die syfers onbekend was, is die publiek baie bewus van die toedrag van sake.
Derduisende mense het sekerlik op een of ander stadium iets van onbekwaamheid, onbeskoftheid en selfs korrupsie beleef, het hy gesê.
Dit is in die gene gesetel. Niemand kan iets daaromtrent doen nie.
Miskien moet n baie groot ruiteskip gebou word….
Dis die adders se kultuur om so arrogant te wees en te maak alles behoort aan hulle – maar laat jy nou net terug hardegat wees, dan is jy rassisties!!!!