“Fat Cat Malema” skildery verbied


’n Skooldogter van Bloemfontein, Alta Bonnet (17), het ’n goeie kunswerk beskikbaar gehad van Julius Malema wat as ’n fat cat op ’n soustrein uitgebeeld word. Dié kunswerk is egter verbied op diee skou van Bloemfontein.

Elmarie Prinsloo, Uitvoerende Hoof van Bloemskou, sê Bonnet se kunswerk kan nie op die jaarlikse skou uitgestal word nie, omdat dit moontlik aanstoot kan gee.

Op die foto verskyn Alta met haar kunswerk.