Die Pakistan Taliban nie betrokke by Boston


Miranshah – Die erg omstrede Taliban van Pakistan, ontken dat hy betrokke is by die bomontploffings in Boston.

Dit is bekend dat die Taliban verantwoordelikheid aanvaar het vir die Times Square-bomkomplot in 2010.

Die Boston ontploffings het drie mense van hul lewens beroof en meer as ’n 100 is beseer.

“Ons glo daarin om Amerika en sy bondgenote aan te val, maar ons is nie by hierdie aanval betrokke nie,” het Ehsanullah Ehsan, woordvoerder van die Taliban gesê.