Clive gaan verskoning aanbied


Die veroordeelde Clive Derby-Lewis wil blykbaar verskoning vra vir sy rol in die sluipmoord op die SAKP se hoofsekretaris, Chris Hani, word berig in die New Age koerant .

Volgens dié koerant het Derby-Lewis se regsverteenwoordiger, Marius Coertze, aangedui dat hy Hani se weduwee, Limpho, wil ontmoet in die verband.

Waarnemers meen dit is die enigste manier hoe Derby-Lewis op parool vrygelaat sal word.
Die bewering is gemaak dat vrylating nie oorweeg sal word as die volle waarheid oor die moord nie bekend gemaak word nie,

(Foto Limpho Hani)