Mede Volksgenote. U sal onthou dat op 12 Desember 2012 het die Boere – Afrikaner Volksraad ’n klag by die S.A. Menseregte Kommissie(SAMRK) gelê teen die ANC regering omdat laasgenoemde nie sy verpligtinge volgens die Internasionale Verdragsverpligtinge m.b.t. die selfbeskikking van Volke, na kom nie.
Na voortgesette druk deur die Volksraad het die SAMRK na vyf maande gereageer met ’n niksseggende antwoord. In die antwoord is daar verwys na die “ingewikkelde” proses wat gevolg moet word en hoe tydrowend die proses is. Onder andere is die verweer dat die “klaers” na behore ingelig moet word en dit neem baie tyd in beslag.
Die klag handel oor die selfbeskikking eis van die Boere–Afrikanervolk wat by die regering ingedien is. Die SAMRK se sogenaamde VN kundige op die gebied, Kommissaris Danny Titus, het op 4 April 2013 ’n voorlegging gedoen aan die kommissie oor die geskiedenis van die Afrikaanse taal. Daar is onder andere verwys na navorsing wat gedoen is deur Prof. Herman Giliomee oor die Afrikaner volk.
’n VN Liggaam is saamgestel om die klag te ondersoek en soos die ondersoek vorder, sal daar terugvoering gegee word aan die Volksraad. Aldus die SAMRK.
Goeiedag Boere,
Ek hoop van harte dat die Volksraad nie sal toelaat dat die SAMRK ons gaan flous om Titus en Giliomee se voorleggings oor Afrikaans en die Afrikaners te verwar met redes vir ‘n eis om selfbeskikking nie. Nie een van hulle gee ‘n duit om vir selfbeskikking nie en sal graag ook struikelblokke in die pad van die Boerevolk se vryheidstrewe plaas.
Boeregroete,
DuP
Dit is vir my vreemd dat ons BoereAfrikanervolk wat deur die hele wereld alreeds erken is versigtig is vir getalle want vir die kollektiewe vermoee van die regering sien ek op my eie kans, en ek is die blinkste klippie in die pakkie nie. Wat wil en kan hulle vir ons verduidelik? hulle kan nie eens verstaan drinkwater moet skoon wees of hoe om drinkwater skoon te hou nie in n water skaars land of dat riool nie in riviere moet loop nie. As dit hulle 5 maande neem om by n niksseggende antwoord uit te kom hoekom dan nog tyd mors vir nog 5 maande om dalk iets te hoor? Gaan aan met die volgende stap.
Ek het daardie oorspronklikke brief van die SAMRK gelees. Met groot woorde en ‘n poging om baie tegemoetkomend voor te kom, is daar net mooi niks gesê nie.
En die brief, soos dit vir my voorkom, is deur ‘n Indiër vrou geskryf. #Wat de donner weet sy van die Afrikanker/Boer af ??
Die regering het nie gereageer op talle briewe nie. Ek stem saam met Andre Brand.
Gaan voort met die volgende stap terwyl die MRK met hulle ‘ingewikkelde’ proses besig is.
Skoon water is net so ‘n “ingewikkelde” proses om behoorlik gedoen te word en ons is bewus van daardie resultate.
Die VN word deur die MWO jode beheer. As hulle ons anafhanklikheid toestaan dan kan hulle nie ons bronne plunder en die miljarde in hulle sakke stop nie. Dit gaan nie gebeur nie, die geskiedenis is reeds geskryf. Ons sal self hierdie wa deur die drif sleep.
Ek wil by se dat onderhandelinge nie gaan help nie, dit gaan in elk geval nie in ons guns gedoen word nie. Daar is niks om oor te onderhandel nie, jy onderhandel nie met iemand wat jou om die lewe wil bring nie, jou lewe is nie onderhandelbaar nie.
Fanie is reg. Moenie die VN vertrou nie. Nooit! Daardie ‘Zionist’- gemors voel absoluut niks vir ons Boerevolk nie. Hulle weet ons is gedissiplineerd en verwerp hul sotlike liberalisme, waarmee hulle die aarde vervuil het. Hulle het die woord rassisme geskep en lieg nog al die jare oor, bv. Auschwitz en die sg. 6 000 000. Christus het destyds gemeld hulle is soos hul vader, Lucipher, die groot leuenaar.
Boere,
Julle moet besef dat die Volksraad volgens ‘n mandaat wat deur die kiesers aan ons gegee is moet optree. In kort is die mandaat ‘n regsproses en soos met enige ander regsproses moet jy eers sekere stappe voltooi voor jy tot die volgende kan oorgaan.
Ek verstaan die ongeduld en frustrasie, want ons voel dit ook (miskien meer so), maar op die stadium moet ons geduldig wees en die proses deur sien.
Geagte Volksraadlid Ben Geldenhuys,
U is heeltemal reg. Sien asb die internasionaal voorgeskrewe proses voluit. So sal ons ons Hemelse Vader en regdenkendes internasionaal behaag. Maar die advies komitees behoort ook terselfertyd aan Plan B, C, D en E te werk vir opvolgaksies wat aan die Volk voorgele kan word indien en wanneer nodig. Miskien aspekte soos (a) die identifisering van ‘n voorkeur besettingsgebied wat vorentoe kan lei tot ‘n republikeinse kern; (b) die identifisering van ‘n kanton-voorkeur gebied vir elke metropool; (c) privaat besit kooperatiewe gebiede; (d) ensomeer.
Wonderful to see this information spreading more and more.