BAV Kennisgewing


’n Boere-Afrikaner Volksraad vergadering word eersdaags gehou in Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap
Die program sien soos volg daar uit

Volksraad lede besoek Program:

Vrydagaand, 26 April 2013
17:00 Aankoms op Langverwacht, Distrik Vanrhynsdorp
18:30 Vuur word aangesteek
20:00 Aandete (Gratis ete aan teenwoordiges)
20:15 Volksraadslid Tiaan Theron

Saterdag, 27 April 2013
08:30 Koffie en tee sal gratis voorsien word
09:00 Volksraadslid Steyn van Ronge
09:45 Teetyd
10:15 Volksraadslid Abel Malan
11:00 Vure word aangesteek vir bring en braai
Saamkuier vir die res van die dag.

Diegene wie belangstel om hierdie geleentheid by te woon, kontak asseblief vir Christa Burger telefonies by 084 657 5808 of per e-pos by [email protected]