ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 24, 2013

BP belê groot in S.A.

Die olie en gas reus, Brittish Petroleum (BP), met sy hoofkantoor in London, het aangekondig dat hulle ongeveer R4,7-miljard in Suid-Afrika en R800-miljoen in Mosambiek gaan investeer. BP se uitvoerende…

Pornografie goedgekeur

Die uitsaairegte is aan TopTV toegeken deur OKOSA om drie pornografiese kanale te gebruik. OKOSA het bekend gemaak dat daar geen wet in Suid-Afrika is wat pornografiese uitsendings verbied nie….

Cosatu blameer apartheid

Sdumo Dlamini, die president van Cosatu, sê strukturele tekortkominge in die onderwysstelsel moet dringend opgelos word. Hy het aan joernaliste tydens ‘n Sadtu-protes in Pretoria dié vakverbond ondersteun. Cosatu wil…

Dit is tyd vir ‘n toekoms visie

Die naïewe terug hunkering na die belofte van ‘n reënboognasie deur die neo-verkramptes is verbasend. Mens sou dink dat die realiteite oor die afgelope bykans 20 jaar hierdie miete en…

In die sweet van jou aangesig…

Amerikaanse navorsers is eenstemmig dat die beroepsrigting van aktuaris die heel beste is om te volg. Wat in ag geneem is, is onder meer ’n mens die werksomgewing, fisieke uitdagings,…

Nuwe planne nodig met ruimterommel

Navorsers en wetenskaplikes het uiteindelik tot die besef gekom dat ruimtevaart ekspedisies in gevaar kom as die ruimte nie skoon gehou word van mensgemaakte rommel nie. As daar nie nou…

Onderwys staking van enige waarde?

Hoofsaaklik swart onderwysers wat lede is van die vakbond Sadtu het Woensdagoggend in Marabastad begin saamkom om ’n opmars na die Uniegebou te begin. Dit vorm deel van Sadtu se…

Hospitaal se krisis vergroot

Nie minder as sewe spesialiste het in drie weke by die Charlotte Maxeke- akademiese hospitaal in Johannesburg bedank. Die bedankings volg nadat onderhandelinge vir beter vergoeding finaal misluk het. Berigte…

Christenwees is nie maklik nie.

“Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en my volg” – Mat 16:24 Gelowiges word nêrens in…

Sigbare polisiëring!

Die reënboogpolisie is deesdae so gereeld in die koerant dat Die Vryburger se tuisblad hierdie week op ‘n stadium gelyk het na die polisiediens se amptelike maandblad. Ons hoor gereeld…

Wettige diefstal?

‘n Ou grappie lui dat diefstal onwettig is, omdat die regering kompetisie haat. In Suid-Afrika blyk dit nie ‘n grap te wees nie, maar die harde werklikheid. Neem die tolstelsel…

Baba vir aanneming geadverteer

Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het blykbaar beamptes aangestel om monitering van webwerwe met geklassifiseerde advertensies te doen. Dit het glo nodig geword nadat ’n swart vrou wat swanger is,…

Kuberkraker saai paniek

‘n Kuberkraker het op Twitter van die Associated Press (AP) amok gemaak met ’n vals berig dat Barack Obama in ontploffings by die Withuis beseer is. AP het enkele minute…

Winkelsentrums word gevaar sones

Twee van drie verdagtes is by ‘n winkelsentrum in Bedfordview, Johannesburg in hegtenis geneem. Hulle is betrap met plofstof in hulle besit, het die polisie gesê. Twee van die verdagtes…

Liefling perd gaan rus

Die immergewilde saalperd Braveheart Warrior, wat oor etlike jare ses Suid-Afrikaanse grootkampioen vyfgangtitels ingepalm het op die Nasionale Saalperdkampioenskappe in Bloemfontein gaan vanjaar finaal uittree. ’n Swierige seremonie vir die…

Hospitaal pasiënte ly honger

Die Menseregtekommissie (MRK) moes inderhaas inspring om hulle te vergewis van die nood in Vrystaatse hospitale. Die tekort aan geld het daartoe gelei dat menige pasiënte nie kos kry nie…

Nuusflitse

• Regter Bill Prinsloo het in die Pretoriase hooggeregshof beveel dat Pretoria se ou straatname weer op straatnaamborde aangebring moet word. Dit sal die munisipaliteit sowat R3 miljoen kos om…

Skoner brandstof vir RSA

Die twee groot oliereuse, BP en Shell, het kragte saamgegooi om van hul brandstof raffinaderye in die land op te gradeer sodat voldoen word aan die skoon brandstof 2-standaard (CF2)…

Enigste oorlewende van Steenkamp gesin erf miljoene

Don Steenkamp, die enigste oorlewende van die vermoorde Steenkamp familie, is ook die enigste erfgenaam van sy ouers se bates. Die gesin is glo deur ’n minderjarige vermoor. Die boedel…

Help om die geskiedenis op te teken

Tot hede het nie minder as dertien mense omgekom in die volksmoord wat voortduur nie, Wat egter kommer wek is die moontlikheid dat meer moorde plaasgevind het waarvan Die Vryburger…