ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 17, 2013

Orania rugbyspan gereed

Orania het nou weer ’n rugbyspan. Die gebied is ’n baken waar blankes alles self doen. Die dorp se mense is ywerig in alles wat gedoen moet word, en wil…

Arno Jordaan in motorongeluk beseer

Die bekende sanger, Arno Jordaan, het x-strale in die hospitaal laat neem na hy in ’n motorongeluk was. Hy het nie ernstige beserings opgedoen nie maar het seker gemaak dat…

Ry jy saam?

In Nederlandse is ’n groep genaamd “Mars One”, wat planne het om ‘n kolonie op Mars te vestig. Hulle sal eersdaags die aansoekproses open vir mense wat dié reis wil…

Barones Margaret te ruste gelê

Van oor die ganse wereld het politici, bekendes, vriende en familie ‘n seremoniële begrafnis vir Barones Margaret Thatcher bygewoon. Die voormalige premier van Brittanje se roudiens is vanuit die St….

Dagboek leiers

Die Redakteur Die Vryburger 17 April 2013 Meneer Ek het die bedenklike voorreg gehad om die GHA se dagboek met tema Volksleiers te siene gekry. Daar is ’n hele klomp…

Departement en Skole ignoreer wetgewing

Minstens 84 skole in die land het geen wiskunde vir graad 10, 11 en 12 aangebied gedurende 2012 nie. Die skokkende feit is bekend gemaak deur Suid-Afrika se Instituut vir…

Amper word “dooie” vrou skatryk

‘n Vrou van Kaapstad, Hannelie Nel is vier jaar tronkstraf gevonnis nadat sy haar dood vervals het. Dit sou haar ’n lewensversekeringspolis van R3,6 miljoen in die sak kon bring….

Is SA Rooi Kruis in ’n krisis?

Die Suid-Afrikaanse Rooi Kruis sal eersdaags in die hof wees nadat werkers ’n aansoek ingedien het by die Hooggeregshof in Pretoria om die organisasie bankrot te verklaar. Dit het gebeur…

Terroriste vermoor jongman

In Bethal, Oos-Transvaal was ’n jong man, Adriaan Stander, (33) blykbaar besig om gras by die huis te sny toe hy deur terroriste oorval en vermoor is. Die lewelose liggaam…

Malema kry nog ’n klap

Die Pretoriase Hooggeregshof het gelas dat ’n voorlopige hofbevel soos wat op 5 Maart ingedien is teen Julius Malema, nou verander is na ’n permanente hofbevel. Dié hofbevel gee aan…

Honde takel dame in straat

’n Jong vrou, Sonja Coetzer (25) wat in Brandfort die straat gestap het, is deur drie honde aangeval en erg beseer. Tydens die aanval het sy tevergeefs aan ander mense…

Met hartseer

Dit is met hartseer dat volksgenote moes kennis neem van twee jongmense wat in afsonderlike gevalle besluit het om ’n einde aan hulle lewe te maak. Albei woonagtig in Bloemfontein….

Nuusflitse

• Elmari Barnard kan nie haar baba registreer nie omdat sy volgens die Departement van Binnelandse sake getroud is, hoewel sy reeds tien jaar gelede geskei is. • Foutiewe lugsakke…

Boston bomme is ontleed

Amerikaanse wapen ontleders het bevind dat die twee bomme wat 15 sekondes ná mekaar ontplof het tydens die Boston-maraton, wat die lewe van drie mense geëis het en meer as…

ANC: skaam of bang?

Die Zuma-regering het skielik ’n gordyn getrek om die hele fiasko in die Sentraal Afrika Republiek toe ’n klompie rebelle die SANW op hulle baadjie gegee het. Die skielike geheimhouding…

GHA dagboek

Die Redakteur Die Vryburger Ek blaai noudiedag deur die dagboek wat deur die GHA uitgegee word en merk die gesigte en name van diegene wie hulle met Afrikaner leiers identifiseer….

Kop Pie-Raas

Dit is baie interessant dat die jong mallerige Noord Koriaanse leiertjie al te rustig voortgaan om sy militêre mag op te bou. Ek vermoed hy het die regte naam om…

Die enige regverdige God straf boosheid!

“Gee hulle na hul dade en na die boosheid van hul handelinge; gee hulle na die werk van hul hande; vergeld hulle na hul dade. Omdat hulle nie let op…

Skrik en angs op vliegtuig

Mnr. Abrie Kruger van Kaapstad het ’n angsvolle vlug meegemaak toe hy ontdek dat daar ’n “brief” in die vliegtuig se toilet is wat woorde bevat soos “Istanboel”, “bom” en…

So val kultuurerfenis uitmekaar

In Krugersdorp staan die statige Paul Kruger-saal waarop enige volksgenoot trots kan wees. Nou het daardie selfde statige gebou verander in ’n hool waar plakkers woon en alles verniel en…

Skolier met skêr aangeval

’n Swart leerling word van poging tot moord aangekla nadat sy ’n ander skolier met ’n skêr aangeval het. Die voorval het plaasgevind by die Hoërskool Dr, Malan in Meyerton….

Oranjekas het ‘n belangrike rol te vervul

In ‘n onderhoud met Oranjekas se besturende direkteur, Dolf Buitendach, het hy daarop gewys dat ‘n koöperatiewe instelling soos Oranjakas ‘n belangrike rol te vervul het in sy unieke band…

Korea – agtergrond

Wat sit en is agter berigte van die afgelope paar weke waarin daar allerhande oorlogspraatjies is? Die New York Times berig dat die leier van Noord-Korea, Kim Yung-un sy mense…

Netcare hospitaalwerkers staak

Letterlik honderde werkers van die Netcare-hospitale het regoor die land begin staak. Die staking is veroorsaak omdat die vakbond Nehawu 15% verhoging vir sy werkers geëis het. Netcare het 5%…

Mooi voorbeeld van Ruwe Suid-Afrika

Die tweede dag van die Suid-Afrikaanse swem kampioenskappe in Port Elizabeth moes gekanselleer word weens die swak toestand van ‘n swembad se water. Swemmers moes in grasgroen swembadwater probeer om…

Londen verskerp veiligheidsmaatreëls

Veiligheidsmaatreëls word in Londen opgeskerp vir die marathon wat die komende naweek aldaar gehou word. Dit volg nadat drie mense gedood is tydens die Boston-maraton in die VSA. Meer as…

rolex replicas for sale