ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 16, 2013

Sorg dat jy getel word!

Tans is die VVK besig met ’n opname wat in belang is van elke Boere-Afrikaner wat eiendom besit, of wat ’n aandeelhouer is van ’n instansie wat vaste eiendom besit….

Politieke aanstellings in SAPD werk nie

Die aanstelling van nasionale polisiehoofde vanuit ’n politieke hoek moet beëindig word. Dit is die mening van die politieke ontleder, prof. Adam Habib. Prof. Habib, aangewese rektor van die Witwatersrand…

Blinde toe nie blind

In Johannesburg is ’n jong dame deur ‘n “blinde” vrou en twee medepligtiges beroof. Die medepligtiges het die 25-jarige vrou in die middestad gevra om hul blinde vriendin te help…

Boeremag: Hofdag 1176

Saak begin met getuienis van Marius Dippenaar van Korrektiewe dienste. Hy het nog nie die dokumente opgespoor nie en sal 2 weke nog nodig he om dit op te spoor….

Vakbondskade aan mynbedryf

Die mynbedryf in S.A. sal nog lank die gevolge voel van die afgelope jaar se militante vankbondoptredes, weens produksieverlies en ander newe-effekte. Die verlies aan produksie wat die myne ervaar…

Polisiebeamptes al weer in die sop

Senior polisie het blykbaar beslag gelê op die selfone van ander polisiebeamptes wat aan die Oscar Pistorius-moordsaak werk. Dít blyk dat beamptes foto’s van Oscar geneem het nadat hy reeds…

Die Pakistan Taliban nie betrokke by Boston

Miranshah – Die erg omstrede Taliban van Pakistan, ontken dat hy betrokke is by die bomontploffings in Boston. Dit is bekend dat die Taliban verantwoordelikheid aanvaar het vir die Times…

Twee selfmoord gevalle in Bloemfontein

Hoërskool Bloemfontein se leerlinge en onderwysers is in rou nadat een van sy top leerlinge homself in ’n pakhuis by sy ouerhuis in Roodewal gehang het. Manuel da Ressurreicao (17),…

Zuma stel nuwe regter aan

Adv. Mbuyiseli Madlanga SC is deur pres. Jacob Zuma as regter in die konstitusionele hof aangestel. Hy sal op 1Augustus in die nuwe pos begin. Die vakature het ontstaan met…

Die Goud van die toekoms

Lithium is een van die metale wat besig is om sterk na vore te kom en as ‘n kosbare grondstof in die huidige tegnologiese eeu. Litium is een van die…

Geweld by Boston-maraton eis lewens

Boston, VSA – ’n Geweldige slag is gehoor toe ’n bom ontplof tydens die Boston maraton naby die Copley-plein stadion. Die ontploffing het sowat 20 meter van die eindstreep plaasgevind….

Afrigter sterf in fratsongeluk

’n Olifant se leermeester en afrigter van Elephant Sanctuary naby Hartbeespoortdam is in ’n fratsongeluk doodgetrap. ’n Woordvoerder van Elephant Sanctuary, mnr. Saunders het gesê dit het gebeur terwyl die…

Klag gelê teen Sirkusbase

Die Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het strafregtelike klagte van dieremishandeling teen die Brian Boswell-sirkus en sy olifant se hanteerder aanhangig gemaak. Die klag spruit uit ’n voorval nadat ’n lid van die…

Man met knopkierie doodgeslaan

’n Ma van Johannesburg het Pretoria toe gegaan om vas te stel waarom haar seun nie sy foon antwoord nie. Drie dae na die moord op haar seun kom sy…

Ewe skielik skatryk SA

Die bankrot Zimbabwe gaan deur Suid-Afrika met meer as R900 miljoen bygestaan word in ’n lening om die land se begroting ’n hupstoot te gee. Kenners meen Zimbabwe is so…

Ek sien dit so!

Neelsie het iets op die hart; Neelsie het altyd iets op die hart maar hy verkies om dit nie alles op een slag neer te laat plons op die gawe…

Olifant verniel voertuig

’n Olifant in die Krugerwildtuin het die voertuig van ’n Poolse toeris erg beskadig en die insittendes ernstig beseer in die noorde van die Krugerwildtuin. Die olifant het die Hyundai-motor…

ONOK reik uit na die volk

Die Oranje Nywerheids Ontwikkelings Kooperasie wil help om volkseie strukture uit te bou. In ’n skrywe aan die voorsitter van die Majuba Trust versoek ONOK dat gunstige oorweging geskenk sal…

Vir die huisvrou

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie maand gaan ons kyk wat ons alles met vis kan optoor. Vis is baie veelsydig, mens kan…

Sinnelose skildery om naam te maak

’n Uiters omstrede skildery is vertoon waarin pres. Jacob Zuma en oudpres. Nelson Mandela as wit mense uitgebeeld word, maar voor die opening van die kunsuitstalling is dit verwyder. Die…

Regters in geveg met regering oor aanstellings

Die regering probeer sy invloed uitoefen om regters aan te stel wat verkieslik nie blankes is nie om sodoende die sogenaamde transformasie van die regbank te bevorder. Dit het daartoe…

Kettingwinkels die skuldiges

Die mees bekende supermarkte soos Shoprite, Pick n Pay, Woolworths, Fruit and Veg City en Spar is die vabonde wat vleis produkte verkoop waar die vleis nie korrek geëtiketteer word…

Doodgeskiet by sy kafee

Die alombekende kafee eienaar in Belfast, mnr. Wilky Walkinshaw is verlede Donderdagaand voor sy kafee doodgeskiet. Mnr. Walkinshaw is kort ná 8 uur die aand saam met sy vrou uit…