ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 8, 2013

Cosatu – vyand Nommer een

Cosatu is die land se grootste vyandten opsigte van die benutting van geleenthede vir ekonomiese ontwikkeling en werkskepping, sê dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer by PricewaterhouseCoopers. Volgens hom is dit…

Jonathan Jansen ontken berigte

Prof. Jonathan Jansen sê hy het nooit gesê hy wens Nelson Mandela wil nou sterf nie. Hy sê dít is ‘n wanvoorstelling van wat hy gesê het. Die Volksblad het…

Die Ystervrou van Brittanje is oorlede

Barones Margaret Thatcher, voormalige premier van Brittanje, het in haar slaap stil heengegaan. Sy was 87 jaar oud. Sy is in haar slaap dood weens ‘n beroerte, het haar kinders,…

Nuwe skelmstreek: wees gewaarsku

Oranje Sake Instituut waarsku verbruikers teen die nuwe slenter wat skelms gebruik om mense se inligting te bekom. Die jongste streek van skelms is dat mense wat rekenaars by die…

Seun red boetie uit brandende huis

’n Jong seun van 12 jaar het sy jonger boetie se lewe gered. Keanan Landman het sy jonger boetie Danté (5) aan die arm gevat en saam met hom gevlug…

Wit ANC-LP oorleef aanval

Sue van der Merwe, ANC-LP is aangerand toe diewe haar in haar huis in Kaapstad besoek het. Twee mans het haar glo gewurg tot sy haar bewussyn verloor het. Die…

Rebelle se segetog teen RSA soldate

’n Spesiale medewerker het aan Die Vryburger uit Sentraal Afrika berig dat die rebelle se oorwinning oor die Suid-Afrikaanse soldate veelseggend is. Die verslaggewer berig dat die ongevalle aan rebelle…

Gewone Artisjoke of ook genoem “Globe Artichokes”

Bogenoemde is mos die soort artisjokke wat ons ken. Het u geweet dat die artisjokke ’n ligte pers poeierkwasblom maak op die bopunt van die eetbare artisjokblom. Die artisjokblom word…

Die onreg teen Clive Derby-Lewis duur voort

‘n Aansoek om mediese parool vir die veroordeelde mnr. Clive Derby-Lewis is geweier. ’n Sogenaamde mediese adviesraad het blykbaar besluit om nie toestemming te gee dat die 77-jarige Derby-Lewis weens…

Welsyn kinders ly honger

Nawongo, die sambreel organisasie van welsynsorganisasies in die Vrystaat, het gedurende die afgelope aantal jare ’n reeks hofsake gewen teen die LUR van Welsynsdienste. Na raming is meer as R9…

Luis-stasie?

Die eerste twee letters van “police station” het afgeval van die Midrand polisiekantoor se gebou. Dit het tot gevolg dat daar nou net lice station op die gebou geskryf staan….

Drie groot Metrorade wankelend

Johannesburg, wat die grootste metroraad het, is wankelend en kan ernstige probleme oplewer as daar nie vinnig verbeterde bestuur toegepas word nie. Pretoria is ewe kommerwekkend. Groot salarisse en weinige…

Terroriste skiet man in sy slaapkamer

Vyf terroriste het gedurende die nag die diefwering voor ’n venster verwyder, die huis binne gegaan, die slapende egpaar deur die bene geskiet, daarna die ander kamer ingegaan en mnr….

Terroriste skiet man in restaurant

’n Groepie jongmense het die Oppi Plaas restaurant by Rustenburg besoek om ’n lafenis te geniet. Mnr. Quintin Brits (31) het op ’n stadium verskoning gemaak om badkamer toe te…

Suid-Afrika is dwelmhandelaar se paradys

Suid-Afrika se Inkomstediens het bekend gemaak dat sowat 90 kg dwelms met ‘n straatwaarde van R27 miljoen gedurende Maart by doeanepunte onderskep is. Meer as 20 klopjagte is uitgevoer in…

Renosterstropers steel 66 horings

’n Klomp diewe het 66 renoster¬horings gesteel van ’n boer in Roedtan. Mnr. Johan van Zyl het met toestemming van die Departement van Omgewingsake sy renosters onthoring om daarmee die…

Motor rubriek – Mercedes Benz SL65 AMG – 11 April 2013

Die nuutste toevoeging tot die Mercedes Benz reeks, is die Mercedes Benz SL 65 AMG. Die SL reeks is ’n ou bekende aan die motor liefhebber. Die eerste model is…

NG Kerk se standpunt

Die NG Kerk is nie ’n volkskerk nie. Dit is die kerk van die Here Jesus Christus waar alle mense welkom is, aldus dr. Kobus Gerber, algemene sekretaris van die…

Landbouers: Maak die rug styf!

Gedurende die opstande in die Wes-Kaap deur plaaswerkers wat deur vakbonde daartoe gedruk is, het nuwe eise ontstaan ten opsigte van lone. Alhoewel die minimum loon aansienlik laer is as…

Pretoria: Ou straatnaamborde word verwyder

Die ou straatnaam borde in Pretoria word nou finaal verwyder aangesien die burgemeester, Kgosientso Ramokgopa, meen die inwoners van Pretoria het genoeg tyd gehad om die nuwe name te leer…

Suid-Afrika se kraanwater die beste

Suid-Afrika is een van 12 lande wat veilige en gesonde kraanwater het om te drink. Dit is die bevinding van die Instituut vir Afvalbestuur in Suider-Afrika (IWMSA). Suid-Afrika is glo…

Polisiebeamptes sonder rybewyse

Faith Mazibuko, die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Sentraal Transvaal sê dat meer as 40% van die polisiebeamptes in dié provinsie het nie ’n rybewys nie. Dit beteken dat sowat 11,600…

Boef slaan joernalis in hofsaal

’n Voormalige polisiebeampte, Joseph Nyalunga, is blykbaardie vermeende baasbrein van ’n renosterstroopsindikaat wat homself nou nog ’ieper in die moeilikheid laat beland het deur ’n verslaggewer te slaan.. Tydens sy…

Meerkat byt babaseuntjie

Mev. Jenine Neethling van Reitz is bekommerd nadat ’n meerkat haar eenjaar oue babaseuntjie in hul huis gebyt het. Mev. Neethling sê haar seuntjie, Lehann is in hul huis op…

Duikboot eers oor ’n jaar operasioneel

’n Battery vir die duikboot SAS Manthatisi is steeds nie herstel of vervang nie. Die boot is nou reeds ses jaar lank in die droogdok en lê daar in onbruik….

RSA nederlaag teen rebelle kos miljoene Rand

Die Weermag se nederlaag in die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) kos die land miljoene Rand. Die bykomende uitgawes vir die ontplooiing van soldate en toerusting wat plaasgevind het met sowat 20…

Foutbal

Krieket: Vir die eerste keer in ses jaar het die Transvaalse krieketspan weer silwerware in die vertoonkas. Hulle het Sondag die span van Noord-Transvaal met ’n allemintige 30 lopies geklop…

Lid van die Boere-Afrikaner Volksraad in Europa

Die Vryburger het kennis ontvang van die geslaagde besoek wat deur ’n lid van die verkose Boere-Afrikaner Volksraad aan Europa gebring het. Die besoek het daartoe aanleiding gegee dat die…

Radio Pretoria en die Konsentrasiekampe

Die voormalige Volksradio het weereens bewys dat hulle skaam geword het vir die Boere-Afrikaner en sy kultuur. Dit is die opmerking van ’n omroeper wat voorheen werksaam was by die…

Oorlog se hoë prys

Die twee oorloë in Irak en Afghanistan se koste vir die V.S.A. is astronomies in finansiële terme. Daar word bereken dat dit die land ongeveer $5-triljoen kan kos, waarvan op…