ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 2, 2013

Nadelige handelsbalans kleiner

Suid-Afrika se nadelige handelsbalans het volgens SARS in Februarie verlaag tot R9,5-miljard, teenoor Januarie se R24,5-miljard. Uitvoere van R62,3-miljard se toename was 17% en was hoofsaaklik te danke in hoër…

Bangui rebelle maak gekke van SANW

Die rebelle van Sentraal Afrika Republiek is besig om gekke te maak van die Suid-Afrikaanse Weermag en die soldate wat aldaar veronderstel is om vrede te help bevorder. Die rebelle…

Karin Muir sterf

Die wêreldbekende Karen Muir, Suid-Afrika se swem legende van die sestiger jare het haar lang stryd teen kanker verloor. Karen is gisteraand oorlede. Sy is in 2009 met borskanker gediagnoseer….

V.S.A. en EU voel ekonomies bedreig

Die V.S.A. en die EU is besig met verkennende gesprekke oor die moontlikheid vir ‘n belastingvrye handelsone. Die besluit word waarskynlik aangehelp deur die BRICS lande wat hulle eie ekonomiese…

BRIC(S) Nabetragting

Die Brics lande (Brazilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) se byeenkoms het verlede week in Durban geëindig en dit het tot ‘n redelike mate die internasionale nuus gehaal. Die Brics…

Blanke mans verdien die meeste in Sentraal Transvaal

Blanke mans in Sentraal Transvaal is blykbaar Suid-Afrika se topverdieners volgens die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings se jongste verslag. Statistiek Suid-Afrika se ontleding toon dat blanke mans in die gebied,…

Vir die huisvrou – Ingelegde hoendereiers

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week is dit Die Vryburger se voorreg om ‘n resep oor ingelegde eiers vir die lesers te…

Stappers gered in Drakensberge

Elmarie Mackear (41) moes twee nagte in die koue van die suidelike Drakensberge deurgebring terwyl sy en haar makkers vir nooddienste gewag het. Sy en vyf ander mense het gaan…

Outa-biografie?

Die president het verlede naweek die eerste hoofstuk van sy outa-biografie in die vorm van ‘n toespraak aan ‘n Zoeloebyeenkoms voorgehou. Hy vertel daarin van sy jongdae en waar hy…

Opstanding

“En as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking vergeefs en vergeefs ook julle geloof” – 1Kor 15:14 As Christus nie uit die dood opgestaan het nie, was…

Vir elke probleem is daar oplossing

Vir elke probleem in Afrika is daar ‘n oplossing… Of nie?

Afrikaans – soveel beter

Afrikaans waarsku mens net beter!

Afrika dagsorg?

Dink julle die regte ma en die boom-ma is ewe slim? Net in Afrika!

Sit belt?

Maak vas julle sit belt in die ruwe SA!

Domste polisieman?

Is die dalk die domste polisieman in Johannesburg?

Groot loer broer!

“Big brother is watching!”

Nuwe wending in koerantbedryf

Die ontwikkeling op tegnologiese gebied het die gedrukte media met ’n donderslag getref. Die liggelowiges het met ’n frons neergesien op die koms van Die Vryburger as e-koerant. Doemprofete het…

Die Boere beleg van die Voortrekkermonument

Op Saterdag 30 Maart 2013 het die boere die Voortrekkermonument oorgeneem vir die jaarlikse Goliat van Gat fees wat tydens hierdie geleentheid onder die naam Goliat van feeste deur gegaan…

Gorilla van New York is dood

’n Gorilla met die vreemde naam van Pattycake, ’n besonder sagmoedige gorilla, is dood. Die dier wat 40 jaar gelede in New York se Central Park-dieretuin gebore is, se dood…

Twee swartes swaar gestraf

Inwoners van Vereeniging en De Deur het geslaak van verligting nadat twee swart mans wat mense aangeval, ontvoer en verkrag het, gesamentlik tot 880 jaar tronkstraf gevonnis is. Boitumelo Galubetse…

GHA vier koms van Jan van Riebeeck

Die Genootskap vir die handhawing van Afrikaans reël vanjaar saam met die Afrikaner Kultuurbond die koms van Jan van Riebeeck na die Kaap de ZGoede Hoop. Meer besonderhede is elders…

Van Riebeeckdag vieringe 6 April 2013

Op Saterdag 6 April 2013 vind die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) se jaarlikse van Riebeeckdag vieringe, in samewerking met die Afrikaner Kultuurbond (AKB), plaas. Die geleentheid word…

Kaptein sou pa word

Kaptein Jakes van Rensburg van die Spesiale Magte Regiment was ’n verwagtende vader wat oor nege weke pa sou word. Hy is verlede Saterdag in die Krugerwildtuin dood na die…

Ek sien dit so!

Wanneer sê ons iemand sterf en wanneer sê ons iemand vrek? ‘n Baie kras vraag hierdie, dit besef ek. As mens mooi daaroor dink word daar nogal baie verwys na…

Boer sterf na twee maande weens terroriste aanval

Mnr. Gert van Wyk, ’n boer van Bapsfontein het op 28 Januarie ’n plaasaanval oorleef. Sy plaasbestuurder, mnr. Fouche, is tydens die terroriste aanval doodgeskiet. Mnr. Van Wyk het na…

Eerlikheid

Eerlikheid?