ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2013

Nederland is trots op hulle nuwe koning en koningin

Op waardige wyse het koningin Beatrix van Nederland geabdikeer om plek te maak vir haar seun Op waardige wyse het die egpaar die verantwoordelikheid van die Nederlandse koningshuis aanvaar

Volksmoord steeds kommerwekkend

In ’n eksklusiewe onderhoud met Volksmoord-Projek2010 met die redaksie van Die Vryburger is weereens eerstehandse inligting bekom. Gedurende April vanjaar is 15 wreedaardige moorde op volksgenote gepleeg. Bevestigde gevalle wat…

Ruimtereis eersdaags werklikheid

Virgin Galactic se ruimtetuig vir toeriste, die SpaceShipTwo, het Maandag sy eerste toetsvlug suksesvol voltooi en sommer deur die klankgrens gebreek. SpaceShipTwo se masjien is aangeskakel na dit deur ‘n…

Brittanje se hulp verminder

Vanaf 2015 sal Brittanje nie meer direkte befondsing aan Suid-Afrika stuur nie. Dit is ná die beëindiging van ‘n ooreenkoms wat meer as 20 jaar van toepassing was. Die Britse…

Moordenaar gaan dalk lank sit

‘n Swart terroris van Trompsburg is Dinsdag deur die hooggeregshof in Bloemfontein twee keer lewenslange vonnis opgelê vir die moord op ‘n Vrystaatse boer en sy vrou. Regter Faan Hancke…

Nog n ANC foefie?

Baie miljoene Rand se trekkers en plaaswerktuie wat glo vir nuwe opkomende swart boere bedoel is, staan nou al maande lank op Vrede in die Vrystaat en stof opgaar. Blykbaar…

Vyf ontspanne stappers deur swartes besteel

Drie gewapende swartes het vyf ontspanne tappers gedreig om hulle te skiet, maar later is die stappers kamtig om verskoning gevra dat hulle op die besondere dag die slagoffers moes…

Verligting vir asma lyers

’n Splinternuwe prosedure is ontdek om die lyding van erge asma te verlig en is vir die eerste keer in Afrika toegepas. Prof. Keertan Dheda, Hoof van pulmonologie by Groote…

Dief doodgeskiet

‘n Dief van 21 jaar oud is Dinsdag in ‘n veld naby Atterburyweg in Pretoria doodgeskiet, warskynlik deur ‘n 25-jarige man. Hy het sy meisie se geroofde iPad se sein…

Waterkloof lugmagbasis word misbruik

‘n Erge storm van protes het ontstaan na die aankoms van die eerste gaste vir die sogenaamde troue van die jaar wat gaan plaasvind tussen Vega Gupta en Aakash Jahajgarhia….

Weermag verskaffers trek kop uit

Van al die verskaffers van vars produkte aan die Nasionale Weermag is daar nog net sowat 9% wat nog produkte verskaf. Die res van die verskaffers moet óf hul deure…

Korrupte-skelms in onderwys

In die Noord-Transvaal is vier amptenare van die Onderwysdepartement wat geskors is, in hegtenis geneem nadat vasgestel is dat hulle glo poste vir spook onderwysers geskep het. Sedert Augustus 2012…

So verswart Suid-Afrika

Benewens die feit dat blanke woonbuurte verswart, is daar ook die ander tendens dat verarmde blankes in swart plakkerskampe en swart woonbuurte beland. Tussen die sowat 2.,700 swart inwoners van…

Hou Geloftedag in stand

Die Hoofsekretaris van die HNP, mnr. Louis van der Schyff, het in n verklaring gese die afskaffing van Geloftedag is n verdere aanslag op die volk. Die verklaring is uitgereik…

Ongelisensieerde oorlogstuig in woonhuis gevind

Toe die polisie die onwettige wapentuig in n man se huis vind, was sy verweer dat dit sy pa se eiendom was. Die man, in sy middel dertiger jare, van…

Kind weer perdfris na slangbyt

’n Skooldogter van Sasolburg wat Sondag deur ’n slang op haar ouma se plaas gebyt is, het gister weer breed geglimlag. Sy is weer terug skool toe. Sané Smit (11),…

Pasop vir verslawende medikasie

Die pynstiller, kodeïen wat sonder ’n voorskrif verkrygbaar is, word baie gebruik terwyl dit onwetend n uiters gevaarlike produk is. Dr. Liezl Kramer, ’n algemene praktisyn van Kaapstad spesialiseer in…

Vir die Huisvrou – Tunatert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir die volgende twee weke gaan Die Vryburger vir u heerlike Tunatert resepte bring. Die resep is lekker…

Die Grondwet beskerm ons nie!

In ’n nuusbrief van die Herstigte Nasionale Party word lesers op belangrike feite bewus gemaak rakende die Grondwet van die Nuwe Suid-Afrika. Terwille van volledigheid word dit hier woordeliks geplaas:…

Boere-Afrikaner Volksraad

Mede Volksgenote. U sal onthou dat op 12 Desember 2012 het die Boere – Afrikaner Volksraad ’n klag by die S.A. Menseregte Kommissie(SAMRK) gelê teen die ANC regering omdat laasgenoemde…

Die terroriste stryd het swart vryheid gebring

Jessie Jackson, die Amerikaanse aktivis, het in Pretoria gesê dat die stryd om vryheid in Suid-Afrika gewen is. Hy meen dit is nou tyd om die stryd te begin om…

Brandstofprys daal op 1 Mei

Die brandstofprys daal op 1 Mei 2012, vir die eerste keer sedert Januarie. Vanaf eerkomende Woensdag sal 95-oktaan petrol verkoop teen R12-47 per liter in die Sentraal Transvaal gebied en…

Zuma regering en die SAR rebelle

Die nuwe regeerders van die Sentraal-Afrika Republiek is rebelle wat ’n staatsgreep uitgeoefen het, en dit is genoeg rede om nie erkenning aan hulle te gee nie en geen ooreenkomste…

SIM-kaart bedrog

Die uitvoerende Hoof van Media24 is die jongste slagoffer van ’n SIM-kaart sindikaat. Die sindikaat het haar van R360,000 beroof. Binne minute op ’n dag en sonder haar medewete is…

Mandela se opgeruimde bui

In die afgelope week het die linkse media deurlopend oor Nelson Mandela se gesondheid berig. Selfs die TV nuus kanale van Suid-Afrika, sowel as buitelandse kanale soos CNN en Skry…

Ek sien dit so!

Ou Neelsie was nog nooit een om te glo in massa breinspoeling soos sommige buitensporige rolprente dit uitbeeld nie. Maar as wat tans in Suid-Afrika aan die gang is as…

Tuisskoolkinders op twaalfjarige ouderdom na Universiteit.

‘n Familie met tien kinders stuur hulle kinders op twaalfjarige ouderdom universiteit toe, maar die ma sê hulle is net doodgewone mense en nie genieë nie. Mona Lisa en Kip…

Vooraanstaande sielkundige sê Liberalisme is ‘n Afwyking.

‘n Vooraanstaande sielkundige het tot die gevolgtrekking gekom dat liberaliste kranksinnig is en die ideologie van liberalisme as ‘n geestelike afwyking gediagnoseer. Net toe liberaliste trots op hulleself begin voel…

Komeet ISON

Die Hubble Ruimteteleskoop het astronome gehelp om die helderste blik nog op Komeet Ison te kry. Kenners hoop en glo dat dit die hemelruim later vanjaar groots sal verlig. Die…

Swartes nou die meeste rykstes

Die die meeste heel rykes in die land is swartes. Die grootte van die land se swart middelklas het ook in die afgelope agt jaar van 1,7 miljoen vêrmeerder tot…

Praag word geterroriseer

Meer as 40 mense is beseer en baie ander het onder puin beland nadat daar ‘n hewige ontploffing in die middel van Praag was. Die Tsjeggiese Republiek beleef nou ook…

Johannesburg gaan kragtoevoer afsny

Meer as 10,000 Johannesburgse huise kan in donker gehul wees indien die rekenings nie vinnig betaal word nie. Die huishoudings, sowel as sakeondernemings skuld die stad blykbaar meer as R3…

Dubai polisie beweeg vinnig

Die polisie in Dubai het hulle luukse motorvloot met ‘n nuwe Farrari FF aangevul. Die spoggirige voertuig kos ongeveer R2,7-miljoen, wat heelwat goedkoper is as hulle Lamborgini van meer as…

Merino ooi lewer 21 kg wol

Dollie. ’n merino skaap van Loxton in die Noord-kaap is vir die eerste keer in ses jaar geskeer en het ’n pragtige vag wol van 21 kg gelewer. Gewoonlik is…

Twee susters deur swartes verkrag

Kestell in die Vrystaat se gemeenskap is erg geskok en ontsteld nadat twee geliefde bejaarde susters, onderskeidelik 73 en 69 jaar in hul huis verkrag is. Twee gewapende swartes het…

Bedrog en nogmaals bedrog

In Durban is verskeie tenders van sowat R455 miljoen aan sakevrou Shawn Mpisane toegeken. Dit is gedoen kragtens omstrede wetgewing wat die stad toelaat om normale tender prosedures te ignoreer,…

Paniek by Radio Pretoria

Die onwettige uitsendings van Radio Pretoria met sy herleistasies is besig om paniek te saai. Dit is die mening van kenners wat jare lank betrokke was by dié radiostasie, Die…

Sirkus-base kry wind van voor

’n Diereregte groep wat bekend staan as “Activists for Animals Africa” gaan glo voort in sy stryd teen Brian Boswell Sirkus oor die beweerde wrede mishandeling wat toegepas word op…

Verdeeldheid al groter onder swartes

’n Nuwe politieke party is Saterdag tot stand gebring en sal bekend staan as South Africa First. Die party is gestig onder leiding van voormalige lede van uMkhonto weSizwe Military…

Boeing 787 vlieg weer

Na vele maande op die grond het die eerste Dreamliner, Boeing 787, weer die lug betree met passasiers. Hulle eerste vlug was na Ethiopië. Die Litium batttery se probleem wat…

Sokker SA sukkel

Die sokkerbase van Suid-Afrika het ’n diep duik gevat. Hardnekkige berigte doen die rondte dat SAFA sowat R55 miljoen verlies gewys het in die afgelope boekjaar. Waarnemers meen die toedrag…

Die Mandela-miljoene skatkis

Nelson Mandela se miljoene Rand het ook neerslag gevind in die onmiddellike nasate wat nou almal in Suid-Afrika se rykman-woonbuurte bly en belange het in ’n baie groot klomp maatskappye….

Transnet beroof pensioenarisse

Van die land se bekendste senior regsgeleerdes is op die oorlogspad teen Transnet. Volgens die span is Transnet skuldig daaraan dat hulle die pensioenfondse van sy afgetrede lede, onder wie…

Oorgrenspark nou sonder renosters

Veldwagters van Mosambiek is die stropers wat die laaste enkele renoster in die Mosambiekse deel van die Limpopo-oorgrenspark uitgewis het. Die park van 35,000 km² bestaan uit die Krugerwildtuin, die…

Polisiebeamptes is kabel diewe

Twee polisiebeamptes van Noordwes is betrap en gevang omdat hulle in besit was van koper kabels. ’n Polisiewoordvoerder sê die twee beamptes is in Stilfontein in hegtenis geneem. Solomon Nkoe…

Twintig rowers slaan toe op Casino

Nadat nog vyf verdagtes is in hegtenis geneem is tydens ‘n onsuksesvolle gewapende rooftog by die Emperors Palace-casino in Johannesburg, is 15 reeds gevange geneem. Die polisie soek na nog…

Bybelse vermanings nou baie geldig

Gedurende die afgelope aantal jare het die kommunikasie tussen mense regoor die wereld al makliker en vinniger geword vanweë die verbeterings en opgradering vaan die Internet stelsels tesame met die…

Korrup, onbeskof en onbekwaam

’n Opname dui daarop dat meer as 22,000 staatsamptenare tegoor Suid-Afrika reeds aangekla is vir wangedrag wat ook verband hou met korrupte aktiwiteite. Die klagtes het daartoe gelei dat sowat…

Toenemende sertifikaat vervalsing in SA

Vervalsing van veral matriek sertifikate neem nou ernstige afmeting aan in die land en die indruk is dat dit nog vêrder gaan toeneem. Die regering, en meer spesifiek die Departement…

Toerisme ophef nie geregverdig

Die mooi prentjie wat geskilder word van die toerismebedryf in Suid-Afrika bevat meer donker kleure as wat voorgegee word. Zuma ia baie trots op sy departement wie se sukses met…

rolex replicas for sale