ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: March 2013

Renosterhorings weg uit polisiestoor

Die SAPD van die Assen-polisiekantoor buite Brits weet blykbaar nie wat van die stel renosterhorings geword het nie, dit is net weg. Die horings is ’n stel van die twee…

Hospitaal gaan sy deure sluit

Natal kan nie meer die Pongola-hospitaal in die Zoeloeland gebied befonds nie. Die skokkende onthulling is gemaak deur die provinsiale Departement van Gesondheid. Die hospitaal se aansoek om befondsing is…

Die e-Tol stelsel kom

Die Nasionale Vergadering het ‘n wetsontwerp goedgekeur wat die e-tolstelsel op snelweë mag implementeer. Ben Martins, Minister van Vervoer, sê die wetsontwerp is belangrik om die toepaslike implementering van die…

Verbruikers skuld Munisipaliteite miljarde Rand

Suid-Afrikaanse munisipaliteite word nie maandeliks betaal deur derduisende verbruikers nie. Meer as R81 miljard word aan munisipaliteite geskuld vir dienste gelewer. ’n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging (Salga) het…

Beurend teen die steiltes

Die afgelope week se gebeure laat onwillekeurig die gedagtes terug gaan na daardie dag toe die Engelse ’n behoorlike drag slae gekry het – Majuba! Hierdie week plaas ons ’n…

Voertuigkapers veroorsaak dood

Kaapstad: Corne Whelman (41) was op die regte tyd by die verkeerde plek. Sy is dood nadat twee vermeende kapers in ‘n jaagtog met die polisie teen haar motor gebots…

Duisende Lonmin-Marikana werkers staak weer

Meer as 6,000 werkers by die Marikana-myn het begin staak. Dit is ’n onwettige staking volgens maatskappy woordvoerders. In Augustus verlede jaar het 34 mense omgekom tydens ’n soortgelyke staking….

Die skoenlapper kom weer…

Wetenskaplikes het 30 jaar gelede verklaar dat dié besondere vlinder uitgesterf het. Nou, na drie dekades se afwesigheid, is die skoenlapper terug in Verre Noord-Transvaal. Due vlinder, bekend as die…

Bathabille Dlamini

In Desember 2012 het die ANC ‘n Nasionale uitvoerende kommitee verkies. Dit is die ANC se hoogste besluitnemende liggaam en gevolglik ook die liggaan met die hoogste politieke gesag in…

Posisioneer jouself reg!

“Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná, geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die dié wat die Here uit ’n rein hart aanroep.” – 2 Tim…

Voer hom uit, maar voer hom nie!

As tronkvoëls uitvoerprodukte was, het die Ruwe SA ’n onuitputlike bron van inkomste gehad! Ons het basies ‘n uiters goed-funksionerende produksielyn van die gediertes! As die voorraad sou begin min…

Boeremag Verhoor – Opspraakwekkende feite (Boek te koop – R200-00)

Beskuldigdes 18 en 22 het nie in die Boeremagverhoor getuig nie. Daar is egter sekere aspekte wat nie direk met die meriete van die saak verband hou nie, maar wat…

Majuba 2013 – ‘n Ware Fees

Die jaarlikse fees wat gehou word, ter herdenking van die Slag van Majuba, is ‘n ervaring soos min. Die opgewondenheid in almal se harte is al ‘n week voor die…

As die kat kleintjies kry

Dit het al ‘n cliché in Suid-Afrika geword van die ANC om die ANC-regering se foute en onbeholpenheid op Apartheid te blameer. In werklikheid weet ons almal dat dit ‘n…

Durban se strand: voorheen en vandag

Op Nuwejaarsdag is 69 kinders agtergelaat op die Durbanse strand. Teen die einde van die eerste week was 31 nog nie met hulle ouers herenig nie. Teen daardie tyd het…

Ek sien dit so!

Kul jou hier, kul jou daar, en siedaar! Ons is al in die derde maand van 2013. Nou kyk, mense sê dat tyd vlieg wanneer jy pret het, dan moet…

Posstaking kos SA mijoene Rand

Briewe en pakkies sal nou weer, ná drie weke van stakings in Pretoria en Johannesburg stuk-stuk afgelewer word. Die Uitvoerende hoof van possake van die Poskantoor het glo gesê die…

Is dit duur oorsese vakansies?

Premier Nomvula Mokonyane en ander provinsiale leiers van Sentraal Transvaal is in die spervuur nadat vasgestel is dat hulle rojaal lewe op die belasting betalers se fondse. Hulle het hulle…

Rupert rykste in Suid-Afrika

’n Amerikaanse tydskrif “Forbes” het sy lys van die rykste miljardêrs ter wereld opdateer. Ses Suid-Afrikaners vorm deel van die lys. Volgens die tydskrif is Johann Rupert, die voorsitter van…

Zim wantrou SA vleisprodukte

Berigte uit Zimbabwe lui dat dié land gaan begin om DNS-toetse te doen op vleis wat uit Suid-Afrika ingevoer is. Dié aankondiging volg op gebeure die afgelope weke oor bestanddele…

Omstrede minister al weer in buiteland

Die beleërde minister, Lulu Xingwana, het weer onder skoot gekom oor nóg ’n oorsese besoek te midde van wat in haar Departement beskou word as ernstige probleme. Minister Lulu is…

Vrou skiet terroris dood

Mev. Susan Pohl (52) van Tzaneen moes baie vinnig handel toe ’n terroris haar met ’n mes aanval. Sy het probeer keer met haar linker arm, maar toe die aanvaller…

Geen e-pos boetekaartjies nie

Berigte soos wat in Beeld verskyn het dat Aarto-boetekaartjies per e-pos aan oortreders gestuur gaan word, is onwaar. Dit word deur die “Justice Project South Africa” ontken dat so iets…

Wildepynappel / Krulkop … Eucomis autumnalis

Hierdie plant is van die Aparagaceae familie en oorspronklik van Suid-Afrika en kom veral voor in die Oostelike dele en die grasvelde van die land. Dit is inheems en vertoon…

Vrystaters dagvaar Onderwys LUR

Die Vrystaatse LUR vir Onderwys word in die Vrystaatse hooggeregshof gedagvaar om meer as R3 miljoen se subsidie te betaal voor 30 April. Die dagvaarding is van drie skole vir…

Pa verdrink ten aanskoue van seun

Die mense van Petrus Steyn is in rou gedompel nadat ’n boer van dié distrik voor die oë van sy 14-jarige seun in ’n dam verdrink het. Fielies Janse van…

Hospitaal skik met pasiënt

Mnr. P. van Biljon is blykbaar op die verkeerde plek in sy boud ingespuit. Dit het tot gevolg dat hy kronies pyn in sy regtervoet het. Hy het nou ’n…

Sleep die polisie!

Die ontstelde familielede van Mido Macia (27), die Mosambiekse taxibestuurder wat agter die vangwa gesleep is, vra nou dat dieselfde met die polisiebeamptes gedoen moet word. Hulle wil hê geregtigheid…

Cyril Ramaphosa se Kompas vir SA

Die Adjunk-president van die ANC, Cyril Ramaphosa het ‘n beroep gedoen op Christene om Suid-Afrika se morele kompas te wees. Hy het in besonder verwys na die misdaad soos verkragting,…

Toets jou aanbidding

“Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulled an in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe…

Buk juffie en maak of dit lekker is!

Ek onthou die eerste keer wat ek stokkies gedraai het nog baie goed. Die rede vir hoekom ek so goed onthou is waarskynlik omdat ek vir etlike dae soos die…

Wildsvleis verneukery

Navorsing toon dat sowat 15% van wildsdroëwors in Suid-Afrika is werklik soos dit op die etiket aangedui word. Navorsers van Wes-Kaap Universiteit het bevind dat wildsdroëwors en -biltong alternatiewe soos…

O-Transvaal premier wil 700,000 werksgeleenthede skep

David Mabuza, die ANC premier van Oos-Transvaal sê dié provinsie beplan om teen 2020 meer as 700 000 werksgeleenthede te skep. Dit beteken dat die provinsie gemiddeld sowat 100,000 werksgeleenthede…

Minister moet opdok

Mnr. Leon von Benecke van Bronkhorstspruit kan nie meer voltyds werk nie na hy deur ’n terroris nege skote geskiet is met ’n R4 geweer, wat uit die Weermag se…

Brandstofprysverhoging

Die nuus dat die prys van diesel met 56 sent per liter en dié van petrol met 81 sent per liter verhoog word, kom vir die landbougemeenskap op ’n baie…

Polisie wreedheid op video

Die SAPD het hulle weereens skuldig gemaak aan wreedheid met die dood van ’n Mosambiekse taxibestuurder wat byna 500 meter agter ’n polisievoertuig gesleep is. Die saak word nou glo…

Chaos op N1 by Beyers Naude afrit

Chaos het geheers op die N1 toe ’n motor oor die relings van ’n oorbrug gestort het en op die N1 ryvlak beland het. Na wat berig word is drie…

Watervoorsiening word krisis

Van wee die aanstelling van onbevoegde en onkundige werkers om munisipale toerusting te versorg, lei daartoe dat watervoorsiening ’n krisis stadium bereik het in talle dorpe. Só het mnr. Kevin…

Ou truuk wat werk

Eskom het weereens weggekom met een van die ouste truuks in die boek en wat elke keer werk. Die land se kragverbruikers en ander beswaarmakers is sag gemaak met ‘n…

Motor rubriek – DSG ratkas(vervolg)

In die vorige rubriek is daar gekyk na die opwaartse skakeling van die ratkas en in hierdie rubriek word daar gekyk na terugskakeling aksie. Die terugskakeling na ’n laer rat…

Tiener ontdek metode vir kankertoets

Jack Andraka (15) van Kalifornie in die VSA was geskok toe ’n huisvriend aan kanker in die pankreas dood is en het gevolglik begin navorsing doen op die internet. Die…

Honderde boere bly by R69 loon

Meer as 80% van boere in De Doorns en omgewings sal nie die nuwe minimum loon van R105 betaal aan werkers nie. Dié Wes-Kaapse boere is onder die derduisende wat…

Munisipale beampte uitgevang

‘n Munisipale beampte van die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit wat vir skuldinvordering verantwoordelik is, is op aanklag van bedrog in hegtenis geneem. Die munisipale werker is in hegtenis geneem ná hy verbind…

Streng wette betreffende geëlektrifiseerde veiligheidsheinings

Geëlektrifiseerde veiligheidsheinings wat nie voldoen aan die nuwe wetlike vereistes nie, kan vir grondeienaars, huiseienaars, besighede en beheerliggame, probleme veroorsaak indien iemand beseer word. Vanaf 1 Desember 2012, moet nuwe…

SA het negende meeste tronkvoëls

Suid-Afrika het met sowat 165,000 gevangenes by verre die grootste tronkbevolking in Afrika en staan negende grootste ter wêreld. Ndebele, die Minister van Korrektiewe Dienste, het gesê 30% van die…

Spesiale verslag: Majuba 2013 – Werklik ‘n FEES!

Sowat 1,300 Boere-Afrikaners bymekaar kan inderdaad sorg vir ‘n feestelike geleentheid! Dít het die Majuba volksfees wat van 22 tot 24 Februarie net buite Volksrust gehou is, hierdie jaar net…

BEKENDSTELLING; MAJUBA-BOEREVOLKTRUST

Trustno. 9384/97 www.majubafees.co.za “Ons is besig met ‘n grootse volksaak, en elkeen wat ons ideale deel verdien om daarvan deel te wees” Met hierdie woorde geopper deur Mnr. Hannes Scholtz…

ESKOM TARIEFVERHOGING

TLU SA het tydens die NERSA verhore sy stem by die oordonderende meerderheid gevoeg wat die voorgestelde tariefverhogings van Eskom teengestaan het. In ‘n skriftelike voorlegging aan NERSA het die…

HNP lê ’n klag van haatspraak teen ANC se minister

Die voorsitter van die HNP, mnr Peet Joubert, het vandag ’n klag van Crimen Injuria en haatspraak teen Lulu Xingwana, ANC-minister, gelê oor haar uitspraak dat jong Afrikaner-mans in die…

Eskom verhoging 50% minder

Nersa het Eskom se aansoek om ’n 16% verhoging in krag verminder met 50% na ’n meer realistiese 8%. Eskom wou jaarliks 16% verhoging gehef het vir die volgende vyf…

rolex replicas for sale