Idasa is bankrot


Meer as R20 miljoen is nou nodig um Idasa te red van bankrotskap en ondergang. Dit is dié organisasie wat in 1987 as die Instituut vir Demokrasie Alternatief in Suid-Afrika (Idasa) gestig is.

’n Aansoek om Idasa te ontbind is in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor.

Paul Graham, direkteur van die vêr-linkse Idasa, is daar nie genoeg finansiële steun om die organisasie te laat voortgaan nie.

Die Instituut het tot stand gekom onder die leiding van die oud-Prog, dr. Frederik van Zyl Slabbert en dr. Alex Boraine.

Die Instituut en sy stigters was op die voorpunt om te reël dat die linkse FW de Klerk en die ANC leiers mekaar ontmoed binne die landsgrense.

Daarna het die organisasie insette gelewer aan die linkses oor hoe die land weggegee kan word.