Hospitaal gaan sy deure sluit


Natal kan nie meer die Pongola-hospitaal in die Zoeloeland gebied befonds nie.

Die skokkende onthulling is gemaak deur die provinsiale Departement van Gesondheid.

Die hospitaal se aansoek om befondsing is afgewys omdat die Departement nie geld het nie, is deur ‘n woordvoerder Sam Mkhwanazi gesê.

Die Departement het die hospitaal die afgelope 40 jaar deurlopend befonds. Die hospitaal sal dus sy deur moet sluit.

Die aankondiging kom nadat die ANC regering aangekondig het dat meer aandag aan gesondheidsdienste wil gee.