Durban se strand: voorheen en vandag


Op Nuwejaarsdag is 69 kinders agtergelaat op die Durbanse strand. Teen die einde van die eerste week was 31 nog nie met hulle ouers herenig nie.
Teen daardie tyd het 95% van die besoekers, hoofsaaklik uit Sentraal Transvaal, reeds terug gekeer na hul huise.

Nege liggame het op die strand uitgespoel in die week na Nuwejaar sonder dat enigeen vermis aangemeld of positief geïdentifiseer is.

Die strandgebied was so besaai van rommel en gemors dat die grootste deel daarvan onder die sand begrawe is weens ’n gebrek aan wilskrag om die terrein behoorlik op te ruim.

Die ander foto toon dieselfde strand in die dae toe Suid-Afrika nog ’n Eerste Wereld standaard gehandhaaf het.