Bathabille Dlamini

In Desember 2012 het die ANC ‘n Nasionale uitvoerende kommitee verkies. Dit is die ANC se hoogste besluitnemende liggaam en gevolglik ook die liggaan met die hoogste politieke gesag in Suid-Afrika. Wie is die lede van hierdie magtige liggaam?

Bathabille Dlamini

Die Minister van sosiale ontwikkeling, het haarself “sosiaal ontwikkel” ten bate van R254 000-00 uit parlementêre fondse en het in 2006 skuldig gepleit aan hierdie bedrog en het ‘n opgeskorte vonnis ontvang. Sy moes ook R120 000-00 van die bedrag (minder as 50%) terug betaal en het twee jaar gehad om die bedrag te betaal.