Ander nuus uit Ventersdorp


Die burgemeester van Ventersdorp het in 2012 sowat R99,000-00 spandeer aan huurmotor vervoer met ’n luukse Mercedes-Benz.

Die verhuring was nie bekend gemaak nie en is blykbaar toevallig deur ’n opposisie raadslid ontdek.
Blykbaar was die luukse motor gehuur in die tydperk tussen middel Augustus en 23 Oktober 2012.

Politieke waarnemers vra hoe lank gaan die ongehoorde en ongemagtigde spandabelrigheid van ANC mense nog geduld word.
Dit is geen wonder die land se ekonomie tuimel en buitelandse skulde oploop nie, is gesê.