ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 25, 2013

Vir die huisvrou – Rabarber konfyt

Die Vryburger het dit goedgedink om die lesers te bederf met beproefde resepte, wat beloof om nooit ‘n flop te wees nie. Hierdie maand gaan ‘n paar resepte oor voedelpreservering…

SAPD nou spioene?

Die SAPD se top besluitnemers het nou ’n nuwe strategie bekend gemaak om seker te maak dat polisiebeamptes hulle nie besig hou met onwettighede nie. Die nuutste metode om die…

Soldate-fiasko vergroot vêrder

Die fiasko rondom die soldate in die Sentraal-Afrika Republiek is besig om al groter te word. Die ANC/SAKP se pres. Jacob Zuma het in Pretoria aangekondig dat daar nie nege…

Weermag optrede ontlok vrae en eise

Die chaotiese optrede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagtroepe in die Sentraal-Afrika Republiek het daartoe gelei dat talle soldate doodgeskiet is en ’n groot aantal gewond is. Onbevestigde berigte dui daarop…

Brief – Radio Pretoria

Die Redakteur Die Vryburger Gedurende die afgelope jaar het ingrypende veranderings plaasgevind by Radio Pretoria. Die eens kragtige spreekbuis vir die Boere-Afrikaners, het ingrypende veranderings teweeg gebring nadat Solidariteit en…

Eskom sukkel met kontrakteurs

Eskom oorweeg om twee van die hoofkontrakteurs by die Medupi- en Kusile-kragstasies af te dank. Die belangrikste redes daarvoor is blykbaar omdat die werk wat gelewer word, van substandaard gehalte…

Suid-Afrika produseer uitstekende wyne

Die direkteure van Systembolaget, ’n Sweedse maatskappy, het tydens ’n mediakonferensie in Kaapstad gesê hulle is baie beïndruk deur die plaaslike wynbedryf en wat deur produsente vermag word. Die Maatskappy…

Pres. Bozize vlug landuit

Betroubare berigte is ontvang dat die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) se president, Francois Bozize, na die Demokratiese Republiek van die Kongo gevlug het. Bozize, en sy hele familie moes die land…

Moenie die diensverskaffer skel nie

Internet sal die volgende week geduld moet hê aangesien ’n ondersese kabel in die Middellandse See beskadig is. Die vermoede bestaan volgens Seacom, die maatskappy wat die kabel en dataverspreiding…

Pastoor geskiet

Pastoor Dr. Johan Rademeyer (47) van Pretoria is in die veld waar hy en ’n swart werker gaan klippe haal het vir sy tuin, deur twee terroriste oorval, vasgebind, besteel…

Weermag verleentheid: soldate doodgeskiet

Die Weermag van Suid-Afrika se poging om militêr in te gryp in die Sentraal- Afrikaanse Republiek (SAR) het hopeloos verkeerd verloop. Die Rebellemag het minstens nege soldate van Suid-Afrika doodgeskiet…

Dis nou tyd om bolle te plant vir ’n tuin vol kleur in die lente

Ja, so vinnig gaan die tyd verby. Dit is sulke tyd, tyd vir bolle plant. Hier dink ons mos gewoonlik eerste aan Anemone, Ranonkels, Freesias, ens. Dis mos van die…

Krisis met gestrande walvisse

‘n Vyfde walvis is by die Noordhoek strand aan die Kaapse kus dood. Die marine-owerheid sê 19 loodswalvisse het gestrand en is ’n soortgelyke geval as wat in 2009 gebeur…

Transformasie in volle swang

Dit is onder die redaksie van Die Vryburger se aandag gebring dat Suid-Afrika nou in volle swang is met ’n nuwe program van transformasie. Wetgewing is sodanig dat indien ouerlose…

Boetie-boetie speletjie

“Ek kan nie toelaat dat ’n ANC-voorsitter tronk toe gaan nie.” Dít was die uiters skokkende uitlating wat ’n streekhof-president van die Noord-Kaap blykbaar geuiter het voordat hy een van…

Al weer apartheid!

Suid-Afrika se private sektor, en in besonder die wit mense, het tot hede niks bygedra om die slagoffers van apartheid finansieel te vergoed nie, want die politieke wil daartoe het…

Inkomstediens se baas uitgevang

Die hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Oupa Magashula, is in ’n skandaal oor gunste vir sy vriende waarby ’n jong rekenmeester en ’n veroordeelde dwelmhandelaar ook betrek is. ’n…

Strepieskode jou riglyn

Suid-Afrika se verbruikers gaan deesdae gebuk onder vervalsings en misleiding van produkte wat gekoop word in winkels. Dikwels word toerusting gekoop wat tradisioneel in Westerse lande vervaardig word. Dit word…

Terroriste vermoor hondeteler

’n Alombekende hondeteler, mnr. Eric Labuschagne (51) van Rustenburg was reeds ’n week dood voordat sy lewelose liggaam ontdek is. Intussen is sy bejaarde moeder, wat aan Alzheimer ly, in…

Weermag het geen plan

Die Suid-Afrikaanse Weermag het geen duidelike plan om die heining wat gerinneweer is deur diewe, weer te herstel nie. Die stukkende heining wat die antenna-veld by die Silwermyn-vlootbasis omhein, is…

Swart tiener vinnig gevang

‘n Swart tiener is sowat ’n uur nadat hy mense beroof het, in hegtenis geneem deur die polisie van Port Alfred. ‘n Johannesburgse egpaar is in hul hotelkamer in Port…

Motor rubriek – DSG ratkas – 28 Maart 2013

In hierdie laaste artikel oor die DSG ratkas word daar gekyk na die voor en nadele van die ratkas. Voordele: • Beter brandstof verbruik(tot soveel as 15% beter brandstof verbruik)…

Oud-Sappe spring op die wa

Dit is nou ’n dekade sedert die sogenaamde Waarheids-en-versoeningskommissie (WVK) sy bevindinge aan Thabo Mbeki oorhandig het. Oud Sappe en Progs spring nou weer op die wa om te vertel…

Helen Zille en Sharpeville

Helen Zille, leier van die DA het verlede Donderdag saam met die mense van swart woongebiede die gebeure van Sharpeville herdenk. Vir haar, soos vir ander politici, was dit blykbaar…

Held se vriend wil help

Luday van der Merwe (16) is Oujaarsaand verlede jaar geskiet toe hy ’n meisie weggestamp het om te verhoed dat sy geskiet word, en daardeur die meisie se lewe gered….

Lugdiens ten koste van arm mense

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) verspeel sy geleenthede vir transformasie, en die reddingsboeie wat so gereeld aan hom toegestaan word, is ten koste van veral die armes, berig Sake24. Dié Lugdiens…

Groot Feesvieringe in Bloemfontein

Die Vrouemonument is vanjaar ’n eeu lank die wagter wat waak oor Bloemfontein. Die 100 jarige feesvieringe gaan feestelik gevier word en begin reeds in April met eerste aanbiedinge. Hierdie…

Eskom se onderduimse transaksie

Die swak beplanning van Eskom is reeds genoeg rede om belastingbetalers en kragverbruikers die josie in te maak. Die uitlating is gemaak deur ’n hoofbestuurslid van Oranje Sake Instituut wat…

rolex replicas for sale