ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 18, 2013

Winnie Mandela in beskuldigingsbank?

Die familie van Siboniso Shabalala glo steeds dat hy op bevel van Winnie Mandela doodgemaak is. Hy is glo om die lewe gebring deur die “kaptein” van die sokkerklub Mandela…

Soliforum

Die afgelope tyd is daar briefwisseling in Die Vryburger rondom Solidariteit/ Afriforum wat ek nogal heel interessant vind. Ongelukkig is daar van die briefskrywers wat baie duidelik nie na behore…

ANC verkrummel

Die hoofleiers van die ANC het sy Provinsiale Uitvoerende Komitee in Noord-Transvaal ontbind. Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het bevestig dat die komitee ontbind het op bevel van…

Chaos vergroot in SABC

Nog ses raadslede van die SABC het bedank en hulle briewe is op die tafel van Pres. Jacob Zuma. Die bedankings volg op die aanvanklike bedanking van die Raad se…

ANC verdeeldheid eskaleer

Die ANC se topbestuur het besluit om die jeugliga se Uitvoerende Komitee (NUK) finaal te ontbind. Die bekendmaking daarvan bevestig die vermoede van waarnemers dat die verdeeldheid in ANC geledere…

Cilliers sê niks oor inspuiting

Adv. Jaap Cilliers weier om enige uitlatings te maak oor wie en waarom hy onverwags met ’n onbekende middel ingespuit is deur iemand terwyl hy die hofgebou verlaat het. Adv….

Spesiale verslag oor Boeremag saak

Die Vryburger het die meegaande verslag ontvang vanaf mnr. Willem Pretorius oor wat gaande is in die Boeremag saak. Dit blyk dat nuwe getuienis in die saak ’n beduidende rol…

Griekwastad moorde: Hof besoek terrein

Die Noord-Kaapse Hoggeregshof het besoek gebring aan die plaas waar die Steenkampgesin vermoor is. Die moorde op mnr. Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul dogter, Marthella, het byna ’n…

Voorbeeld van verval in land: Carlton Hotel

Die eens spog hotel in die Johannesburgse middestad is deesdae net ’n hool waar misdaad en dwelms hoogty vier. Die hotel wat eens ’n statussimbool was van waar die rykes…

Grondwethof bepaal verblyfreg op plase

Werkers op plase wat die reg het om in die beskikbare huise te woon op die plaas, het nie die reg om enige aantal uit hulle hele familie daar te…

Motor rubriek – DSG ratkas(vervolg)

Die “R” skakeling verteenwoordig trurat. Soos in die geval van “D”, is die werking binne-in die ratkas dieselfde maar in ’n truaksie met slegs een rat. Wanneer “R” geselekteer word…

Munisipale raad ignoreer gesag

Die munisipale bestuur van ’n Vrystaatse dorp het nie opgedaag vir hul verskyning voor die Menseregtekommissie (MRK) nie. Die bestuur van Viljoenskroon se munisipaliteit moes verduidelik wat die stand van…

Regering steun minister in geveg met vakbond

Die ANC-kabinet het besluit om die omstrede minister Angie Motshekga, te steun in haar geveg met die onderwys vakbond Sadou. Sadou dring daarop aan dat Motshekga bedank oor ’n geskil…

Nog ’n jongman vermoor

Die goedgeaarde mnr. Peet du Plooy (36) ’n meganiese ingenieur van Johannesburg wat alles vir sy medemens en die omgewing wil doen, is in sy huis vermoor. Mnr. Du Plooy…

Renosters val bewaarders aan

Twee wildbewaarders is ernstig beseer toe hulle deur drie swartrenosters by ‘n wildtuin in Natal aangeval is. Dit het in die Hluhluwe-gebied plaasgevind, het die Netcare woordvoerder, Chris Botha gesê….

Gautrein in gevaar

Talle aggressiewe betogers het in Pretoria gedreig om Gautrein waens aan die brand te steek indien die Metrorail-diens in die hoofstad nie gou verbeter nie. ’n Woordvoerder van die betogers,…

TopTV wil 24 uur per dag pornografie beeldsaai

Die omstrede TopTV wil glo 24 uur per dag, sewe dae per week, pornografie uitsaai en nie net vir die tydperk tussen 20.00 nm. tot 5.00 vm. nie. TopTV, doen…

Word sommige boere gekul?

Van die boere in die Wes-Kaap is baie bekommerd dat hul aansoeke om kwytskelding van die nuwe minimumloon vir werkers, nie by die Departement van Arbeid uitgekom het nie. Carl…

Ouma is 103 jaar jonk

Sy vier die 18 de Maart haar 103de verjaardag en sê elke dag dankie vir die Here vir al haar seëninge. Ouma Mattie Viviers is die oudste inwoner van die…

Wiskunde slaagsyfer is hopeloos

Suid-Afrika se openbare skole toon ernstige gebreke. Meer as die helfte van matrikulante wat in 2012 wiskunde as vak geneem het, het minder as 30% behaal in die eindeksamen. Wat…

Klavieruitvoering deur oproeriges ontwrig.

Volgens berigte in oorsese koerante is anti-zionisme die rede vir die ontwrigting van die klavieruitvoering deur die Joodse pianis Yossi Reshef. Reshef wat verlede week by die Universiteit van die…

Chaos in Siprus

Duisende inwoners van Siprus onttrek hulle geld uit banke te midde van die Europiese Unie se drakoniese vereistes vir finansiële hulp aan die klein land. In ‘n ooreenkoms met die…

Terroriste vermoor middeljarige boer

Twee terroriste het ’n boer van Ventersdorp distrik, mnr. Johan Stighlingh met ’n bofbalkolf dood geslaan en sy vrou Cora ernstig beseer. Mev. Cora Stighlingh het met ernstige beserings nog…

rolex replicas for sale