ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 13, 2013

Betoging teen Metrorail swak diens

Betogers het by die Bosman-treinstasie in Pretoria bymekaargekom en beter diens van Metrorail geëis. Reuben Rathelele is blykbaar die woordvoerder van die betogers. Hy reken dis ‘n frustrasie vir duisende…

Gewapende rooftog helder oordag

Minstens een persoon is gewond tydens ‘n rooftog by ‘n juwelierswinkel in The Grove-winkelsentrum aan die ooste van Pretoria. Die voorval is die tweede gewapende rooftog binne ’n week by…

Grootbek op “Facebook” kry sy straf

Die swarte wat etlike maande gelede op Facebook gesê het hy gaan ‘n partytjie hou om die Westdene-busramp, waartydens blanke skoolkinders omgekom het, herdenk, sal nou die slagoffers se grafte…

Witvel maak van jou ’n potensiële slagoffer

Twee gewapende swartes het ’n DA-raadslid en sy vrou in Bloemhof, Wes-Transvaal aangehou, vuurwapens, geld, skootrekenaars en juwele gesteel nadat die skurke hulle albei vasgebind het en toe met die…

Ouditeur-Generaal se skokkende bevinding

Die Ouditeur-Generaal se verslag wys onreëlmatige uitgawes het in dié afgelope boekjaar R28,3miljard beloop. Dit is baie meer as die R22,1miljard van vorige jaar en geweldig baie meer as die…

Staatsdepartemente druip ouditeuringstoets

Volgens die ANC-regime se Ouditeur-Generaal, Terence Nombembe, het minder as 25% nasionale en provinsiale departemente die afgelope jaar met skoon ouditeursverslae geëindig. Vyftig wat die vorige jaar ‘n skoon verslag…

OTM onttrekkings laer

Volgens SCI (Spark Cash Index) was daar vir Februarie slegs ‘n geringe groei van 0,69% in OTM kontantontrekkings, nadat daar in Januarie ‘n afname van 9,18% teenoor Desember 2012 was….

Nuusflitse

• ’n Vrou se Duitse herdershond het voorkom dat sy selfmoord pleeg deur ’n geweer wat sy na haarself gemik het weg te stamp, het die plaaslike polisie gesê. Die…

ANC se nuutste truuk met skole

Openbare skole en beheerliggame is ontevrede oor die Onderwysdepartement van Sentraal Transvaalse toelatingsregulasies wat vir 2014 van toepassing is omdat dit volgens hulle weer op ’n administratiewe nagmerrie afstuur. Ene…

2012 Eindig met swak groei – SARB

Volgens die nuutste verslag van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, wat op 12 Maart vrygestel is, was die laaste kwartaal van 2012 gekenmerk deur stadige groei en minimale werkskepping. Die sektore wat…

Skrik vir vreemde ligstraal

Kaapstad – Mense in Goodwood, Kraaifontein en ander dele van die Skiereiland het groot geskrik toe ’n besonder helder, wit ligstraal met ’n lang stert gedeelte Dinsdagaand soos blits oor…

Diewe vasgetrek

Drie swartmans is gevang ná ‘n gewapende rooftog op ‘n plaas naby Harding in Natal. Die drie diewe is in hegtenis geneem in verband met ’n rooftog wat in Januarie…

Die norm – verkwisting!

Terwyl die Rand se waarde nuwe laagtepunte bereik, die korrupsie voortduur, word Suid-Afrika by die dag armer en armer… In hierdie week se bydraes kom die verkwisting weereens skerp na…

Geen borgtog toegestaan

Die Nege swart polisiemanne van Daveyton aan die Oos-Rand wat daarvan aangekla is dat hulle ’n taxi¬bestuurder agter ’n polisievoertuig gesleep het, is gister borgtog geweier. Die Streeklanddros, Sam Makuna,…

Oudpremier se huis onder die hamer

Die huis van Beatrice Marshoff, oudpremier van die Vrystaat se huis word opgeveil weens die skuldbedrag wat uitstaande is by die bankiers. Sibongile Besani, die provinsie se sekretaris se huis…

Boerseun foeter twee diewe

Mnr. Noël Viljoen (52) van Lyttelton in Verwoerdburg het ’n vermeende inbreker en sy maat van die muur afgetrek en beide met sy vuiste gefoeter. Dit was ’n verbete geveg…

Zumaville se spoke loop rond

Dit het aan die lig gekom dat Nkandla (Zumaville) ook R49 miljoen betaal het aan kontrakteurs Die kontrakteurs, en die bedrae aan hulle betaal is soos volg: – Mustapha &…

Verraaiers

Aan die begin van die Tweede Vryheidsoorlog van die Boererepublieke was daar 78 000 burgers opgeroep. Teen die einde van die oorlog was daar slegs 14 000 burgers oor in…

Leuenstoele

By geleentheid het ek beleef hoe iemand sy wonderlike nuwe loopfoon beskryf as die beste ding sedert elektriese motorvensters omdat dit feitlik onbreekbaar is. Om die punt te bewys sê…

Wees gewaarsku!

“En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word. Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, hulle wat verlei en verlei word.”…

Kosbare Van Dyck onder stof ontdek.

‘n Skildery wat weggesluit was in ‘n stoorkamer en stof vergaar het, is nou herontdek as ‘n klein meesterstuk van die 17de eeuse meester, Sir Anthony van Dyck. Die portret…

Skreeusnaakse vermaak op twee klaviere.

Ian von Memerty se A Handful of Keys is Suid-Afrika se suksesvolste revue. Hierdie skreeusnaakse produksie wat vermaak vir die hele gesin bied is van 16 April tot 5 Mei…

Duisende hoenders vrek van honger

Duisende henne wat nog te jonk is om eiers te lê, het op ’n landbouhoewe buite Pretoria op ’n streep van die honger gevrek. Die hoenders het, volgens ’n werker…

NASPERS span sy vlerke wyer

Die media- en e-handelgroep Naspers gaan nou twee van sy Russiese webwerwe met sy mededinger Avito.ru probeer saamsmelt in ’n ooreenkoms van sowat $750 miljoen, het die Financial Times berig….

Cosatu se skippie sink

Cosatu is op ‘n gevaarlike, rowwe see en sy skip kan sink. Dit is die mening van kenners op die gebied van die vakbondwese. Cosatu is op die afdraande pad,…

Gevaarlike kragdrade

Kragdrade wat sonder isolasie oor ’n brug gelei word is lewensgevaarlik en ’n groot kommer vir Eskom. Die kabels is reeds jare gelede oor ’n brug op ’n besige toegangsroete…

Suid-Afrika kan sitrus uitvoere verloor

Sitrusboere van Suid-Afrika wend ’n belangrike poging aan om te verhoed dat uitvoer van sitrusprodukte na die Europese Unie (EU) verbied word. Dit volg nadat sommige besendings met swartmuf-siekte besmet…

OPEBRIEF: UITSPRAAK EN FLOU VERONTSKULDIGING VAN MINISTER LULU XINGWANA

Minister Lulu Xingwana se uitspraak op die Australiese nuuskanaal ABC News en haar verontskuldiging, eerder as verskoning, het betrekking. “Young Afrikaner men are brought up in the Calvinist religion believing…

rolex replicas for sale