ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 12, 2013

Foutbal

Krieket: Suid-Afrika se krieketspan is weer goed op dreef na die skandes wat hulle met die Twintig/20 toernooi teen Pakistan gemaak het. Sondag het die Blommetjies die Pakistani’s met 125…

Tweede bejaarde paartjie aangeval

‘n Bejaarde paartjie is in hul huis in Wildernis aangeval. Kapt. Bernadine Steyn, polisiewoordvoerder, het gesê dat die aanval soortgelyk aan dié van die vorige dag. In die jongste voorval…

Solidariteit Quo Vadis?

Ernstige vrae word nou in volksgeledere gevra oor waarheen Solidariteit in werklikheid op pad is. Verlede week het die Solidariteit-Beweging se opleidingsakademie, Akademia, hulle eerste gradeplegtigheid aangebied. Aanwesiges was verstom…

Boere gewaarsku oor buitelandse werkers

Die Boere wat buitelanders as plaaswerkers wil aanstel mag dalk ’n teelaarde vir xenofobiese geweld skep, is gewaarsku. Tony Ehrenreich, Cosatu se Wes-Kaapse sekretaris, sê dit is asof die boere…

Renosterhoring diewe vasgevat

Nie minder as elf vermeende renosterstropers vanaf Mosambiek en Zimbabwe is die afgelope naweek op ’n private wildplaas by Ellisras en in die Krugerwildtuin gevang. Die polisie het blykbaar toegeslaan…

Natal Departement Gesondheid skik vir R7 miljoen

Die Natalse Departement van Gesondheid het ‘n bedrag van meer as R7 miljoen aangebied aan die ouers van ’n seun wie se been weens nalatigheid geamputeer is. Ene Thokozane Mkhize…

Telkom wil personeel aflê

Personeel van Telkom het kennis geneem van die kommunikasie reus se aankondiging dat hulle geleentheid kry om aansoek te doen om vrywillige aftree pakkette, word deur Sake24 berig. Dié aanbod…

Munisipaliteite vrot van die skuld

Dit blyk noudat munisipaliteite landwyd se skuld aan diensverskaffers astronomies styg. In die Oos-Kaap is sowat 22% van die munisipale skuld aan private ondernemings en 74% van die skuld aan…

Pistorius verkoop sy eiendom

Oscar Pistorius het blykbaar begin om bates te verkoop ten einde sy regskoste te betaal. “Ons kan nie ontken dat Oscar se regskoste massief is nie”, het ’n woordvoerder gesê….

SAL bly omstrede

Die SA Lugdiens se waarnemende Uitvoerende Hoof is geskors en nou ook uit die lugdiens se direksie verwyder. Vuyisile Kona, is einde verlede jaar aangewys as waarnemende Uitvoerende Hoof maar…

Dis herfstyd!

Die herfs is kort op ons hakke en daar is baie werk in die tuin. Alle blinde lote (stele wat nie blomme dra nie) en stele met dooie rose moet…

Woede kos hom sy pensioen

William Thomas Carrington (45) is nou ’n werklose vliegtuig-tegnikus wat meer as R1,8 miljoen verloor aan pensioengeld omdat hy in ’n woedebui ’n instrumentpaneel van ’n Rooivalk helikopter van Denel…

Ek sien dit so!

Die afgelope tyd het Neelsie agter gekom dat mense redelik baie praat oor of hulle in Suid-Afrika moet bly en of hulle liewer hul tassies moet pak en gly. In…

Slang byt slapende in Wildreservaat

Mnr Werner Bronkhorst, ’n vyf-en-twintigjarige boekhouer het in die Ferncrest-hospitaal in Rustenburg beland nadat hy in sy slaap deur ’n Mosambiekse kobra in die gesig gebyt is. Die boekhouer het…

Weermag aanstelling in omstredenheid

Brig.- genl. Nontombeka Mpaxa is deur die Weermag aangestel as Hoof van die weermag se Intelligensie Afdeling. Die aanstelling in hierdie belangrike pos is deur die SANW-Unie veroordeel aangesien Mpaxa…

rolex replicas for sale