ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 11, 2013

Verdagte seun pleit onskuldig

Die minderjarige beskuldigde (16) in die “Griekwastad”-saak het onskuldig gepleit op al drie die aanklagte – moord, verkragting en regsverydeling. Elke keer as regter Frans Kgomo die seun gevra het…

Twee rowers doodgeskiet

Twee rowers is Maandag vroegdag in ‘n nywerheidsgebied van Germiston doodgeskiet. Een van die polisiebeampte is in die gesig gewond tydens die oor-en-weer skietery. Die polisiewoordvoerder sê die polisiebeamptes het…

Landdros-staking op hande

Die blyk dat landdroshowe regoor Suid-Afrika tot stilstand gaan kom ná landdroste gedreig het om te staak. Hulle eis blykbaar dat hul salarisse nie genoegsaam aangepas word nie. Die Nasionale…

Obama besoek Suid-Afrika

Die Amerikaanse president, Barack Obama beplan glo om Suid-Afrika vanjaar te besoek. Sy adviseurs besluit glo om op die regte tyd Afrika en Suid-Afrika te besoek. Dit sal sy tweede…

SABC steeds in krisis

Die SABC het aangekondig dat Ben Ngubane, die voorsitter van die Nasionale uitsaaier sowel as die ondervoorsitter, Thami ka Plaatjie, bedank het. ‘n Woordvoerder van die Departement van Kommunikasie, ene…

Minister van Polisie kan eis verwag

Die familie van die swart Mosambiekse taxibestuurder wat dood is na polisie hom vasgebind agter die vangwa gesleep het, oorweeg nou regstappe teen die Suid-Afrikaanse Minister van Polisie. Dié besluit…

Mediese deurbraak

’n Amerikaanse maatskappy, Boston ¬Scientific het ’n toestel ontwerp is om beroertes te verhinder in mense in die hoërisiko-groep. Die toestel word ingeplant in die liggaam. Die klein toestel help…

Nuwe ID dokument oppad

Die Departement van Binnelandse Sake is glo besig om vervalsing van identiteitsdokumente sowel as geboortesertifikate en paspoorte vas te vat. Paspoorte is in 2009 herontwerp en sedert die tyd het…

Sentraal-Transvaal se gevaarlikste plekke

’n Polisiewoordvoerder het gese dat byna 11% van alle misdaad wat in die vorige boekjaar aangemeld is in die gebied, gepleeg is in 5 hoof punte. Die middestad van Johannesburg…

VSA se New Black Panther Party besoek RSA

Die Nes Black Panther Party besoek Suid-Afrika eersdaags met n afvaardiging wat gelei word deur hul leier, die omstrede Malik Zulu Shabazz wat by geleentheid na blankes in die land…

Honderde stoele weggedra van vergadering

Die Oos-Rand-munisipaliteit is glo woedend nadat inwoners met meer as ‘n duisend stoele by ‘n vergadering weggeloop het. Die inwoners is ontevrede oor die swak dienslewering. ‘n Raadslid het blykbaar…

Griekwastad-moorde: Verdagte voel eensaam

Die minderjarige blanke beskuldigde, ’n 16 jarige leerling is oppad hooggeregshof toe op klagte van verkragting sowel as die moord op Marthella Steenkamp asook van moord op ¬Deon en Christel…

Geen vreemde vleis word verkoop nie

Talle kleinhandelaars ontken dat hulle donkie, perd, of iets soos waterbuffel of enige ander snaakse en vreemde soorte vleis verkoop. “News24” het glo monsters vleis van talle winkels laat toets….

Boere wil buitelanders aanstel as arbeiders

Duisende boere in Transvaal en die Wes-Kaap het aansoek gedoen om buitelandse werkers indiens te neem. Dit volg nadat die minimum loon op geskuif is na R105 per dag vir…

’n Nuwigheid onder Vrystaatse swartmense

’n Nuwe tendens word in die Vrystaat, en in besonder in Bloemfontein ervaar met swartes wat nou verkies om hulle kinders na Afrikaanse skole te stuur. Te midde van die…

Motor rubriek – DSG ratkas (vervolg)

Die rat kieshefboom op die vloer het ook ’n “S” kies posisie. Wanneer die “S” posisie gekies word, is die ratkas in die “sport” posisie en is die reaksie van…

Sy eerste gemsbok met kopskoot

Klein Janko du Plessis (6) van Jim Fouché Laerskool in Bloemfontein, het sy eerste gemsbok met ’n kopskoot platgetrek. Janko het die bok wat 125 kg weeg met ’n .243-geweer…

Man eis R4 miljoen van Minister

Mnr. Hennie Muller (63) van Sentraal Transvaal loop nou bykans 11 jaar lank met ’n chirurgiese tang in sy bolyf na ’n operasie in Bloemfontein op hom gedoen is. Die…

Ondersoekspan na wapenskandaal vra nog geld

Suid-Afrika se omstrede wapenskandaal gaan die land miljoene Rand meer kos as wat begroot is. William Baloyi, ’n woordvoerder van die kommissie sê glo dat die begrote R40 miljoen nie…

Speurder Botha bedank uit SAPD

Ao. Hilton Botha (43) wat die ondersoek na die Pistorius-moordsaak gelei het, is oppad uit die polisie. Hy het gesê daar is twee redes vir sy bedanking. Hy kan nie…

Kontant en kitsbanke kan verdwyn

Die onttrekking van kontant uit kitsbanke of by banke se kassiere, is ’n al duurder wordende praktyk. Die moontlikheid dat kontantgeld in onbruik kan raak, word al hoe meer ’n…

Medupi-kragstasie staking beeindig

Die Medupi kragstasie se bouwerk het stilgestaan weens die staking van meer as 18,000 werkers. Verlede Donderdag het bouwerk hervat toe 12,000 werkers weer begin werk het. Hilary Joffe, ’n…

Swanger leerlinge is ’n krisis

Meer as 2,000 leerlinge in die Wes-Kaap word jaarliks swanger. Van die astronomiese getal leerlinge keer slegs een derde terug skool toe ná die geboorte van die baba. ’n Woordvoerder…

Hierdie Tweesitplek Duitser het gewen

Die Porsche Boxster PDK 2.7 wat R639, 000 kos en met sy sessilinder enjin, wat 195 kW lewer, is die 2013 motor van die jaar. Dié Boxter het 221 punte…

Droogte wek ernstige kommer

Die geweldige droogte wat heers in groot dele van Transvaal en die Vrystaat maak mielieboere erg bekommerd. Die geweldige brande in die Noord-Kaap waar die opvolg reën nie gekom het…

Rambutan … nog ’n eksotiese vrug wat ons nie ken nie?

Die Rambutan is ’n middelmatig grootte boom van die bessie-familie Die vrug van die boom word ook die rambutan genoem en lyk soos ’n groot litchi en volgens bronne is…

rolex replicas for sale