ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 7, 2013

Konsultante word skatryk uit ANC

Konsultante wat aangestel is om ander konsultante te monitor, het tot gevolg dat die Departement van Korrektiewe dienste tussen die 2008 en 2011 altesaam meer as R2miljard aan konsultante bestee…

Minister belieg die mense

Die boere en inwoners van Chrissiesmeer sowel as die bewaringsorganisasies is woedend na dit bekend gemaak is dat Susan Shabangu, die Minister van Mineralebronne, ’n steenkoolmynhuis se aansoek goedgekeur het…

Terroriste skiet pa voor seun

Mnr. Waldimar Strauss (45), ’n prokureur is deur vier terroriste in sy luukse huis op ’n landgoed by Danabaai, naby Mosselbaai doodgeskiet. Mnr. Strauss is deur die terroriste vasgebind en…

Spandabelrige burgemeester leef lekker

Belastingbetalers moet in die volgende drie jaar R7,5 miljoen betaal vir die “instandhouding” van die ampswoning van Nomvula Mokonyane, burgemeester van Sentraal Transvaal. Die luukse woning is in Bryanston, Johannesburg….

Boere vleisbraai gekritiseer

Joshua Ngonyama, ’n ANC-burgemeesterskomiteelid vir behuising, het hom glo vervies oor ’n versoekskrif van ’n plakkerskamp wat deur die “petisiekomitee” van die Pretoria stadsraad bespreek is. Inwoners van Claremont, aan…

Krugerwildtuin vra weer omheining

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het die Minister van Omgewingsake versoek om toestemming te kry dat die heining tussen die Krugerwildtuin en Mosambiek weer opgerig word. Die versoek is gerig nadat…

Metrorail wil jou betaal

Metrorail bied nou ‘n yslike beloning aan vir diegene wat inligting verskaf van mense wat sy treine aan die brand steek. ‘n Beloning van R50 000 sal betaal word aan…

Die polisie is die regering se gesig

Die polisie is die gesig van die regering. Die polisie is ook die barometer van dienslewering, het Faith Mazibuko, die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Sentraal Transvaal gesê tydens die nasionale…

Weermag bonusse is diskriminerend

Weermag sSoldate is hoogs ontevrede omdat ’n nuwe betaling-stelsel van bonusse toegepas gaan word. Die stelsel is glo ’n manier om te diskrimineer teen sekere presteerders. Die langdiens-kontantbonusse word in…

Wat meer wil julle hê?

“Julle het mos al R39 000 aan doodsdekking gekry. Wat soek julle nou nóg?” Dít was die reaksie van die Weermag op die navrae van ’n gestorwe soldaat se familie…

Meer as een miljoen vlug uit Sirië

Die aantal vlugtelinge wat uit Sirië vlug staan het reeds die een miljoen kerf verby gesteek. Die getal is veel vinniger bereik as wat verwag is, het die VN se…

Stakers terug by die werk

Die stakers by Lonmin Platinummyn, wat vroeg hierdie week gestaak het, het teruggekeer werk toe. Volgens die myn se woordvoerder, is alle werkers terug werk toe en alle bedrywighede is…

V.S.A. Federale besnoeiïngs kan ook S.A. tref

Die V.S.A. se staatsbesnoeiïngs, wat deur die Republikeinse Party op die regerende Demokratiese Party afgedwing is, het nie net dramatiese gevolge vir sekere staatsdepartemente in die V.S.A. nie, maar sal…

Staak die vertroue in sekuriteitswagte

Suid-Afrika se swak standaarde in die sekuriteitsbedryf is een van die belangrikste redes vir die skerp styging in misdaad by ondernemings en ook in die algemene openbare lewe. Dit is…

WNNR ondersoek van massa vis vrekte

Die WNNR se Vis-inspekteurs is besig met ondersoeke na duisende visse in ’n reuse-pan op die plaas Ede naby Middelburg gevrek het. Voorlopige bevindinge dui blykbaar daarop dat besoedelde mynwater…

Ruwe Suid-Afrika

Dit lees en klink behoorlik soos ’n vervolgverhaal. Dit gaan van kwaad na erger. Verlede week is daar berig hoe die swartes tussen Middelburg en Groblersdal motorbande op die pad,…

Vuurwapens weg uit polisie stoor

In KwaMhlanga, Oos-Transvaal is nie minder as 18 vuurwapens weg wat onder toesig van die SAPD was. Die grootste aantal daarvan is bewysstukke in moord en roof gevalle. Die wapens…

Vermiste vliegtuig opgespoor

Die wrak van die vermiste vliegtuig met ’n Suid-Afrikaanse fotograaf, Richard Mathew, asook die bekende in bewaringskringe, mnr. Mark Berry (39) wat as vlieënier aan boord was, is gister in…

Nuusflitse

• Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, het gister ten sterkste ontken dat hy betrokke was by beweerde finansiële onreëlmatighede met die koop en verkoop van Cosatu se kantoorgeboue in Johannesburg….

S.A. se oortrokke rekening styg steeds

Volgens die departement van finansies, sal die land se uitvoere moet verhoog ten einde die steeds stygende ongunstige handelsbalans teen te werk. Dit word bereken dat die land ongeveer R703-miljard…

Volksmoeder sterf na terroriste aanval

Mev. Mettie Botha van Fochville distrik is na ’n lang stryd, in die Milpark hospitaal oorlede. Die alombekende boer van die Fochville omgewing, mnr. Jan Botha en sy vrou Mettie…

Olifant groet Bloemfontein

Die olifant met die naam Thandora van die Bloemfontein dieretuin is deur ’n skare omstanders gegroet met trane wat oor sommiges se wange gebiggel het. Dié olifantkoei wat reeds 24…

Grootste eis ooit teen ANC regering ingestel

’n Eis van nagenoeg R90 miljard gaan eersdaags teen Transnet, die Departement van Openbare Ondernemings en die Tesourie ingestel word deur die Vryheidsfront Plus. Die eis word namens duisende verarmde…

rolex replicas for sale