ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 6, 2013

Bejaarde skiet terroris morsdood

Noord-Kaap – Skok het geheers toe ’n bejaarde egpaar van die distrik Upington aangeval en aangerand is. Mnr. Albert Strauss (81) en sy vrou, Chrissie (72), is beseer in ’n…

President mislei Suid-Afrika

Pres. Jacob Zuma het Suid-Afrika met sy staatsrede gepaai en gerus gestel toe hy gesê het hy maak erns met korrupsie. Die feite is egter dat hy die teendeel doen…

ANC verdeeldheid vêrder oopgevlek

Minister Angie Motshekga, minister van Onderwys, moet dadelik bedank! So eis die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou). Thobile Ntola, die president van Sadou, het in Johannesburg gesê die minister het geen…

Venezuela se president sterf aan kanker

Pres. Barack Obama van Amerika wil skynbaar ‘n konstruktiewe verhouding met Venezuela hê. Die aankondiging is gemaak nadat dit bekend geword het dat pres. Hugo Chavez, ‘n uitgesproke vyand van…

PPI styg

Suid-Afrika se Produksie Prys Indeks (PPI) het in Januarie 2013 toegeneem met 5,8%. Aangesien dit ‘n invloed het op die land se inflasieverwagtinge word die syfers vir die nuutste verbruikerprysindeks…

Olifant verniel polisievoertuig in Welkom

Die motorhawe personeel van die polisie in Welkom wou nie die storie glo wat vertel is deur Lt. Frik Meintjies dat ’n olifant die bakkie verniel het nie. “Jy is…

Pretoria kry ’n ander Uitvoerende burgemeester

Gerugte doen die rondte dat die Metro binnekort ’n ander burgemeester kry. Die ANC se streekraad vergader vandeesweek glo in Pretoria met die party se provinsiale Uitvoerende Raad om ander…

Van Cliburn oorlede.

Gedurende die laat vyftigs en vir die volgende dertig jaar daarna, was Van Cliburn die bekendste pianis op die planeet. Nie net vir sy netjiese voorkoms nie of dat President…

Wolfgang Sawallisch (1923 – 2013)

Die wêreldberoemde Duitse dirigent en pianis, Wolfgang Sawallisch, wat posisies by die Weense Simfonie, Staatsoperhuis van Bavarië en die Philadelphia Orkes gehou het, is verlede week dood. Die Philadelphia Orkes…

Roep jy my?

Dolfyne roep mekaar op hulle naam. ‘n Berig in Sign of the Times sê dat elke dolfyn ‘n eiesoortige fluit het. Stephanie King van die Universiteit van St Andrews se…

Renosterhorings weg uit polisiestoor

Die SAPD van die Assen-polisiekantoor buite Brits weet blykbaar nie wat van die stel renosterhorings geword het nie, dit is net weg. Die horings is ’n stel van die twee…

Hospitaal gaan sy deure sluit

Natal kan nie meer die Pongola-hospitaal in die Zoeloeland gebied befonds nie. Die skokkende onthulling is gemaak deur die provinsiale Departement van Gesondheid. Die hospitaal se aansoek om befondsing is…

Die e-Tol stelsel kom

Die Nasionale Vergadering het ‘n wetsontwerp goedgekeur wat die e-tolstelsel op snelweë mag implementeer. Ben Martins, Minister van Vervoer, sê die wetsontwerp is belangrik om die toepaslike implementering van die…

Verbruikers skuld Munisipaliteite miljarde Rand

Suid-Afrikaanse munisipaliteite word nie maandeliks betaal deur derduisende verbruikers nie. Meer as R81 miljard word aan munisipaliteite geskuld vir dienste gelewer. ’n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging (Salga) het…

rolex replicas for sale