ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 4, 2013

Vrystaters dagvaar Onderwys LUR

Die Vrystaatse LUR vir Onderwys word in die Vrystaatse hooggeregshof gedagvaar om meer as R3 miljoen se subsidie te betaal voor 30 April. Die dagvaarding is van drie skole vir…

Pa verdrink ten aanskoue van seun

Die mense van Petrus Steyn is in rou gedompel nadat ’n boer van dié distrik voor die oë van sy 14-jarige seun in ’n dam verdrink het. Fielies Janse van…

Hospitaal skik met pasiënt

Mnr. P. van Biljon is blykbaar op die verkeerde plek in sy boud ingespuit. Dit het tot gevolg dat hy kronies pyn in sy regtervoet het. Hy het nou ’n…

Sleep die polisie!

Die ontstelde familielede van Mido Macia (27), die Mosambiekse taxibestuurder wat agter die vangwa gesleep is, vra nou dat dieselfde met die polisiebeamptes gedoen moet word. Hulle wil hê geregtigheid…

Cyril Ramaphosa se Kompas vir SA

Die Adjunk-president van die ANC, Cyril Ramaphosa het ‘n beroep gedoen op Christene om Suid-Afrika se morele kompas te wees. Hy het in besonder verwys na die misdaad soos verkragting,…

Toets jou aanbidding

“Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulled an in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe…

Buk juffie en maak of dit lekker is!

Ek onthou die eerste keer wat ek stokkies gedraai het nog baie goed. Die rede vir hoekom ek so goed onthou is waarskynlik omdat ek vir etlike dae soos die…

Wildsvleis verneukery

Navorsing toon dat sowat 15% van wildsdroëwors in Suid-Afrika is werklik soos dit op die etiket aangedui word. Navorsers van Wes-Kaap Universiteit het bevind dat wildsdroëwors en -biltong alternatiewe soos…

O-Transvaal premier wil 700,000 werksgeleenthede skep

David Mabuza, die ANC premier van Oos-Transvaal sê dié provinsie beplan om teen 2020 meer as 700 000 werksgeleenthede te skep. Dit beteken dat die provinsie gemiddeld sowat 100,000 werksgeleenthede…

Minister moet opdok

Mnr. Leon von Benecke van Bronkhorstspruit kan nie meer voltyds werk nie na hy deur ’n terroris nege skote geskiet is met ’n R4 geweer, wat uit die Weermag se…

Brandstofprysverhoging

Die nuus dat die prys van diesel met 56 sent per liter en dié van petrol met 81 sent per liter verhoog word, kom vir die landbougemeenskap op ’n baie…

Polisie wreedheid op video

Die SAPD het hulle weereens skuldig gemaak aan wreedheid met die dood van ’n Mosambiekse taxibestuurder wat byna 500 meter agter ’n polisievoertuig gesleep is. Die saak word nou glo…

Chaos op N1 by Beyers Naude afrit

Chaos het geheers op die N1 toe ’n motor oor die relings van ’n oorbrug gestort het en op die N1 ryvlak beland het. Na wat berig word is drie…

Watervoorsiening word krisis

Van wee die aanstelling van onbevoegde en onkundige werkers om munisipale toerusting te versorg, lei daartoe dat watervoorsiening ’n krisis stadium bereik het in talle dorpe. Só het mnr. Kevin…

Ou truuk wat werk

Eskom het weereens weggekom met een van die ouste truuks in die boek en wat elke keer werk. Die land se kragverbruikers en ander beswaarmakers is sag gemaak met ‘n…

Motor rubriek – DSG ratkas(vervolg)

In die vorige rubriek is daar gekyk na die opwaartse skakeling van die ratkas en in hierdie rubriek word daar gekyk na terugskakeling aksie. Die terugskakeling na ’n laer rat…

Tiener ontdek metode vir kankertoets

Jack Andraka (15) van Kalifornie in die VSA was geskok toe ’n huisvriend aan kanker in die pankreas dood is en het gevolglik begin navorsing doen op die internet. Die…

Honderde boere bly by R69 loon

Meer as 80% van boere in De Doorns en omgewings sal nie die nuwe minimum loon van R105 betaal aan werkers nie. Dié Wes-Kaapse boere is onder die derduisende wat…

Munisipale beampte uitgevang

‘n Munisipale beampte van die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit wat vir skuldinvordering verantwoordelik is, is op aanklag van bedrog in hegtenis geneem. Die munisipale werker is in hegtenis geneem ná hy verbind…

Streng wette betreffende geëlektrifiseerde veiligheidsheinings

Geëlektrifiseerde veiligheidsheinings wat nie voldoen aan die nuwe wetlike vereistes nie, kan vir grondeienaars, huiseienaars, besighede en beheerliggame, probleme veroorsaak indien iemand beseer word. Vanaf 1 Desember 2012, moet nuwe…

SA het negende meeste tronkvoëls

Suid-Afrika het met sowat 165,000 gevangenes by verre die grootste tronkbevolking in Afrika en staan negende grootste ter wêreld. Ndebele, die Minister van Korrektiewe Dienste, het gesê 30% van die…

Spesiale verslag: Majuba 2013 – Werklik ‘n FEES!

Sowat 1,300 Boere-Afrikaners bymekaar kan inderdaad sorg vir ‘n feestelike geleentheid! Dít het die Majuba volksfees wat van 22 tot 24 Februarie net buite Volksrust gehou is, hierdie jaar net…

rolex replicas for sale