Brandstof aanranding
Daar kan nie gesê word dat ons “aangedollar” word nie, daarom sê ons dat ons “aangerand” word, dit is die boodskap met nog ‘n petrol- en dieselprysverhoging wat op die…
Daar kan nie gesê word dat ons “aangedollar” word nie, daarom sê ons dat ons “aangerand” word, dit is die boodskap met nog ‘n petrol- en dieselprysverhoging wat op die…
Mnr. Bert Human en sy broer Jan het ’n nuwe element vir ’n warmwater geiser ontwerp wat tot 40% besparing op krag meebring. Die nuwe tegnologie wat gewone geisers hoogs…
Nuwe wetgewing is ter tafel om onteiening van besittings moontlik te maak teen ’n prys soos wat die regeerders wil betaal. Die Departement van Openbare Werke het ’n nuwe weergawe…
Die nuwe verhoogde prys van brandstof gaan die verbruiker beslis seermaak en motoriste kan hulle klaarmaak vir nóg verhogings. Die prys van 95-oktaan-petrol het met 12 sent gestyg en dié…
Charlize Theron is een van die enkel grootste privaat donateurs van die ANC. Van 1996 tot 2008 het sy R3.6 miljoen tot die ANC se verkiesingskampanjes bygedra. Sy het ook…
Kort nadat berigte in die media verskyn het van die tref-en-trap-ongeluk in Benoni, het ‘n ooggetuie die motor se registrasienommer aan die beseerde seun se ouers verskaf. Joshua O’Callaghan (11)…
Twee swart plaaswerkers is in Ellisras gevang en gearresteer toe hulle probeer het om ‘n renosterhoring te verkoop. Die horing is gesteel van hul werkgewer. ’n Polisiewoordvoerder sê die twee…
Wetenskaplikes het spore van mensvleis in kookvleis gevind. Hierop was hulle kommentaar dat dit geen gevaar inhou vir verbruikers wat dit eet nie. Verder is bevind dat slegs 15% van…
“As hulle net een Rooivalk gehad het, sou die situasie heeltemal anders gewees het.” Só het ’n familielid van ’n soldaat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek aan ’n Wes-Kaapse koerant gesê….
’n Brit is dood toe ’n argument ontstaan het tussen toeskouers, na afloop van die Super15-rugbywedstryd tussen die Haaie en die Rebels. Argumente het ontstaan buite die Absa-stadion in Durban…
Mnr. Louis Maree van Verkeerdevlei in die Vrystaat is skuldig bevind aan moord. Die bevinding is in die Vrystaatse Hooggeregshof gemaak na aanleiding van die dood van ’n onwettige haasjagter…
Die wereldprys van melk het rekordvlakke bereik weens die geweldige droogte in Nieu-Seeland. Tydens die onlangse aanlyn Fonterra-internet verkoping het melkpryse die hoogte ingeskiet. Die droogte in Nieu-Seeland het veroorsaak…
Oscar Pistorius se broer, Carl Pistorius, sal op aanklagte van strafbare manslag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn. Die aanklag hou verband met ‘n ongeluk in 2008, wat die dood van ‘n…
Gedurende die afgelope dekade het eise teen dokters skerp toegeneem. Dit het daartoe gelei dat dokters nou sukkel om versekering te bekom wat hulle beskerm teen eise. Versekeringsmaatskappye is huiwerig…
Meer as R20 miljoen is nou nodig um Idasa te red van bankrotskap en ondergang. Dit is dié organisasie wat in 1987 as die Instituut vir Demokrasie Alternatief in Suid-Afrika…
Pedro Quezada (44) is in die Dominikaanse Republiek gebore en het R3,1 miljard met die Powerball-lotery in New Jersey, Amerika gewen. Die staat se lotery-raad het hom nog nie amptelik…
‘n Hewige rusie en oor-en-weer beskuldigings tussen polisiebeamptes en betogers buite die Rustenburg-burgersentrum het ontstaan waar die Farlam-kommissie openbare verhore hou. Polisiebeamptes het tydens die middagete beslag gelê op plakkate…
• Twintig mense is in die hospitaal opgeneem nadat tornado’s ‘n dorp in die suidooste van Australië, 280 km noord van Melbourne, getref het. • Dokters in Kanada het ‘n…
Dit was ‘n kort dag met baie konsultasies. Dit het begin met die afsluiting van prok. Paul Kruger se getuienis. Die staat het die stelling gemaak dat die boksie wat…
Die lesers sal hierdie week weereens lees van die goeie dinge wat gebeur, maar ongelukkig ook van die minder goeie gebeure. Wat egter opvallend is, is die merkwaardige groei wat…
“Die Lam wat geslag is, is waardig om te ontvang die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof” (Op 5:12) Vrydag is swart Vrydag…
Die weermag van die Ruwe Suid-Afrika het nou weer die wêreldstandaard gestel in oorlogvoering. Daar is al gesê dat die lyn tussen dapperheid en onnoselheid bitter fyn is, amper so…
Volgens ‘n artikel van 25 Maart 2013 in die wetenskaplike joernaal, Proceedings of the National Academy of Science (PNAS) het die Universiteit van East Anglia, saam met navorsers van Pacific…
Hoe finansier inwoners in die V.S.A. hulle motorvoertuig aankope? Etlike jare gelede sou daar geantwoord kon word dat ‘n aansienlike gedeelte kontant aangekoop word. Die verslegtende wêreldekonomie het ook hierin…
Deon Van Den Heever, beskuldigde 6 het vandag begin getuig vir die artikel 317 aansoek. Sy getuienis was in antwoord op die staat se saak dat Leon Burger nooit enigsins…
Terry Crawford-Browne Die onderstaande brief het in n dagblad verskyn en word woordeliks geplaas in Die Vryburger Alle Suid-Afrikaners moet die Bondgenootskap teen Stedelike Tol se regsaksie teen die Gautengse…
Badplaas in die Oos-Transvaal se kraanwater is ondrinkbaar. Dit is as gevolg van die feit dat geen instandhouding van die suiweringsaanleg gedoen word nie. Die kraanwater is blykbaar swaar besmet…
Die burgemeester van Ventersdorp het in 2012 sowat R99,000-00 spandeer aan huurmotor vervoer met ’n luukse Mercedes-Benz. Die verhuring was nie bekend gemaak nie en is blykbaar toevallig deur ’n…
Goosey Fernandez van Springs is so lief vir sy tiere dat hy hulle saamneem werk toe. “Dit is ‘n plesier om my katte by die werk te hê,” sê die…
Die eiland, Siprus, met sy ongeveer 860 000 inwoners kan weer asem haal, nadat daar in die middenagtelike ure van 24 Maart ‘n ooreenkoms met die Europese Unie aangegaan is….
’n Totaal van 100 spel en ander foute is in ’n Engelse taal toets van sewe bladsye en ’n gepaardgaande antwoordstel gevind. Dít is wat gr. 7-leerlinge van die Middelburg/Witbank…
Volgens die Black Management Forum, onder die besturende direkteurskap van N Maweni, moet maatskappye wat nie aan die vereistes van Breë-BAS-AAS (Breë-basis-Aandele-Afpersing vir Swartes, in Engels: BBBEE) voldoen nie, beboet…
Volgens die nuutste inligting van die organisasie wat koper diefstal moniteer, Sacci, was daar in Februarie 2013 sowat R11,2-miljoen se koper gesteel teenoor die R11,1-miljoen vir Januarie. Februarie se koper…
‘n Neurowetenskaplike van Suid-Afrika, prof. Henry Markram, hoop om nuwe inligting rondom geestesversteurings te verkry deur ’n digitale brein te bou. Prof. Markram sê hulle wil ‘n nuwe fondament, ‘n…
Graan SA het in sy jongste produksieverslag op 14 Maart, daarop gewys dat die nasionale oesskatting van 12,3 miljoen ton binne enkele weke gedaal het tot 10,9 miljoen ton weens…
Dr. Mamphela Ramphele het onlangs haar Agang politieke forum tot stand gebring as teenvoeter vir die ANC en Cope. Sy het haarself in omstredenheid gedompel by Westerlinge toe sy aangekondig…
Krieket: Die Proteas het dit toe reggekry om Sondag die eendag reeks teen Pakistan te beklink. Dit was maar ’n wipplank ryery. Vrydag het die Suid-Afrikaners met drie paaltjies verloor…
Neelsie het homself die afgelope naweek in die Noord-Vrystaat bevind. Dit bly darem maar ‘n skande hoe die paaie tussen die plattelandse dorpies verkrummel. Let wel, ‘n skande en nie…
Al die Suid-Afrikaanse soldate wat gewond is tydens die skermutseling met rebelle van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, word versorg in 1 Militêre Hospitaal in Pretoria het ’n woordvoerder van die Suid-Afrikaanse…
Die Vryburger het dit goedgedink om die lesers te bederf met beproefde resepte, wat beloof om nooit ‘n flop te wees nie. Hierdie maand gaan ‘n paar resepte oor voedelpreservering…
Die SAPD se top besluitnemers het nou ’n nuwe strategie bekend gemaak om seker te maak dat polisiebeamptes hulle nie besig hou met onwettighede nie. Die nuutste metode om die…
Die fiasko rondom die soldate in die Sentraal-Afrika Republiek is besig om al groter te word. Die ANC/SAKP se pres. Jacob Zuma het in Pretoria aangekondig dat daar nie nege…
Die chaotiese optrede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagtroepe in die Sentraal-Afrika Republiek het daartoe gelei dat talle soldate doodgeskiet is en ’n groot aantal gewond is. Onbevestigde berigte dui daarop…
Die Redakteur Die Vryburger Gedurende die afgelope jaar het ingrypende veranderings plaasgevind by Radio Pretoria. Die eens kragtige spreekbuis vir die Boere-Afrikaners, het ingrypende veranderings teweeg gebring nadat Solidariteit en…
Eskom oorweeg om twee van die hoofkontrakteurs by die Medupi- en Kusile-kragstasies af te dank. Die belangrikste redes daarvoor is blykbaar omdat die werk wat gelewer word, van substandaard gehalte…
Die direkteure van Systembolaget, ’n Sweedse maatskappy, het tydens ’n mediakonferensie in Kaapstad gesê hulle is baie beïndruk deur die plaaslike wynbedryf en wat deur produsente vermag word. Die Maatskappy…
Betroubare berigte is ontvang dat die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) se president, Francois Bozize, na die Demokratiese Republiek van die Kongo gevlug het. Bozize, en sy hele familie moes die land…
Nuutste kommentaar