Wes-Transvaalse premier vra kastrering van verkragters


Thandi Modise, die premies van Wes-Transvaal vra dat mans wat skuldig is aan verkragting van vroue en kinders, moet deur middel van chemiese kastrasie gestraf word.

Chemiese kastrasie kan dien as ‘n afskrikmiddel.

Modise, wat glo in haar tienerjare die slagoffer van verkragters was, het blykbaar onderneem om ‘n veldtog te lei ten gunste van chemiese kastrasie .

Modise het ook ‘n beroep gedoen op mans om hul stem dik te maak teen vroue- en kindermishandeling.

’n Woordvoerder oor gesondheid het aan Die Vryburger gesê dit is vreemd dat die premier so iets voorstaan terwyl die gebruik om te verkrag oor eeue toegepas is deur baie swartmense in Afrika. Hy sal veel eerder wou sien dat die doodstraf terug gebring word om as afskrikmiddel te dien vanweë die volksmoord op blankes.