Van hongerloon na miljoenêr


‘n Swartman wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, van Natal met ‘n karige inkomste van R750 per maand. het ‘’n miljoenêr geword deur ’n lotery te wen.

Die 54-jarige man het byna R6,5 miljoen gewen met sy R20-00 kaartjie. Hy het sy kaartjie lin sy skoen weggesteek.

Die miljoenêr is ’n stukwerker.

Ten midde van sy rykdom het hy gesê hy wil sy eenvoudige lewenstyl behou en ‘n huis vir sy kinders bou en hulle geleerdheid laat kry.