SAPD onverskillig met voertuie


In buitekant str, Kaapstad, het ‘n SAP voertuig in geparkeerde voertuie in gejaag. Niemand behalwe die twee roekelose SAP lede is in die botsing beseer nie.

Derduisende belasting Rande word maandeliks bestee aan herstelwerk van SAP voertuie wat beskadig word deur roekelose SAP lede.