CVO in Orania skiet die hoogte in


Die grafiek hierby toon duidelik hoe die groei van Orania se CVO-skool gegroei het.

Die gehalte onderrig wat daar gegee word is reeds alom bekend by Boere-Afrikaners.

Een van Orania se matrieks het ook gewys van watter gehalte die leerlinge en onderwysers is, deur as een van die toppresteerders in die BCVO beweging aangewys is.