Begrafnisreëlings van Volksraadlid Etienne le Roux


Die teraardebestelling van mnr. Etienne le Roux vind plaas om 11.00 vm eerskomende Vrydag, 15 Februarie 2013.

Die diens word waargeneem uit die AGS Kerk, Oslo Beach. Hoek van Allisant- en Rangeweg.

Teraardebestelling na afloop van die diens te Izotsha / Shelly Beach begraafplaas.