Barbarisme by tehuis


Familie van Isabella Magereta Duvenage, 81 is woedend nadat sy in die Adven Haven Frail-Care ouetehuis in Heidelberg deur ‘n swart suster wreed aangerand is terwyl sy geslaap het. Die barbaar is deur twee ander susters betrap maar ontken nou dat sy betrokke was.

Mev Lindy van Wyk beplan om haar Ouma te skuif na die sorgsentrum op Kleinfontein. “sodat my eie mense na my Ouma kan omsien” het sy gesê.

‘n Klag van aanranding is by die SAP ingedien.