ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 28, 2013

LULU XINGWANA SE UITLATINGS OOR DIE AFRIKANER

Die Boere-Afrikaner Volksraad het in n verklaring gese dat die uitlatings van minister Lulu die ANC se sentimente weerspieël. Hy se verder dat indien die minister en haar kamerade die…

Verskoning nie aanvaar nie

Lulu Xingwana, die Minister van Vroue, Kinders en Gestremdes, het nou verskoning gevra vir haar gewraakte uitlatings oor Afrikaner mans. “Dit het vir my duidelik geword dat my kommentaar sommige…

O.N.O.K. het groot planne

Die Oranje Nywerheids Ontwikkelings Kooperasie (ONOK) se direksielede is selektief deur stigterslede aangestel aan die hand van hul unieke vaardighede en die potensiële bydraes wat hulle kan lewer. Die Kooperasie…

Begroting: Staatskuld wek kommer

TLU SA het begrip daarvoor dat die Minister van Finansies nie baie beweegruimte gehad het met sy begroting nie. Wat TLU SA egter die meeste bekommer, is die toename in…

S.A. se ekonomiese groei beter as verwag

Volgens die nuutste inligting van Statistiek S.A. het die land se ekonomie in die vierde kwartaal van 2012 met 2,1% gegroei, bereken op ‘n siesoenale aangepaste basis. Die derde kwartaal…

Aussies kruip weg vir sikloon

Australië se belangrikste hawe vir die uitvoer van ystererts is gesluit. Die inwoners van ’n afgeleë landstreek aan die weskus het behoorlik skuiling ingeneem terwyl hulle ‘n kragtige sikloon inwag….

Skuilkrans Laerskool was ook daar!

Die leerlinge van Skuilkrans Laerskool het weer hul opwagting gemaak by Majuba. Die afgelope sewe jaar het toegewyde onderwysers gesorg dat die leerlinge van die skool die feesverrigtinge bywoon sodat…

Radioaktiewe stof in voedsel

Die moontlikheid is nie uitgesluit dat groente, vrugte en melk wat langs die Wonderfontein- en Tweelopiespruit aan die Wes-Rand verbou word, nie besmet is met radioaktiewe stowwe nie. Die landbou…

ANC skrik te laat wakker

Die 12 Landboukolleges in die land gaan opgradeer word teen ’n koste van R387 miljoen. Die Kolleges moet glo “sentrums van uitnemendheid” word. Tina Joemat-Pettersson, die Landbou minister het aangekondig…

Suid-Afrika is siek

’n Elfjarige anderskleurige is in polisie aanhouding in St. Francisbaai nadat hy vermoedelik die moord gepleeg het op ’n sesjarige seun. Die slagoffer het messteke opgedoen in sy nek. ’n…

So word Suid-Afrika vernietig

Gedurende die afgelope dae is die veertiende trein deur swartes aan die brand gesteek. Die jongste voorval is ’n trein, wat van Parkstasie na Vereeniging onderweg was. Die totale verlies…

Suid-Afrika is woedend!

Lulu Xingwana, die Minister van Vroue, Kinders en Gestremdes, het bepaald haar amp misbruik en haar waardigheid finaal geknak. Dit is die algemene gevoel oor die minister. Selfs die links-liberale…

China bedreig met 140-miljoen werkerstekort

Volgens die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) word China se ongelooflike hoë ekonomiese groei binnekort bedryg deur die land se eie toedoen deurdat daar ‘n tekort aan jong mense ontstaan het….

Good morning! Goeie more!

Good morning! Goeie more! Ek maak verskoning vir die Engels, maar dit was ‘n bietjie baie om te vertaal en ek wou julle graag van ons naweek vertel. I’m attaching…

Staatsinmenging bemoeilik kleiner sakebedryf

Volgens die nuutste Klein- Mediumsakebedryf Groei-indeks (KMSGI), (Engels SME Growth Index), word dit al hoe moeiliker om ‘n klein tot medium grote ondernemings in Suid-Afrika te bedryf. Die indeksdeelnemers verwag…

Kernafval lekkasie in VSA

Daar is aanduidings dat minstens ses ondergrondse tenks wat kernafval huisves besig is om te lek. Die kernafval het ontstaan tydens die vervaardiging van kernbomme wat oor verskeie jare gedoen…

Terroriste skiet man by woonhuis

Twee terroriste het mnr. Bertus Coetzee (42) van Vanderbijlpark koelbloedig by sy huis se agterdeur doodgeskiet net toe hy by die huis gekom het. Hy het rondom tienuur die aand…