ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 27, 2013

Kernafval lekkasie in VSA

Daar is aanduidings dat minstens ses ondergrondse tenks wat kernafval huisves besig is om te lek. Die kernafval het ontstaan tydens die vervaardiging van kernbomme wat oor verskeie jare gedoen…

Die klein jakkalsies tjank

Die Vryburger is reeds 38 weke aan die gang. Sy eerste week het sowat 20 berigte gebied aan lesers. Verlede week was daar bykans sewentig berigte. Die koerant groei steeds…

Nuusflitse

• Luidens ’n verklaring deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap is alle tariewe by tolhekke aangepas in ooreenstemming met die verbruikersprysindeks vir die voorafgaande 12 maande. Die tradisionele vier voertuig klasse…

Denel werkers is te wit

Die Departement van Verdediging sê hulle sal minder as 200 Denel-tegnici in diens neem wanneer dié kontrak met Denel einde Maart verval. Denel het verlede jaar bekend gemaak dat sowat…

Suid-Afrika word ’n plakkerskamp

Die Nasionale Vergadering het ’n wetsontwerp goedgekeur wat bepaal dat laekoste behuising (HOP-huise) opgerig kan word in enige woonbuurt. Die argument en siening dat sulke huise die waarde van luukse…

Terug na apartheidsdae se metodes

Die regering se plan om die voormalige Onderwyskolleges te heropen het waarskynlik begin toe die Siyabu¬swa-kampus in Oos-Transvaal die eerste honderd onderwysstudente ingeneem het. Die kampus was voorheen bekend as…

Nog meer korrupsie?

Die ANC/SAKP regering het ongeveer R1 miljard meer betaal as wat die kontrak was vir die Departement van Vervoer se padverkeer inligtingstelsel (eNaTIS). Aanvanklik is die kontrak aangegaan vir die…

Bulgarye protesteer steeds.

Ofskoon die eerste minister en sy kabinet bedank het, gaan die Bulgare voort met hulle protesoptogte. Bulgare het ‘n week gelede in massa-optogte geprotesteer teen stygende elektriesekrag-voorsiening. Verlede week Dinsdag…

Laksheid in onderwys kos miljarde Rand

Die Parlementslede moes aanhoor dat onderwysers sowat 7,5 miljoen dae afwesig was van die werk gedurende 2012. Dit verteenwoordig 19 werksdae per onderwyser per jaar. Angie Motshekga, die Minister van…

Nestlè wil nou alle natuurlike bronne beheer.

Peter Brabeck, besturende direkteur van die wêreld se grootste voedselmaatskappy, het met planne vorendag gekom om die lug wat ons inasem binne die munisipale grense te privatiseer. Soos wat die…

Combrink uitgeskop deur ANC

Prof. Annette Combrinck is nie meer burgemeester van die Potchefstroom munisipaliteit nie. Die ANC het dreigemente deur die DA dat dit om tegniese redes onwettig sou wees om weer ’n…

Die donkie is ’n bees!

Wetenskaplikes van die Universiteit van Stellenbosch het bevind dat Suid-Afrikaners ook voedsel koop wat bedrieglik as beesvleis bemark word. Die wetenskaplikes, Donna-Maree Cawthorn en Louw Hoffman het gevind dat soja,…

Blanke man borg geweier

Roedolf Viviers is aangekla dat hy ‘n Moslem-man verlede jaar doodgeslaan het en is borgtog geweier. Viviers (28) en Zayne van Tonder (33) is daarvan aangekla dat hulle Muhammad Kazi…

Die groot leuen oor grondbesit

Die jaar 2013 sal in die geskiedenis afgaan as die jaar van die groot leuen oor die geskiedenis van grondbesit in Suid-Afrika het mnr Louis Meintjes, president van TLU SA,…

Twee blankes aangekla vir moord

Die Landdros van Brits het borgtog geweier vir Anthony Erasmus (5) se ma, Denise Cindy-Lee Jansen (25), en haar kêrel, Marco Rudolf Barnard (30). Die twee mense staan tereg op…