ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 25, 2013

Die Boerkwasdissel of silybum marianum

Hierdie plant is ook bekend as die melkdissel. Dit is ’n geharde eenjarige plant wat jou tuin sal verryk en jou gefassineerd hou. Hierdie plant groei oral oor die wêreld….

Baasspeurder Piet gee sy mening

Baasspeurder Piet Byleveld sê glo die staat het tot ‘n sekere mate ‘n prima facie-saak teen Oscar Pistorius. Sy woorde was: “Ek sê altyd moord is moord. Die polisie moet…

Staak oor kragtariewe

Die vakbond Numsa gaan glo ‘n massa-optog hou oor Eskom se voorgestelde tariefverhoging van 16%. Die vakbond wil ook ‘n dringende aansoek indien by die hooggeregshof oor die beoogde verhoging….

Nog ’n eis teen die Staat

Mnr. Mike Waters, ’n sakeman wat uit die polisie afgetree het, het gewen met sy eis teen die Minister van Polisie. Die saak spruit uit ’n voorval nadat hy in…

Rook totaal verbode

Pres. Vladimir Putin van Rusland het ’n wet ingestel wat rook in openbare plekke verbied, het die Kremlin bekend gemaak. Dié wet word beskou as die hoofpilaar in die regering…

Wes-Kaapse skole gesaboteer

Meer as R5 miljoen is die afgelope tien maande spandeer om herstelwerk by Wes-Kaapse skole te doen. Die herstelwerk is gedoen weens die skade wat deur vandalisme veroorsaak is. Bronagh…

Oscar saak: Top ontleder aangewys

Die staat het glo planne om ‘n top selfoon-ontleder van die Valke se hulp ingeroep om die inligting op al die selfone wat by Oscar Pistorius se huis gevind is,…

Nog ’n Pistorius aangekla

Carl Pistorius (28), die ouer broer van Oscar Pistorius, staan tereg op aanklag van strafbare manslag. Hy was blykbaar veronderstel om verlede week in die landdroshof op Vanderbijlpark te verskyn,…

Boer gaan eis teen Standard Bank

Mnr. Danie Thomas gaan waarskynlik n eis van miljoene Rand teen Standard Bank instel. Dit volg nadat Standard Bank se pogings in die Vrystaatse hooggeregshof misluk het om die boer…

Bakhand staan moet stop

Die ANC regering kan nie meer bekostig om die sogenaamde behoeftige Suid-Afrikaners met elke nasionale begroting nog vêrder afhanklik van die staat te maak nie. Dit is die waarskuwing wat…

Staat steier onder eise teen nalatigheid

Die ANC/SAKP regering sal bepaald wetgewing moet deurvoer om eise van mediese aard teen die staat te beperk. Dit is die siening van dr. Peter Cooper, hoof van die Departement…

Onbevoegde padwerkers veroorsaak man se dood

’n Klag van strafbare manslag word ondersoek as nadat nalatigheid tot die dood van ’n vragmotorbestuurder gelei het. Die oopstel van ’n pad wat onder konstruksie is kon waarskynlik tot…

Jongman geskiet deur terroriste

Verlede Saterdagaand is Lourens de Wet (20) deur rowers voor sy werkplek doodgeskiet. Dieselfde rowers het kort hierna ’n swarte doodgeskiet. Mnr. De Wet is die junior bestuurder van die…

Korrupte amptenare se name bekend

’n Register met die name van amptenare wat skuldig is aan korrupsie verwante aangeleenthede word in die vooruitsig gestel. Jeff Radebe, Minister van Justisie, het tydens ’n mediakonferensie gesê die…

Staat betaal R15 m vir nalatigheid

Klein Seth Fourie (6) van Edenvale sukkel om vorentoe te beweeg en moet op sy knieë spartel om vorentoe te beweeg. Mev. Jacolenne Fourie (26) se droom is dat haar…

Jongman gedood in skietongeluk

Mnr. Seymore Coetsee (34) is die bestuurder van ’n luukse jagplaas sowat 30 km buite Warmbad. Hy is in ’n fratsongeluk geskiet terwyl hy ’n wasmasjien geskuif het in die…

Transformasie van regsberoep volg binnekort

Minstens 70% van alle advokate en sowat 65% van alle prokureurs is blank. Dit beteken dat byna 14,000 van die 21,000 prokureurs is blankes. Minister Jeff Radebe se standpunt is…

Honderde RSA mediese studente in Kuba

Sewe van Suid-Afrikaanse mediese studente in Kuba weier om varkvleis te eet. Dit is ’n weiering weens geloofsoortuigings. Die res van die studente is klaarblyklik nie lus om dit te…

Openbare skole vlug weg van apartheidsname

’n Afrikaanse skool in Meyerton wil ontslae raak van sy apartheidsnaam. Die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton, vernoem na wyle dr. D. F. Malan, voormalige NP leier en Eerste Minister…

Bring doodstraf terug

Al meer gesaghebbende en invloedryke meningsvormers vra dat die doodstraf terug gebring word om die derduisende moorde wat jaarliks in Suid-Afrika gepleeg word, ten minste te bekamp. Die jongste toevoeging…

ANC bang vir opposisie se mosie van wantroue

Die ANC/SAKP alliansie het gister probeer om ’n nuwe reël deur die parlement te stoomroller wat die hantering van mosies sal verander. Die nuwigheid word deur kenners bestempel as ’n…

Derduisende buitelanders wil op SA plase werk

Meer as 6,000 amptelike aansoeke om op plase in Suid-Afrika te werk, is deur buitelanders ingedien. Dit volg nadat plaaswerkers met stakings begin het in die Wes-Kaap. Dié inligting is…

Motor rubriek – DSG ratkas(vervolg) – 28 Februarie 2013

Terwyl die motor stilstaan en die rathefboom in die “N” posisie verkeer, moet die rempedaal eers getrap word alvorens die rathefboom na die “D” posisie geskakel word. Die ratkas se…

Vrystaat regering gaan plaasmoorde hokslaan

Die Vrystaatse provinsiale regering (VPR) gaan glo volgende maand ’n groot veldtog begin om plaasmoorde hok te slaan. Dit is die belofte wat premier Ace Magashule gemaak het in sy…

Kragvoorsiening op ’n mespunt

Eskom se kragvoorsiening in Suid-Afrika is op ’n mespunt. Die feit dat eenheid No.1 van die Koeberg-kragstasie in Kaapstad gaan staan het, beïnvloed kragvoorsiening baie ernstig. Eskom se reserwes is…

Piet Byleveld se kommentaar

Die legendariese speurder Piet ¬Byleveld sou graag die ondersoekbeampte wou wees in die moordsaak teen Oscar Pisto¬rius. Hy sê hy sou veel ander opgetree het by die moord toneel. Hy…

Eerste Minister van Bulgarye Bedank.

Die Eerste Minister van Bulgarye Boyko Borissov het bedank weens die aanhoudende protesoptogte in die hoofstad, Sofia en ander stede. Die rede vir die protesoptogte het gegaan oor die steeds…

rolex replicas for sale