ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 22, 2013

HOOP UIT ‘N KIND SE DROOM

My seun is in graad 5. Hulle is besig met ‘n toetsreeks en soos ons gewoonte is, vra ek hom as hy klaar geleer het. Dis EBW. Bly is ek…

Korrupsie en nogmaals korrupsie!

Die Departement van Behuising het R20 miljard se kontrakte geïdentifiseer wat na die Spesiale Ondersoekeenheid verwys word. Die kontrakte, meestal van lae koste behuising is blykbaar van die laagste moontlike…

Malema word uitverkoop

Julius Malema se bates sal blykbaar Vrydag onder die hamer kom volgens berigte in The New Age. Adrian Lackay, ’n woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê beslag is gelê op…

Bankrot veiling lewer R73 m opbrengs

Slabbert Burger Transport se vragmotors, sleepwaens en ander toerusting is vir sowat R73 miljoen opgeveil. Die veiling in Wellington het R39,4miljoen opgelewer en in Brakpan R33,4miljoen. Dié gebeure bring ’n…

Die Apple Maatskappy se horlosie

Die internet gons tans met kunstenaars se voorbeelde van hoe Apple se nuutste iPad-iPhone rekenaar-horlosie kan lyk. Na wat berig word werk ‘n span van 100 ontwerpers tans aan ‘n…

Ondersoekbeampte is aangekla vir moord

Ao. Hilton Botha, die polisie se ondersoekbeampte in die moordsaak teen Oscar Pistorius, sal binne enkele maande self in die hof verskyn – en dit sal wees vir sewe aanklagte…