ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 21, 2013

Skoolhoof aangekla vir aanranding

Die Skoolhoof, mnr. Johan Venske van die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark word aangekla vir aanranding nadat ’n 14-jarige leerling blykbaar rondgepluk is en met blou kolle gelaat is nadat hy…

Nog ’n ANC skandaal

Mosetsanagape Mokomele-Mothibi is die LUR vir Sosiale Ontwikkeling in die Wes-Transvaal. Sy het erken dat sy R174 000 van belastingbetalers se geld gebruik het om die ANC se konferensie in…

Oranje Sakekamer besorgd oor kultuurskepping van wanbetaling

Die Oranje Sakekamer van Pretoria het sy stem gevoeg by die van die Oranje Sake Instituut dat kredietbeskerming van wanbetalers deur die owerheid al hoe meer ‘n kultuur skep wat…

Die Annatto….. ook genoem roucou of achiote

Dit is ’n boom wat in tropiese gebiede groei en hierdie trosse sade dra met vele gebruike in ons voedsel. Het u geweet waar kom die kleurstof wat in kaas…

Noord-Korea se anti-Obama veldtog

Noord-Korea het ’n nuwe propaganda veldtog teen die VSA en pres. Obama begin. ’n Video wat onlangs vrygestel is, bevat onder andere beeldmateriaal van Barack Obama en Amerikaanse soldate “in…

Wees versigtig vir IT-verhoudings

In Thailand het die polisie vier mense in hegtenis geneem op aanklag dat hulle vroue op Facebook en ander Internet netwerke met beloftes van romanse genader het en daarmee hulle…

Beleggers negatief oor S.A.

Terwyl Afrika vir buitelandse beleggers al hoe aantrekliker word, is die teenoorgestelde besig om in Suid-Afrika te gebeur. Verskeie Afrikalande se ekonomiese groei is reeds besig om beter as S.A….

Prof. Marinus Wiechers vra referendum oor e-tol saak

Die Grondwetkenner, prof. Marinus Wiechers het gevra dat die ANC regering ‘n referendum moet hou oor die e-tolprojek. Wiechers het blykbaar gesê ‘n referendum oor dié omstrede kwessie sal bewys…

Tegnologies gevorderde poppe om mediese studente te leer

Die fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit van die Vrystaat open sy kliniese simulasie-eenheid waar mediese studente hul nodige vaardighede kan uit toets op gerekenariseerde poppe. Met dié pasiënt-nabootsers word verskillende…

rolex replicas for sale