ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 20, 2013

Petrolprys skok weereens!

Syfers deur die Departement van Energie verskaf dui daarop dat motoriste op 95 graad petrol ‘n prysverhoging van ongeveer 80c per liter en ongeveer 60c per liter op die dieselprys…

Gaan Poskantoor die stakers vasvat?

Die Bestuur van Suid-Afrika se Poskantoor oorweeg tugstappe teen sy werkers wat sedert verlede week oor salarisverhogings staak. Volgens die werkers het die bestuur blykbaar nagelaat om hul belofte van…

Aansporingsvergoeding vir AAS

Die waarnemende direkteur-generaal van die Departement Handel en Nywerheid, het in die parlement aangekondig dat daar bepan word om aansporingsvergoeding te betaal aan ondernemings wat aandele afstaan aan die regime…

Lekota voer striemende aanval op ANC

Die leier van Cope het die tronk jare van weleer se besluite bekend gemaak in ’n striemende aanval op die president en die ANC. “Skaam julle! Julle het jul volk…

Nuusflitse

• Lauren Marbe (16) van Essex, Engeland, is amptelik slimmer as professor Stephen Hawking, Bill Gates en selfs Albert Einstein. Die tiener het 161 behaal in Mensa se intelligensietoets. Hawking,…

Aankondiging deur die VVK

Weens die hartseer afsterwe van Etienne le Roux, in lewe die Volksraadslid vir Natal, is laasgenoemde setel tans vakant. Gevolglik nooi die Volksraad Verkiesing Kommissie volksgenote uit om ‘n kandidaat…

Meet jou rolmodel!

En julle het navolgers van ons geword en van die Here deurdat julle die word in baie verdrukking ontvang hetmet die blydskap van die Heilige Gees… – 1 Thes 1:6…

On-rede-lik

Die kompetisie wat geheers het tussen die berigte oor die staatsrede en dié oor Pistorius om ‘n voorblad te haal is slegs oortref deur die kompetisie van die teenstrydige berigte…

“MISS ALLY” VERDWYN IN NOVA SCOTIA

Die 13.5 meter vissersboot, die “Miss Ally” het omtrent 120 kilometer suidoos van Liverppool op die suidelike kus van Nova Scotia, Kanada verdwyn. Die boot het in die moeilikheid geraak…

Onbevoegde amptenare veroorsaak probleme

Nadine Enslin (35) is ’n ma met drie kinders wat oornag van naam verander het weens die optrede van onbevoegde amptenare by die Departement van Binnelandse Sake. Haar nuwe ID…

Skooldogter sterf in Magaliesberg

Logan Chamberlain (14), ’n leerling van Benoni aan die Oos-Rand, het saam met ander leerlinge, onderwysers en ’n toergids gestap in die Magaliesberg se Aasvoelkrans omgewing naby Rustenburg Hulle het…

Massiewe protesoptogte in Bulgarye

Die grootste protesoptogte wat die land die afgelope twintig jaar gesien het, woed tans in Bulgarye. Meer as 300 000 mense protesteer teen die deurlopende diefstal deur die banke en…

Die Stadigste dier geniet ‘n bootrit.

‘n Drievinger luiaard, (Sloth) het ‘n onverwagse rit op ‘n snelboot gekry. Die drievinger luiaard (daar is ook ‘n tweevinger) het volgens die persoon wat die video geneem het, Patrick…

Musieklesse vir die jongeling

Navorsing bewys dat om kinders so jonk as sewejaar te stuur om ‘n klassieke instrument te leer speel, mag nou wel nie van hom ‘n Mozart maak nie, maar hy…

Nog belastinggeld in die bodemlose put

Die Natalse ANC-regering het blykbaar “per ongeluk” ’n bedrag van R77 miljoen aan werknemers betaal wat gedurende die afgelope boekjaar bedank het. Die regering het tot hede R18,6 miljoen terug…

Staat laat vaar aanklag teen beskuldigde

Die staat het al die aanklagte teruggetrek teen ’n man wat van die moord op Bruno Bronn, eienaar van ‘n nagklub, aangekla is. Cape Times berig dat Teunissen, die aanklaer,…

HULDEBLYK AAN WYLE ETIENNE JACOBUS LE ROUX

Gelewer by geleentheid van die begrafnisdiens op 15 Februarie 2013 deur Paul Kruger. Die familie het versoek dat ek ‘n paar woorde sê by hierdie geleentheid; en ek wil terselfdertyd…

Sensasie

Gedurende die afgelope week het die wereld se media floreer met hulle sensasiewekkende beriggewing oor die tragedie wat afgespeel het in die huis van ’n wêreldbekende atleet, Oscar Pistorius. Die…

Onderwyseres het spoorloos verdwyn

Die polisie is op soek na ‘n laerskoolonderwyseres en haar twee kinders wat in Alberton, suid van Johannesburg, verdwyn het. Mev. Jacobs en haar drie- en agtjarige kinders is omstreeks…

Onluste oorsaak van nuwe staking

Anglo American Platinum se 40 000 werkers by Rustenburg het besluit om nie vanoggend te gaan werk nie en is besig om in die Blesbok-sokkerstadion saam te trek. Ene Joseph…

Diewe steel 10 kilogram diamante

Gewapende rowers het ‘n groot aantal diamante gesteel terwyl dit op ‘n vliegtuig by die Brussel-lughawe gelaai is.. Altesaam 10 kg diamante, ter waarde van sowat R4 miljard is gesteel….