Oscar se huis is in die mark
Die woonhuis in die spogbuurt Silver Woods-landgoed, oos van Pretoria waar Oscar Pistorius woon, is al sedert 2011 in die mark. ’n Eiendomsagent van Pam Golding-eiendomme, het glo bevestig dat…
Die woonhuis in die spogbuurt Silver Woods-landgoed, oos van Pretoria waar Oscar Pistorius woon, is al sedert 2011 in die mark. ’n Eiendomsagent van Pam Golding-eiendomme, het glo bevestig dat…
Nestlé , die welbekende Switserse voedselreus het die jongste nywerheid geword wat deur die perdevleis-skandaal getref is. Die maatskappy het pasta disse van supermarkte se rakke in Italië en Spanje…
Thandi Modise, die premies van Wes-Transvaal vra dat mans wat skuldig is aan verkragting van vroue en kinders, moet deur middel van chemiese kastrasie gestraf word. Chemiese kastrasie kan dien…
Die regering van Portugal is die jongste land wat hulle voeg by die ander dertig lande wat graag die Suid-Afrikaanse boere wil lok na hulle land. Daar is tans meer…
‘n Huis sonder suurlemoen is ‘n halwe huis! Suurlemoen word geslagte reeds vir sy terapeutiese doeleindes gebruik. Suurlemoen is baie ryk aan vitamien C (wat jou immuunstelsel bou en versterk)…
Ten minste 13 mense is beseer tydens hernude arbeidsonrus by Amplats in Rustenburg, het die polisie bekend gemaak. Vier veiligheidswagte tel onder die beseerdes en hulle is blykbaar met pangas…
Die werkswinkel van ’n ondersteuning sektor in die elektriese en petrochemiese bedryf, die Steinmüller-groep,is verlede naweek deur ses rowers van sowat R500,000 se elektriese kabel en sweis masjiene besteel. Steinmüller…
Die VSA het ’n nuwe bom ontwerp en getoets wat Iran se kernwapen-program kan stuit. Die nuwe wapen beskik glo oor die vermoë om selfs die diepste Iranse kernaanlegte uit…
Neelsie het dit goed gedink om iets te doen wat hy nie graag doen nie. Daardie iets is om ‘n in diepte gesprek te voer met ‘n aardbewoner wat in…
Die Jagonderneming Scottco (Edms) Bpk se eis het geslaag teen die polisie en die Polisie moet skadevergoeding van sowat R50 miljoen betaal weens die verlies aan inkomste. Die verlies is…
Die FVP se woordvoerder het in ’n persverklaring aangekondig dat die Party se hele bestuur bereid is om poligraaf toetse te ondergaan. Die verklaring word hier woordeliks gegee soos dit…
’n Skrander, jong onderwyser van Bloemfontein, Paul Jenkinson (27) wat sy vriendin verlede Vrydag gevra het om te trou, is dieselfde aand in ’n motorongeluk dood. Paul was ’n onderwyser…
Dr. Mamphela Ramphele het tydens ‘n nuuskonferensie in Johannesburg gesê sy gaan ‘n “politieke platform” stig om die “land van ons drome” te herbou. Die naam van die forum is…
Die nuwe munisipale waardasie van miljoene Suid-Afrikaanse eiendomme word op 1 Julie in werking gestel. Eiendom eienaars het dan ’n ¬uiters beperkte tyd om die korrektheid daarvan te kontroleer en…
Volgens die regsverteenwoordiger van Pistorius, Adv. Barry Roux SC, is daar geen rede waarom sy kliënt nie onskuldig sal pleit nie. Die staat het besluit om Pistorius se aansoek om…
’n DSG beheerde ratkas maak gebruik van ’n vloergemonteerde rathefboom. Dit is soortgelyk aan die van ’n konvensionele outomatiese ratkas. Die verskil is egter dat waar die konvensionele ratkas se…
Verlede week, op Valentynsdag, is die nuus oorheers deur die gebeure rondom Oscar Pistorius. Selfs die staatsrede van pres. Zuma het kwalik die voorblaaie van koerante gehaal. Die Vryburger het…
President Zuma sê geweld in die samelewing het sy oorsprong uit die apartheidsera. Sy woorde is duidelik: “Ek dink nie ons as ‘n nasie het oornag gewelddadig geword nie. Geweld…
Gerugte doen die ronde dat krediet-amnestie oorweeg gaan word wat meer as 2 miljoen mense in die land wat met ’n swak kredietgeskiedenis sit, gaan bevoordeel. Die rede? As boewe…
Angie Motshekga, die Minister van Onderwys het aangekondig dat ’n biometriese klokstelsel ingebring gaan word om seker te maak onderwysers is gedurende die skoolure op sy pos. Die plan gaan…
Hoekom is daar altyd ‘n heftige reaksie wanneer onderwysers staak? Hulle reg om te staak is sekerlik in ons “Wonderlike nuwe Grondwet” ingeskryf. Hulle word verteenwoordig deur vakbonde en die…
Nuutste kommentaar