ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 14, 2013

Piesang-Republiek is hier

Die Primêre Skool Heideveld, in die Wes-Kaap, is ’n puinhoop. Mense van die omgewing het dié skool ingevaar en begin plunder. Baie mense het na die eerste plundering, elke dag…

Oscar Pistorius in SAPD aanhouding

Die Olimpiese atleet Oscar Pistorius is voor 12:00 by die Boschkop-polisiekantoor weg. Sy prokureur en polisiemanne in burgerlike drag is saam met hom aangesien hy in aanhouding is. Pistorius is…

Heidelberg word geterroriseer

‘n Vrou is helder oordag deur twee mans in die strate van Rensburg, Heidelberg, aangeval. Trudie Bornman (44) is omstreeks 16:30 in Romynstraat, agter U Save geskop, gebyt en met…

Barbarisme by tehuis

Familie van Isabella Magereta Duvenage, 81 is woedend nadat sy in die Adven Haven Frail-Care ouetehuis in Heidelberg deur ‘n swart suster wreed aangerand is terwyl sy geslaap het. Die…

CVO in Orania skiet die hoogte in

Die grafiek hierby toon duidelik hoe die groei van Orania se CVO-skool gegroei het. Die gehalte onderrig wat daar gegee word is reeds alom bekend by Boere-Afrikaners. Een van Orania…

Vyf moontlike terroriste gevang

Die SAPD se speurders het vroeg vyf verdagtes in hul huise vasgetrek in verband met die dubbele moord op die egpaar Gordon (78) en Lorraine (63) Adam. ’n Polisiewoordvoerder sê…

Miljardêr Steyn trou weer

Die welgestelde Suid-Afrikaanse miljardêr Douw Steyn en die aktrise Carolyn Steyn is weer getroud. Hulle is nou vir ’n tweede keer getroud tydens ’n intieme plegtigheid in Johannesburg. Die plegtigheid…

Vloedskade beloop miljoene Rand

Die vloedskade in Noord-Transvaal verlede maand het ongeveer R300 miljoen se skade aangerig. Die beraming van skade aan paaie en brûe is ná die voorlopige inspeksie op R317 miljoen bereken….

Pretoria se naam in Kenia

’n Taxi eienaar in Kenia was so beindruk oor die naam “Pretoria”, wat hy toevallig in ’n tydskrif gesien het, dat hy dit deel van sy onderneming se naam gemaak…

Swartes skiet man in Heidelberg

’n Blanke man van Heidelberg word in Alberton se hospitaal versorg nadat swartes hom gister in die been geskiet het toe hy hulle probeer keer het om die motor te…