ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 11, 2013

Huldeblyk – Etienne Jacobus (“Etienne”) Le Roux

Dit is met groot hartseer en leedwese dat die Boere-Afrikanervolksraad moet afskeid neem van ‘n geliefde en waardeerde vriend, Volksraadslid en opregte volksgenoot. Etienne Le Roux het oor etlike dekades…

Promosie – Kom koop jou Vierkleur vlag

Die Republiekeinse Vrouebeweging (RVB), is ‘n volkseie kultuurbeweging vir vroue wat noue bande het met die Verkennersbeweging van Suid-Afrika. Verskeie takke bestaan landswyd en die dames hou hulle besig met…

Kommandostelsel moet herleef

Die Vryburger plaas hiermee die woordelikse verklaring soos deur die Verkennersbeweging uitgereik is. Die volledige verklaring is soos volg: Die skok onthulling deur ‘n voormalige lid van die regime se…

Cosatu optog laat verkeer stilstaan

Cosatu-betogers het die verkeer in die Pretoria se middestad feitlik tot stilstand gebring in die optog oor die e-tolstelsel. Sowat 100 motors het aan die buitewyke van Pretoria voor 10:00…

Boere-Afrikaner volksraadslid oorlede

Die Boere-Afrikaners treur oor die heengaan van Volksraadlid Etienne le Roux na dit bekend geword het van sy afsterwe vanoggend op 11 Februarie 2013. Etienne is gedurende Desember 2012 gediagnoseer…

NG Kerk laat twee predikante loop

Jarelange tweedrag in die Douglas gemeente het daartoe gelei dat die twee leraars van die gemeente albei losgemaak is en dat die kerkraad bedank het. Die kerkraad het besluit dat…

Curro skool bars uit sy nate

Die private skool Curro het die nuwe skooljaar begin met ’n toename van 67% meer leerlinge as ’n jaar gelede. Curro het nou bykans 21,000 leerlinge van graad 1 tot…

Telkom adverteer lekker

Vanaf Desember 2011 tot November 2012 het Telkom meer as R34 miljoen vir advertensies in The New Age koerant in Soweto betaal, het City Press berig. Die mees onlangse Nielsen…

ANC beplan onregverdige grondbelasting

Die ANC het tydens die Bloemfontein konferensie ook resolusies aanvaar wat meebring dat boere op sogenaamde “onbenutte” grond belas gaan word terwyl buitelanders voortaan nie meer eiendom in Suid-Afrika mag…

LUR wou joernalis omkoop

Die LUR van Noord-Transvaal, Clifford Motsepe, het glo probeer om ‘n verslaggewer, ene Sipho Masondo van City Press om te koop, het die koerant verlede Sondag berig. Motsepe het later…

Malema word uitverkoop

Die Hooggeregshof het ‘n kennisgewing uitgereik dat Julius Malema, se eiendom Vrydag op ‘n veiling verkoop sal word. Die balju in Pietersburg sê die eiendom kan eers op die dag…

Motor rubriek – DSG ratkas

Die DSG (Direkt Schalt Getriebe) ratkas of te wel “direkteskakelratkas” se werking kan in breë trekke soos volg beskryf word. Die ratkas gebruik twee koppelaars om een rat te skakel…

Melk skaarste oppad

Indien die produsenteprys van melk nie spoedig aansienlik opwaarts aangepas word nie, gaan die land binnekort ’n ernstige melk tekort ondervind. Dit is die mening van die Melkprodusente organisasie van…

Premier oorhoops met haar man

Die Vrystaatse dagblad, Volksblad. berig dat die huweliksbootjie van premier Hazel Jen¬kins van die Noord-Kaap en haar man, David, is op die rotse. ’n Buite-egtelike verhouding word aangegee as een…

Wes-Kaapse regering spandabelrig soos ANC

Die Wes-Kaapse DA beheerde regering het R170,000 spandeer om vergaderings by te woon. Vyf Wes-Kaapse LPP verteenwoordigers en twee amptenare het die vlugte meegemaak. Die sewe mense het na George…

S.A. se oorregulering strem beleggings uit die buiteland

Die H.U.B. van die Johannesburgse Effektebeurs, Nicky Newton-King, het in ‘n KPMG seminaar gesê dat die toename in koste weens owerheidsregulerende voldoening ‘n “regulerende tsunami” is. Sy het verder gesê…

Terroriste vermoor jong moeder

Carmen van der Westhuizen, ’n jong ma van 38 jaar en haar gesin met twee kinders het onlangs verhuis na Riebeeckstad. Sy is op grusame wyse met ’n panga of…

Geen twyfel oor Afriforum

Die linkse dagblad Beeld het as volg berig oor Rabaleni Dagada, een van talle anderskleurige Afriforum lede: Hy het by AfriForum, die burgerregte-beweging van Solidariteit, aangesluit omdat dié organisasie ’n…

Duitsers ietwat verlee?

Mnr Andries Breytenbach, voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad meld dat een vriend van die Volksraad talle Duitsers op die neus laat kyk het deur pro-aktief op te tree. Mnr. Breytenbach…

ANC regering wil gegradueerdes belas

Die ANC het tydens die sogenaamde Bloemfontein Konferensie ’n resolusie aanvaar wat daarop neerkom dat gegradueerdes in die land ’n ander belastingskaal moet kry. Die volledige besonderhede is nog nie…

Feite oor minimum lone

• Om vir R60-00 per dag te werk is beter as om niks te verdien nie • Om huisvesting te geniet vir jou gesin, is beter as om in ’n…

Eienaardige “vrug” en onbekend .. die “Durian”

Die Durian klassifiseer onder die Malvaceae familie. Dit is oorspronklik van Indonesië en Maleisië Dit groei in tropiese gebiede. Hierdie vrug word deur die Suid-Oos Asiërs as die “koning van…

Nog ’n dubbele moord deur terroriste

Die derde dubbele moord op ’n egpaar binne maande het die Vrystaat weereens geruk. Die vooraanstaande egpaar wat ’n leiersrol in die Christelike gemeenskap gespeel het, is in hul huis…

Volkstaat gedagtes

Sunette Bridges Wat op aarde is ‘n Volkstaat en hoe kan selfbeskikking vir ons mense tot voordeel wees? Ek het vandag deur heelwat slim mense se skrywes hieroor gelees, maar…

Belê nie in S.A. nie

Volgens die HUB van Randgold Resources, Mark Briston, het Suid-Afrika se mynbousektor aantreklikheid verloor vir beleggers. Sy mynbougroep is aktief betrokke in Wes-Afrika en elders in Afrika, maar Suid-Afrika word…

Vreesloos Afrikaans in Toronto

Toronto, Ontario, is Kanada se stad met die mees uiteenlopende kulturele agtergrond van enige stad in die land. ‘n Studie het 10 jaar gelede getoon dat daar ongeveer 103 verskillende…